Beskadigde dop
-
FCLoretz
- Hero Member

- Posts: 3043
- Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am
Beskadigde dop
More,
Wat sal julle se veroorsaak die merke op 'n dop? Dit is 'n 30-06 Winchester dop 4 keer geskiet
Ek het klaar die dop uitgehaal en sal hom nie weer herlaai nie.
http://i1192.photobucket.com/albums/aa328/FCLoretz/hunting%20and%20loading/beskadigdedop_zps4d3e101b.jpg

- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Beskadigde dop
Te veel case lube maak so. Die lube kan nie compress nie, dan druk dit die duike in die dop. Dis wat ek reken?
Goed, beter, 6millimeter!
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: Beskadigde dop
Stem saam. met my ook al gebeur, wel meer op die skouers van die dop, maar die merke is identies. As jy hom weer laai en skiet is hy weer reg.Geno wrote:Te veel case lube maak so. Die lube kan nie compress nie, dan druk dit die duike in die dop. Dis wat ek reken?
Veiligheid eerste manne!
- Trevor
- Sr. Member

- Posts: 462
- Joined: Thu Apr 12, 2012 3:22 pm
Re: Beskadigde dop
Het dit ook al gehad, soos Pierre sê, laai en skiet hom weer dan is hy reg.
-
FCLoretz
- Hero Member

- Posts: 3043
- Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am
Re: Beskadigde dop
Eish, Ek gaan 'n lae lading laai en skiet.
Maar dit is snaaks. want hulle is net geneck size.
Maar dit is snaaks. want hulle is net geneck size.
- Riaan Beeslaar
- Hero Member

- Posts: 678
- Joined: Tue Mar 05, 2013 9:09 am
Re: Beskadigde dop
Middag
Jy kan hom maar gerus weer laai.
Onthou ander kalibers blaas mens die doppe uit.
Groete
Riaan
Jy kan hom maar gerus weer laai.
Onthou ander kalibers blaas mens die doppe uit.
Groete
Riaan
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4793
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: Beskadigde dop
Stem dis te veel lube, laai jou lading. Die gevare is krake en skeur.
- swc-tr
- Hero Member

- Posts: 1516
- Joined: Thu Dec 09, 2010 2:01 pm
Re: Beskadigde dop
Die merke op die romp van die dop in die foto hierbo, word veroorsaak deur vuilgoed in die geweer se kamer, dit is steeds veilig om die dop te gebruik, die volgende keer wanneer dit geskiet word in 'n skoon kamer, sal die merke verdwyn.
Te veel lube veroorsaak duike op die skouers van 'n dop, agv hidroliese aksie van die lube wat nie saamgepers kan word nie.
Te veel lube veroorsaak duike op die skouers van 'n dop, agv hidroliese aksie van die lube wat nie saamgepers kan word nie.
- Biltong
- Hero Member

- Posts: 582
- Joined: Thu Jun 09, 2011 3:00 pm
Re: Beskadigde dop
SWC-TR -ek stem saam. Duikies van te veel re-size lube lyk anders en sal nie voorkom as dit net ge-necksize is nie.
- grumpy
- Hero Member

- Posts: 2772
- Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am
Re: Beskadigde dop
FC, Geno is 100% reg. Het presies dieselfde met my gebeur. Ek het hom gelaai en geskiet en nou is alles weer 100%.
Last edited by grumpy on Tue Apr 02, 2013 6:35 pm, edited 1 time in total.
-
FDJ
- Full Member

- Posts: 106
- Joined: Mon Nov 23, 2009 9:57 am
Re: Beskadigde dop
My Redding dies doen presies dieselfde op presies dieselfde plek.Dit het my so frustreer dat ek die Lee dies gekoop het wat 'n klein gaaitjie het wat oortollige lube uitdruk.Met die redding dies kon ek nie minder lube opsit nie.Wat se dies gebruik jy?
Groete
Francois
Groete
Francois
- LongWolf
- Hero Member

- Posts: 832
- Joined: Sat Mar 09, 2013 2:39 pm
Re: Beskadigde dop
grumpy wrote:FC, Geno is 100% reg. Het presies dieselfde met my gebeur. Ek het hom gelaai en geskiet en nou is alles weer 100%.
Gebruik net minder lube, ons weet jy is jonk getrou maar vat dit kalm maat!!!![]()
![]()
Sorry maar ek moes![]()
![]()
![]()
wys jou maar net weereens "TE" is ongesond!!!!
knives@wolfjager.co.za
Francois
Francois
-
FCLoretz
- Hero Member

- Posts: 3043
- Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am
Re: Beskadigde dop
Ek gebruik die Lee Neck sizer en RCBS FL sizer en RCBS seater dieFDJ wrote:My Redding dies doen presies dieselfde op presies dieselfde plek.Dit het my so frustreer dat ek die Lee dies gekoop het wat 'n klein gaaitjie het wat oortollige lube uitdruk.Met die redding dies kon ek nie minder lube opsit nie.Wat se dies gebruik jy?
Groete
Francois
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6971
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Beskadigde dop
IMPERIAL SIZING WAX....................
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
-
FCLoretz
- Hero Member

- Posts: 3043
- Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am
Re: Beskadigde dop
DWB wrote:IMPERIAL SIZING WAX....................
Ek het slim geraak. Het gekoop ander dag.
- Biltong
- Hero Member

- Posts: 582
- Joined: Thu Jun 09, 2011 3:00 pm
Re: Beskadigde dop
FCLoretz wrote:
Maar dit is snaaks. want hulle is net geneck size.
FCL, verduidelik bietjie die proses gevolg met die neck sizing van hierdie dop. Volgens my is dit half onmoontlik dat neck sizing hierdie probleem kan veroorsaak. Die dop se romp is soos dit uit die kamer kom.
Groete Biltong
-
FCLoretz
- Hero Member

- Posts: 3043
- Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am
Re: Beskadigde dop
More Biltong,
Ek dink dit het dalk te doen met vuilgeid in die kamer.
Ek het Redding se Imperial sizing wax gebruik. en net op die nekke en skouers gesmeer toe ek die neck sizing gedoen het.
'n ander ding waaraan ek gister gedink het terwyl ek en Pierre gepraat het was dat ek die doppe getuimel het vir die eerste keer. Vandat ek hulle begin skiet het, voor die imperial sizing wax het ek Lee se case lube gebruik. So ek is nie seker of dit is agv die laaste full length size wat ek gedoen het nie.
Ek dink dit het dalk te doen met vuilgeid in die kamer.
Ek het Redding se Imperial sizing wax gebruik. en net op die nekke en skouers gesmeer toe ek die neck sizing gedoen het.
'n ander ding waaraan ek gister gedink het terwyl ek en Pierre gepraat het was dat ek die doppe getuimel het vir die eerste keer. Vandat ek hulle begin skiet het, voor die imperial sizing wax het ek Lee se case lube gebruik. So ek is nie seker of dit is agv die laaste full length size wat ek gedoen het nie.
- Biltong
- Hero Member

- Posts: 582
- Joined: Thu Jun 09, 2011 3:00 pm
Re: Beskadigde dop
Dit maak sin.FCLoretz wrote:Ek dink dit het dalk te doen met vuilgeid in die kamer.
Sterkte in elk geval -glo jy sal die probleem oplos.
Lekker dag.