"Gadgets" 'n Boer maak 'n plan.
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
"Gadgets" 'n Boer maak 'n plan.
Dit was 'n idee van Jamalley dat ons so 'n "topic" moet begin, waar lede "gadgets" opsit wat hulle self gemaak het om herlaai, skiet, jag, en enigiets anders i.v.m. vuurwapens, te vergemaklik.
Ek begin dus met so 'n eenvoudige apparaat wat ek gemaak het om my doppe uit te gloei ("anneal").
'n martini henry-dop waarin 'n gat onder in geboor is en 'n sinkboudjie daarin vasgesit is. Dit kan nou in 'n handboor gebruik word met die dop wat "anneal" word voor in. Die dop pas los daarin en kan in 'n bakkie water uiutgegooi word nadat dit genoegsaam verhit is. Sien foto's. Baie simpel, maar dit werk vir my.

You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Last edited by PWV on Tue Jan 20, 2015 10:23 pm, edited 1 time in total.
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: "Gadgeds" 'n Boer maak 'n plan.
Ek het nie 'n foto nie
Ou Bisley scope, gat deurgeboor net agter die eyepiece, rod netjies deur gesteek..grinding paste op jou scope ringe...werk wonderlik vir "lap" van nuwe ringe vir scope
Cheers
Ou Bisley scope, gat deurgeboor net agter die eyepiece, rod netjies deur gesteek..grinding paste op jou scope ringe...werk wonderlik vir "lap" van nuwe ringe vir scope
Cheers
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: "Gadgeds" 'n Boer maak 'n plan.
Kan jy nie 'n foto neem nie, Cobus? Hierdie kan nog 'n baie interessante post word .... as almal net hul gadgets met ons wil deel!Cobus(Cobb) wrote:Ek het nie 'n foto nie
Ou Bisley scope, gat deurgeboor net agter die eyepiece, rod netjies deur gesteek..grinding paste op jou scope ringe...werk wonderlik vir "lap" van nuwe ringe vir scope
Cheers
- Johnnie De Wet
- Hero Member

- Posts: 550
- Joined: Thu Mar 22, 2012 7:59 pm
Re: "Gadgeds" 'n Boer maak 'n plan.
A.O.L. Gauge
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
-
jamalley
- Hero Member

- Posts: 630
- Joined: Mon Jan 14, 2013 4:29 pm
Re: "Gadgeds" 'n Boer maak 'n plan.
Dankie Oom PW
EK hoop die manne plaas nog baie meer gadgets hier - onthou tog fotos
Groete
Riaan

Chris Swart
- Hero Member

- Posts: 859
- Joined: Fri May 18, 2012 7:49 am
Re: "Gadgeds" 'n Boer maak 'n plan.
Ek het 'n gat onder in 'n skoon verfblik gemaak en 'n bout deurgesit.
Gooi hom half vol dope en tumbler medium, sit die spulletjie in die draaibank by die winkel teen 'n lae spoed.
Werk soos 'n droom.

- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: "Gadgeds" 'n Boer maak 'n plan.
Ons glo jou nie.Chris Swart wrote:Ek het 'n gat onder in 'n skoon verfblik gemaak en 'n bout deurgesit.
Gooi hom half vol dope en tumbler medium, sit die spulletjie in die draaibank by die winkel teen 'n lae spoed.
Werk soos 'n droom.
Waars die fotos?
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
-
wlm
- Hero Member

- Posts: 2454
- Joined: Fri Aug 12, 2011 5:55 pm
Re: "Gadgeds" 'n Boer maak 'n plan.
Ek het 'n bok gekruis met Sipho.............Toe kry ek 'n "Weedeater" wat nie wil werk nie.
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: "Gadgeds" 'n Boer maak 'n plan.
Wlm, ek het nie geweet julle het gras op Williston nie.wlm wrote:Ek het 'n bok gekruis met Sipho.............Toe kry ek 'n "Weedeater" wat nie wil werk nie.
Oom PW kom help, die manne skaak jou draad.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
-
Chris Swart
- Hero Member

- Posts: 859
- Joined: Fri May 18, 2012 7:49 am
Re: "Gadgeds" 'n Boer maak 'n plan.
Sal fotos neem en prober laai, maar ek waarsku jou die lyk nie regtig impressive nie.7mm wrote:Ons glo jou nie.Chris Swart wrote:Ek het 'n gat onder in 'n skoon verfblik gemaak en 'n bout deurgesit.
Gooi hom half vol dope en tumbler medium, sit die spulletjie in die draaibank by die winkel teen 'n lae spoed.
Werk soos 'n droom.![]()
Waars die fotos?
- Chevvy SS
- Hero Member

- Posts: 3140
- Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am
Re: "Gadgeds" 'n Boer maak 'n plan.
Ek het Sipho gekruis met 'n seekat. Ek weet nie wat om hom te noem nie, maar kan daai man appels pluk!wlm wrote:Ek het 'n bok gekruis met Sipho.............Toe kry ek 'n "Weedeater" wat nie wil werk nie.
Ons twee mors alweer die draad op!.
-
wlm
- Hero Member

