Gym oefen

Van goeie kos tot oefeninge - not for the faint hearted
Post Reply
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Gym oefen

Post by Gerhard »

Mooi Swys,

Ja ek sal nog n glasie rooiwyn op naweke drink saam met gesonde kos.

Sterkte met die oefen...
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
User avatar
Louis Kriel
Hero Member
Hero Member
Posts: 1980
Joined: Mon Mar 16, 2009 2:01 pm

Re: Gym oefen

Post by Louis Kriel »

Ek het agtergekom rooiwyn is op sy lekkerste as jy n bottel daarvan in n pot beesstert gooi.
Peace - That brief glorious moment when everybody stands around reloading. Thomas Jefferson
JF. SCHOEVERS
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 87
Joined: Tue Jul 12, 2011 1:16 pm

Re: Gym oefen

Post by JF. SCHOEVERS »

Geniet bene oefen kwaai nou nog styf van dinsdag af! ;D ;D ;D ;D . Maar rooiwyn is eers lekker na die eerste bottel! Nee grap net geniet my ou glasie rooiwyn baie net so of saam Coke Zero as n katemba.

Groete Jannie

ps. Dirtyoldsix jy maak nou lelik met daai rooiwyn in n beeststert pot. Sommer nou honger
6mm Dasher,
.30-06 Vektor,

As jy nie tyd het om dit nou reg te doen nie waneer gaan jy tyd he om dit oor te doen.
User avatar
SV MAD (Henk)
Hero Member
Hero Member
Posts: 1653
Joined: Thu Aug 11, 2011 12:26 pm

Re: Gym oefen

Post by SV MAD (Henk) »

Daarsy manne, gym vir die week is verby! Ek het op 18 Nov 2012 laas alkohol gedrink, weet nie eers meer hoe proe 'n bier of rooiwyntjie nie.

Maar ek moet se, as ek in die spieel kyk kan ek die resultate van harde werk sien!
ek soek nog wapens...
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Gym oefen

Post by Gerhard »

SV MAD (Henk) wrote: Daarsy manne, gym vir die week is verby! Ek het op 18 Nov 2012 laas alkohol gedrink, weet nie eers meer hoe proe 'n bier of rooiwyntjie nie.

Maar ek moet se, as ek in die spieel kyk kan ek die resultate van harde werk sien!
Netjies,

Ek kon nie vanoggend se sessie maak nie.

My lyf is op melt down fase saam met die stress by die werk.

Sal Maandag hom weer vat.
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
User avatar
SV MAD (Henk)
Hero Member
Hero Member
Posts: 1653
Joined: Thu Aug 11, 2011 12:26 pm

Re: Gym oefen

Post by SV MAD (Henk) »

Ek doen huidlgik 'n 4 day split (maandae, dinsdae, donderdae en Vrydae).

Kon nie maandag nie, maar doen nou die res van die week. Program is so intens jy moet 'n rusdag inwerk in die middel van die week.

Op 'n Vrydag is my lyf gaar, maar hy herstel mooi oor die naweek. Nog so 10 weke oor van die bulking program, dan sal ek weer dieet verander dat ek vet sny na single digit BF toe.
ek soek nog wapens...
User avatar
SV MAD (Henk)
Hero Member
Hero Member
Posts: 1653
Joined: Thu Aug 11, 2011 12:26 pm

Re: Gym oefen

Post by SV MAD (Henk) »

Hi Ludwig.

Wat wil jy bereik met die program? As ons dit vasstel kan ons daarna kyk.
ek soek nog wapens...
Eugene
Hero Member
Hero Member
Posts: 6027
Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am

Re: Gym oefen

Post by Eugene »

Terywl julle slim manne nou mekaar se programme bespreek, help my ook bietjie asseblief! Ek wil niks bou of sny nie! Ek wil my bierpens afbreek! Ek weet dit beteken dieet en reg eet en ek het daai gedeelte onder die knie, maar ek moet intussen oefen ook om die bestaande vet weg te kry!

Ek doen nou elke oggend soos volg: Eers ry ek 5 min fiets om warm te word, dan roei ek 5 min en dan doen ek die circuit met lae gewig en 3 stelle van 15 repetisies elk. Tussen oefeninge "draf" ek vir 60 sek op daai klein trampolientjies!

Dit vat my so 40 na 45 min om alles hierbo te doen en ek oefen basies alles van bors tot kuite elke dag!

Is ek op die regte pad? Want 2 dae bou en 2 dae kardio maak my spiere effens groter maar my pens sit maar...
Aim small, miss small
Eugene
Hero Member
Hero Member
Posts: 6027
Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am

Re: Gym oefen

Post by Eugene »

Ludwig wrote:Eugene, om 'n pens weg te kry, is dit 'n baie eenvoudige som, maar moeilik om in die praktyk reg te kry. Jou totale daaglikse kaloriee innamme, moet heelwat minder wees as jou kaloriee verbruik. As die 2 kante van die vergelyking relatief in verhouding met mekaar bly, gaan jou gewig en pens bly waar hy is, ongeag watse oefeninge jy doen. Ek het die jaar al meer as 8cm om my pens verloor. Die eetplan is 75% hiervan. Die ander 25% is kardio en gewigte oefen.

