Oos Kaap Bosvark jag.

Post Reply
User avatar
iceman1982
Hero Member
Hero Member
Posts: 538
Joined: Wed May 19, 2010 6:07 pm

Oos Kaap Bosvark jag.

Post by iceman1982 »

Ek soek seker al 3 jaar na n Bosvark. Ek het al in n paar blinds gesit sonder geluk. Is daar enige iemand wat beskikbaar het hier in die Oos Kaap vir hierdie Jag seisoen?

Groete
Marius Goosen
Port Elizabeth , South Africa
bp@cybersmart.co.za
+27828205387
Calldo
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 56
Joined: Fri Dec 19, 2008 12:49 pm

Re: Oos Kaap Bosvark jag.

Post by Calldo »

Ysman

Ek het 15 jaar gewag vir myne, so oor die 8000 km agter hulle aan gery. En toe ek hulle uiteindelik kry, 4 binne 30 sekondes..........  ek sal nog 15 jaar wag as ek dit weer kan beleef.

Hoop jou vark kom gou!

Groete
Calldo
daantjie

Re: Oos Kaap Bosvark jag.

Post by daantjie »

As jy wil "travel" vir jou vark, kontak ou Freek hier op die forum, hy trap graag n bosvark vas ;D  Hy is in die Noord Transvaal (oftewel Polokwane?), Vaalwater distrik
Post Reply