- Posts: 2454
- Joined: Fri Aug 12, 2011 5:55 pm
Re: "Gadgeds" 'n Boer maak 'n plan.
Chevvy SS wrote:Ek het Sipho gekruis met 'n seekat. Ek weet nie wat om hom te noem nie, maar kan daai man appels pluk!wlm wrote:Ek het 'n bok gekruis met Sipho.............Toe kry ek 'n "Weedeater" wat nie wil werk nie.
Ons twee mors alweer die draad op!.
Ek kon myself net nie help nie. Ek belowe om dit nie weer te doen nie. Die topic gaan regtig baie interessanthede oplewer. "n Mens aanvaar so maklik dat jy alles moet koop wat jy nodig het. Ek gaan beslis vir my oom PeeWee se dophouer maak.
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: "Gadgeds" 'n Boer maak 'n plan.
Ja, hier is 'n paar manne wat nie by die reels hou nie! Ek gaan julle verkla en as julle nog nie wil luister nie, gaan ek met die Moeti-manne praat.
Jare gelede toe ek besig was met navorsing en met radio-aktiewe materiaal gewerk het, het ek my vir my assistent, wat baie spraaksaam was, vererg. Ek se toe: "Willem, ek gaan jou met hierdie goed dous, dan kyk ons of jy minder sal praat." Sy reaksie: "Ny, meneer, djy kannie dit doen nie. Daai goed maak mens vrugtleloos."
Passop!!
Jare gelede toe ek besig was met navorsing en met radio-aktiewe materiaal gewerk het, het ek my vir my assistent, wat baie spraaksaam was, vererg. Ek se toe: "Willem, ek gaan jou met hierdie goed dous, dan kyk ons of jy minder sal praat." Sy reaksie: "Ny, meneer, djy kannie dit doen nie. Daai goed maak mens vrugtleloos."
Passop!!
-
wlm
- Hero Member

- Posts: 2454
- Joined: Fri Aug 12, 2011 5:55 pm
Re: "Gadgeds" 'n Boer maak 'n plan.
Oom PeeWee, vrugte loos is verskriklik. (behalwe vir 'n student)Pieter Willem Vorster wrote:Ja, hier is 'n paar manne wat nie by die reels hou nie! Ek gaan julle verkla en as julle nog nie wil luister nie, gaan ek met die Moeti-manne praat.
Jare gelede toe ek besig was met navorsing en met radio-aktiewe materiaal gewerk het, het ek my vir my assistent, wat baie spraaksaam was, vererg. Ek se toe: "Willem, ek gaan jou met hierdie goed dous, dan kyk ons of jy minder sal praat." Sy reaksie: "Ny, meneer, djy kannie dit doen nie. Daai goed maak mens vrugtleloos."
Passop!!
- Andrew Leigh
- Sr. Member

- Posts: 439
- Joined: Sat Jun 30, 2012 4:29 am
Re: "Gadgeds" 'n Boer maak 'n plan.
Engelsmanne kan ook planne maak,
I was tired of having to put my scale above shoulder height to line up with my eye and to avoid parallax. So here is my solution, a small webcam connected to my laptop and now I can sit conmfotable with the scale at the height which is easy to work with. Apologies for the flash on the computer screen.
http://i1133.photobucket.com/albums/m582/CZ550/Bench-pic.jpg
I have a mini pinhole security camera on order which is about 25mm cubed in size. This along with a small 3" LCD display I have will make the whole arrangement much neater, will post picture when the camera is delivered.

Bloody nice idea Andrew, thanks.
Dankie aan julle almal wat sover 'n gadget opgesit het, ek wag op nog baie meer en sal my eie fotos ook na die naweek opsit

- Swede
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am
Re: "Gadgeds" 'n Boer maak 'n plan.
Sal jy asb verduidelik hoe werk jou AOL gaugeJohnnie De Wet wrote:A.O.L. Gauge
- LongWolf
- Hero Member

- Posts: 832
- Joined: Sat Mar 09, 2013 2:39 pm
Re: "Gadgeds" 'n Boer maak 'n plan.
hiers ek terug met myne . . .
Hierdie is slegs om die scope vas te kry en nie vir die skiet nie
omdat die gadget op die basis van die ringe vas is, hoef die wapen nie waterpas te wees nie (ek veronderstel dat die wapensmid die basise reg opgesit het).
ek het elke 5mm die lyne getrek met n permanente merker (fyn)(harde karton)
ek het toe n u-vorm uitgesny met n matmes(sodat die volgende stap nie skeef uitkom nie)
ek het toe n yster staafie parrallel tussen 2x lyne met superglue vasgeplak
ek het toe hom net size geknip om tussen die scope en die basis van die ringe deur te gaan
ek sit hom op die agterste basis van die ring.
dan is dit maar n geval van mik en vasmaak
dit is handig om met die gadget te gaan jag net vir "in case of an emergency"
wondergom hou hom ook goed genoeg vas op die basis.
http://i1310.photobucket.com/albums/s648/Longwolf43/20130401_185621_zpsb79d548c.jpg
http://i1310.photobucket.com/albums/s648/Longwolf43/20130401_185700_zpsa069e3de.jpg
http://i1310.photobucket.com/albums/s648/Longwolf43/20130401_185844_zps94c26f59.jpg
http://i1310.photobucket.com/albums/s648/Longwolf43/20130401_185856_zps01bdc90c.jpg
http://i1310.photobucket.com/albums/s648/Longwolf43/753000dd-c231-4ab5-9ec9-7b04b44657c6_zps4eea9528.jpg
Oom PW dankie dat jy die een begin het, dit vat nie n genie om n oplossing te kry vir n aledaagse probleem nie... dit vat net n bietjie sukkel en n plan word gebore uit n gewillige denker.
kannie wag om te sien wat hier nog gaan opkom nie!!!

