reen
- Giepie
- Hero Member

- Posts: 1540
- Joined: Mon Jul 23, 2012 11:27 pm
Re: reen
Hier by ons in Gauteng ook gereën. Dit krap net bietjie my planne vir die dag omver, met verlof en wou saam met my vrou 'n foto ekskursie botaniese tuine doen, maar daar die lig laat ons in die steek. Nou gaan ons dalk later sommer in die winkels rondloop. (Saggies nou, ek wil S&O toe gaan ens.
)
Maar BAIE bly vir julle part. Hoop regtig die droeë dele kry mooi reën.
Maar BAIE bly vir julle part. Hoop regtig die droeë dele kry mooi reën.
'n Slim man leer uit sy foute, 'n Wyse mens leer uit ander se foute.