Klein nag aap/Lesser Bush Baby

Post Reply
User avatar
Danie Nortje
Newbie
Newbie
Posts: 24
Joined: Thu May 17, 2012 8:26 pm

Klein nag aap/Lesser Bush Baby

Post by Danie Nortje »

Ek sou graag wou hoor wat die stand van hierdie diertjies is op verskillende plase. Ek kan onthou hier in die tagtigs was hulle so baie in die Thabazimbi omgewing dat party bome op n nag rit in die lig van n "spot light" sommer gelyk het asof hy oortrek is met klein rooi hardekool kooltjies. Deesdae loop ek selde een raak. Lyk vir my of hulle getalle drasties aan die afneem is. Sou graag wou weet of dit die geval is oral deur hulle verspreidings gebied of net hier by ons. Inligting sal wardeur word.
Fanie

Re: Klein nag aap/Lesser Bush Baby

Post by Fanie »

Laaste wat ek gesien het was by Mapalana (by die see), hulle het die kos sommer uit jou hand kom haal.
Post Reply