Baviaanspoort tak het more aand (Woensdag 10 April'13) weer n lekker kuier aand.
Wie hier is lid by Baviaans, of dalk nie lid nie wat net wil gaan kyk hoe dit verloop? Ek gaan, en as daar iemand is wat nog nie op so n geleentheid was nie, is jy welkom om my te kontak as jy nie alleen daar wil aankom sonder om iemand te ken, maar ek kan enige iemand uitnooi om te kom kyk, dit is n lekker informele kuier aksie by Inyathi Park (hoofkantoor).
Ek sit juis die post op n.a.v. die geprekke onder die topic van S A Jagters se uitspraak oor langafstand skiet, voordele en nadele van verenigings, en paar dinge wat daar gese is. Manne wat wonder oor wat met die geld gedoen word, kan dan self sien, en sommer n lekker bring en braai saam met die ander lede geniet!!
Kom Baviaanspoorters, gesels biki saam la ons sien hoeveel is ons hier!! Stephen jys een van ons, sien ons jou more aand?
Groetnis.