knives@wolfjager.co.za
Francois
Francois
- Johnnie De Wet
- Hero Member

- Posts: 550
- Joined: Thu Mar 22, 2012 7:59 pm
Re: "Gadgeds" 'n Boer maak 'n plan.
Jy gooi jou koeel voor in die dop in en steek die dop in jou kamer met jou geweer wat na bo wys.Swede wrote:Sal jy asb verduidelik hoe werk jou AOL gaugeJohnnie De Wet wrote:A.O.L. Gauge
(Die dop is gevuur en die koeel pas in die nek met geen spanning.)
Jy stoot die staal rod wat agter die dop uitsteek vorentoe wat dan jou koeel voor by jou dop uitsteek tot jy voel hy raak die "lands" en lock hom dan met die bout wat jy agter sien.
So kan jy maklik en vinnig jou maksimum TPL bepaal van enige koeels.
Ek besit n soortgelyke Hornady gauge wat +- R400 kos en nog R70 vir elke dop. Hierdie sommer vir n vriend gemaak.
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: "Gadgeds" 'n Boer maak 'n plan.
Johnnie De Wet wrote:Jy gooi jou koeel voor in die dop in en steek die dop in jou kamer met jou geweer wat na bo wys.
(Die dop is gevuur en die koeel pas in die nek met geen spanning.)
Jy stoot die staal rod wat agter die dop uitsteek vorentoe wat dan jou koeel voor by jou dop uitsteek tot jy voel hy raak die "lands" en lock hom dan met die bout wat jy agter sien.
So kan jy maklik en vinnig jou maksimum TPL bepaal van enige koeels.
Ek besit n soortgelyke Hornady gauge wat +- R400 kos en nog R70 vir elke dop. Hierdie sommer vir n vriend gemaak.
Johnnie, dit is 'n uitstekende "gadget". Baie dankie dat jy dit met ons gedeel het!!
-
jamalley
- Hero Member

- Posts: 630
- Joined: Mon Jan 14, 2013 4:29 pm
Re: "Gadgeds" 'n Boer maak 'n plan.
Heeltemal reg oom PW - ek dink dit sal 'n goeie idee wees as die manne fotos en 'n beskrywing van hoe dit werk en waarvoor hulle die gadget gebruik ook bysit - ek waardeer dit dat oom my gehelp het om die topic op te kry - ek is baie "impressed" - beindruk met dit wat reeds op gesit is en kan nie wag vir die ander manne se goed nie
Groete
Riaan Meintjes
"jamalley"
Groete
Riaan Meintjes
"jamalley"
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: "Gadgeds" 'n Boer maak 'n plan.
Hierdie gadget het al op 'n ander post gehad, maar om almal bymekaar te kry, plaas ek dit weer hier.
Die sogenaamde "professional reticle leveling system" is te koop in die winkel teen R700+. Myne het R15 gekos.
Indien jy jou geweer waterpas opgestel het, monteer jy die gadget op jou geweer se loop. Dit gee dan vir jou 'n aanduiding of jou geweer te alle tye waterpas is wanneer jy , bv. die teleskoop monteer.
Die sogenaamde "professional reticle leveling system" is te koop in die winkel teen R700+. Myne het R15 gekos.
Indien jy jou geweer waterpas opgestel het, monteer jy die gadget op jou geweer se loop. Dit gee dan vir jou 'n aanduiding of jou geweer te alle tye waterpas is wanneer jy , bv. die teleskoop monteer.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- toelie
- Hero Member

- Posts: 927
- Joined: Mon Nov 26, 2012 9:10 pm
Re: "Gadgeds" 'n Boer maak 'n plan.
Paar oulike patente hier mens kan maklik leer en dit toepas
- NEGE3
- Hero Member

- Posts: 1397
- Joined: Sat Feb 09, 2013 4:38 pm
Re: "Gadgeds" 'n Boer maak 'n plan.
Self 'n TPL instrumentjie gemaak.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Groete,
Koos de Beer
Koos de Beer
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: "Gadgeds" 'n Boer maak 'n plan.
NEGE3, Sal jy nie asseblief so 'n kort beskrywing gee hoe jy die gadged maak en hoe dit werk nie. Dit lyk nou werklik 'n nuttige stuk gereedskap!NEGE3 wrote:Self 'n TPL instrumentjie gemaak.