Ek hoor en verstaan! Maar is die oefeninge wat ek doen, reg en genoeg vir daai ander 25%?

Die eet gedeelte is nie so groot problem vir my nie. Ek eet die laaste ruk baie mooi reg en meer keer 'n dag, minder op 'n slag! Maar om my kalorie verbruik op te stoot, moet ek mos oefen ook? Gedagte daaraan dat ek heeldag sit en werk!

Danksy die staat, klim ek darem nou trappe by die hof, want die hysbak is stukkend... ;)
Aim small, miss small
Eugene
Hero Member
Hero Member
Posts: 6027
Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am

Re: Gym oefen

Post by Eugene »

Ludwig, gaan bietjie daarna loer! Dankie!
Aim small, miss small
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Gym oefen

Post by Gerhard »

Vir nou gaan aan met jou 45min oefen per dag.

Maar fokus op jou kardio.

Doen roei, steps masjien of fiets ry in wissel valle gedurende die 45 min
Eugene
Hero Member
Hero Member
Posts: 6027
Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am

Re: Gym oefen

Post by Eugene »

Gerhard wrote:Vir nou gaan aan met jou 45min oefen per dag.

Maar fokus op jou kardio.

Doen roei, steps masjien of fiets ry in wissel valle gedurende die 45 min
As ek langer as 5min aaneen roei, wil ek oi.... :-[ Ek wissel maar die roei met bietjie fietsry af!
Aim small, miss small
User avatar
SV MAD (Henk)
Hero Member
Hero Member
Posts: 1653
Joined: Thu Aug 11, 2011 12:26 pm

Re: Gym oefen

Post by SV MAD (Henk) »

Hoe gaan dit met die programme manne?

Of het die meeste se nuwejaars voorneme ook platgeval?

Ek gaan sover goed, staan dat ek al 4kg spier bygekry het in 5 weke se oefening (brutale program) en BF% is nog dieselfde.

Ander manne?
ek soek nog wapens...
User avatar
SV MAD (Henk)
Hero Member
Hero Member
Posts: 1653
Joined: Thu Aug 11, 2011 12:26 pm

Re: Gym oefen

Post by SV MAD (Henk) »

bene is gaar na vandag se sessie...
ek soek nog wapens...
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Gym oefen

Post by Gerhard »

SV MAD (Henk) wrote:bene is gaar na vandag se sessie...

Druk hom inni rooi!!! >:+
User avatar
SV MAD (Henk)
Hero Member
Hero Member
Posts: 1653
Joined: Thu Aug 11, 2011 12:26 pm

Re: Gym oefen

Post by SV MAD (Henk) »

Rooi so moer, ek dink ek het 'n turbo geblaas!
ek soek nog wapens...
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Gym oefen

Post by Gerhard »

SV MAD (Henk) wrote:Rooi so moer, ek dink ek het 'n turbo geblaas!
hahaha

jy moet versigtig wees om nou nie n beseering op te tel nie.

Dit kan jou terug sit as jy spier of ligmente seer maak.
User avatar
SV MAD (Henk)
Hero Member
Hero Member
Posts: 1653
Joined: Thu Aug 11, 2011 12:26 pm

Re: Gym oefen

Post by SV MAD (Henk) »

Dis waar, maar dis waar jy presies moet luister na jou liggaam, as hy se genoeg is genoeg, dan luister jy.
ek soek nog wapens...
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Gym oefen

Post by Gerhard »

SV MAD (Henk) wrote:Dis waar, maar dis waar jy presies moet luister na jou liggaam, as hy se genoeg is genoeg, dan luister jy.

GROOT WAARHEID DAAI
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Gym oefen

Post by Gerhard »

Hoe gaan dit met die oefen en werk aan die gewig manne??

Het vanoggend weer n mean been sessie gehaad en gaan seker weer seer wees vir die res vd week...

Maar daai is n lekker seer.
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Gym oefen

Post by Gerhard »

Is die manne klaar met die oefeninge en gewig verloor vir die jaar???

Ek het vanoggend Aussie Pull Ups ontdek.

Lekker manier om die bo lyf en rug sterk te maak.
User avatar
SV MAD (Henk)
Hero Member
Hero Member
Posts: 1653
Joined: Thu Aug 11, 2011 12:26 pm

Re: Gym oefen

Post by SV MAD (Henk) »

Nope, nog besig! Gaan rustig vat die week, voel 'n krapperigheid in die keel. Is maar bang om hard te stoot in die gym as mens nie 100% gesond is nie...
ek soek nog wapens...
Post Reply