Hi
Ek gaan Mei die visrevier canyon stap en wil dit graag met jag afsluit.
Weet julle dalk van jagplase in die omgewing?
Namibie jag
-
jgnel
- Newbie

- Posts: 27
- Joined: Sat Jun 18, 2011 10:07 pm
Re: Namibie jag
Gaan jy nogsteeds Mei maand stap en as dan wil jy nog jag?
Johan
Johan
-
reggie
- Full Member

- Posts: 143
- Joined: Mon Dec 10, 2012 10:37 pm
Re: Namibie jag
Ja Johan ek sal dit graag so wil doen indien moontlik, maar het nog nie geskikte jagplek gekry nie.