Nee man Luddie....daar mors ek nou net 3 minute van my lewe...
Dis jammer as die samelewing manne so "debone"
Cheers
Gym humour
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: Gym humour
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: Gym humour
Aim small, miss small
- Jacko
- Sr. Member

- Posts: 348
- Joined: Wed Sep 05, 2012 1:19 pm
Re: Gym humour
Dis spot-on!
Hier waar ek soms in die Kaap oefen - (Groenpunt se VA) is daar BAIE van daai outjies soos die man met die stywe geel pakkie wat na sy en ander se boude loer!
Wat my persoonlik irriteer is die volgende:
1. Mense wat weights neermoer.
2. Mensie wat nie die weights bere waar hulle dit gekry het nie.
3. Mense wat k*kpraat en dan ander mense ophou wat wag om daai masjien/weights te gebruik.
4. Mense, veral vrouens, wat wanneer hulle loop op die treadmill (hoekom 'n treadmill gebruik? Gaan loop in die straat man!) met reguit arms aan die masjien hang en agteruit terugleun met die masjien op 'n moerse gradient gestel. HOEKOM?
5. Ek hou nogal van die roeimasjien, maar omtrent 90% van almal weet nie lekker hoe hy werk nie.
Verder hardloop ek maar baie, daar is minder moere daar wat my irriteer.
Grumpy Jacko.

9mm P Glock 19 (Die Donkerbek)
.177 Diana Panther (Die Wintie)
243 Win Howa (Kleinjan)
270 Win BSA (Death Ray)
270 Win (Assegaai)
30-06 Howa (Pakslae)
"We're paratroopers, Lieutenant. We're supposed to be surrounded."
.177 Diana Panther (Die Wintie)
243 Win Howa (Kleinjan)
270 Win BSA (Death Ray)
270 Win (Assegaai)
30-06 Howa (Pakslae)
"We're paratroopers, Lieutenant. We're supposed to be surrounded."
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Gym humour
Jacko,Jacko wrote: 5. Ek hou nogal van die roeimasjien, maar omtrent 90% van almal weet nie lekker hoe hy werk nie.![]()
Ek wou sê dit lyk soos jy!
http://www.liveleak.com/view?i=9aa_1310514522
Last edited by Geno on Wed Jan 30, 2013 11:01 am, edited 1 time in total.
Goed, beter, 6millimeter!
- Jacko
- Sr. Member

- Posts: 348
- Joined: Wed Sep 05, 2012 1:19 pm
Re: Gym humour
Haha, lag ek nou! Ja, daar is soms sulke nommers ook...
9mm P Glock 19 (Die Donkerbek)
.177 Diana Panther (Die Wintie)
243 Win Howa (Kleinjan)
270 Win BSA (Death Ray)
270 Win (Assegaai)
30-06 Howa (Pakslae)
"We're paratroopers, Lieutenant. We're supposed to be surrounded."
.177 Diana Panther (Die Wintie)
243 Win Howa (Kleinjan)
270 Win BSA (Death Ray)
270 Win (Assegaai)
30-06 Howa (Pakslae)
"We're paratroopers, Lieutenant. We're supposed to be surrounded."
- theedge
- Hero Member

- Posts: 5012
- Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am
Re: Gym humour
Nou leke gelag - dit nodig gehad na die dag 
When People Walk Away From You, Let Them Go.
Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !

Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !

-
SmitH
- Sr. Member

- Posts: 453
- Joined: Tue Feb 16, 2010 11:36 am
-
Fanie
Re: Gym humour
Die geroeiery en fietsryery en dan bly jy op een plek maak nie veel sin nie. Leer visvang dan kan jy met die fiets dam toe ry en daar gaan rond roei 
Ek onthou jaaaare terug toe ek nog mooi en jonk was as jy daar onder die ysters le en stoei en jy kan net nie meer nie... dan stap die pop met haar gee-string hier verby jou dan pluk jy daai ysters so dat almal vir jou kyk soos wanneer iemand die gewigte, soos jy se, neergooi

Ek wil by se. Elke ou dink seker hy is "ok" so met die oefeninge saam ne'. Daar kom eendag 'n maat van die VSA by die gym aan, nie baie lank nie, so lank soos ek omtrent maar hy was seker vier keer breer as wat ek ek is. My eerste woorde aan hom was "as hier moeilikheid kom dan is ek aan jou kant".
Jitte dit was 'n groot maat, hulle tel treinwiele so klomp aan 'n kant op, moes seker die assie toets vir breeksterkte as hy so buig.
Jitte dit was 'n groot maat, hulle tel treinwiele so klomp aan 'n kant op, moes seker die assie toets vir breeksterkte as hy so buig.
- SV MAD (Henk)
- Hero Member

- Posts: 1653
- Joined: Thu Aug 11, 2011 12:26 pm