As ek varmint grenade punte probeer herlaai maak die punt n boepens ,weet iemand dalk wat ek verkeerd doen?
Dis n .243 met n full length resizer.
Groete
Diff
Sukkel met varmint granades
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: Sukkel met varmint granades
Sit n foto op. waar maak die punt n boepens?
Veiligheid eerste manne!
- Trevor
- Sr. Member

- Posts: 462
- Joined: Thu Apr 12, 2012 3:22 pm
Re: Sukkel met varmint granades
Diff is dit die Varmint grenades van barnes? Het dit ook al gekry. Jy moet hulle baie sag in press. Kyk o die koeel dan sien jy die stippel lyntjies, dis 'n baie sagte koeel. Ek laai hulle nie meer vir die 223 nie.
-
DIFF
- Newbie

- Posts: 6
- Joined: Mon Mar 25, 2013 5:16 pm
Re: Sukkel met varmint granades
Ja dis die Barnes grenades sal foto op laai ,hy maak n downut op die punt self!
Diff
Diff
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Sukkel met varmint granades
Diffie,
Probeer 'n VLD chamfer tool in die hande kry. Dit behoort die koeel meer egalig te laat seat.
Ander (Duurder) opsie is om bushing dies te gebruik, en 'n groter bushing te gebruik vir minder neck grip.
Probeer 'n VLD chamfer tool in die hande kry. Dit behoort die koeel meer egalig te laat seat.
Ander (Duurder) opsie is om bushing dies te gebruik, en 'n groter bushing te gebruik vir minder neck grip.
Goed, beter, 6millimeter!
-
DIFF
- Newbie

- Posts: 6
- Joined: Mon Mar 25, 2013 5:16 pm
Re: Sukkel met varmint granades
foto
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: Sukkel met varmint granades
Dankie!!!cassie_calvinia wrote:koop nosler BT. asl opgelos
Veiligheid eerste manne!