MY NUWE SPEELDING!!

User avatar
Janjak
Hero Member
Hero Member
Posts: 529
Joined: Tue Apr 07, 2009 2:51 pm

Re: MY NUWE SPEELDING!!

Post by Janjak »

staalborsel werk ook mooi  ;D
britsman
Hero Member
Hero Member
Posts: 792
Joined: Sun Feb 01, 2009 3:06 pm

Re: MY NUWE SPEELDING!!

Post by britsman »

Kojak,
Dawie wrote: Raves...Dit pla my ook nou,  hou maar eers bietjie vas...
          Praat met The Terminator ...... miskien kan hy vir jou so ene maak vir die prys wat Raves betaal het. Dit sal lekker wees as Clarence daie tipe ook maak.

     groete,
                brits
If guns are outlawed. Only outlaws will have guns.
User avatar
Raven
Hero Member
Hero Member
Posts: 1910
Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm

Re: MY NUWE SPEELDING!!

Post by Raven »

Oom Brits,
We have a guy now in Namibia, that made a replica from the Hauskin design, for a R1000 less, but still the same problem with cutting the thread on the barrel, and approx 100grams heavier.
Clarence mentioned awhile ago that if a guy is willing to pay extra he will make something similar i think...

Rgds
Raven
Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
Beyers
Hero Member
Hero Member
Posts: 1409
Joined: Tue May 05, 2009 12:41 pm

Re: MY NUWE SPEELDING!!

Post by Beyers »

tafjak wrote: Beyers

Ek het al agter gekom dat net nuwe scopes en roepers die jeukplekke lekker krap.
Die probleem is die prys is altyd x2
User avatar
Raven
Hero Member
Hero Member
Posts: 1910
Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm

Re: MY NUWE SPEELDING!!

Post by Raven »

Ek het uiteindelik kans gekry om my geweer te skiet oor die crony, groepering is uitstekend alhoewel ek klein verskille kry op spoed metings.

Sierra 100gr punte, CCI200, 50.9gr S365 - gemiddelde spoed 3420-3450

Vir die manne wat graag wil weet wat doen 'n .25-06

Groete Norton
Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
User avatar
243Songdaug
Hero Member
Hero Member
Posts: 1713
Joined: Wed Dec 09, 2009 2:03 pm

Re: MY NUWE SPEELDING!!

Post by 243Songdaug »

Raven

Jou 25-06 se bynaam is seker "WIT-WILLEM".

Kyk ek vrek oor my 243 - en hy SAL saammet my begrawe word - maar 3450fps met 'n 100greiner is so bietjie bo my vuurmaakplek.

Een van my vriende skiet ook 'n 25 en ek belowe jou elke keer as hy daai ding skiet sonder 'n knaldemper is ons 2 aanmekaar - die lawaai is net eenvoudig ongelooflik! (Amper soos die spoed.)

Het hom al probeer oortuig om liewer 'n 243 te bou, maar hy is getroud met die 25!!!!!

Mooi aand.
Jaco
Last edited by Guest on Mon May 24, 2010 9:27 pm, edited 1 time in total.
Dont tell me, show me......
User avatar
Raven
Hero Member
Hero Member
Posts: 1910
Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm

Re: MY NUWE SPEELDING!!

Post by Raven »

Jaco,
Ek was self verbaas oor die spoed!! Ek het so vir 3200fps gehoop.
Ek kry toe met 50.5gr S365 so tussen 3360-3380fps.
Fabrieks ammo 117gr gee vir my 2990-3050fps.

Maar ja ek kla nie veel nie oor 3400+fps, en ek weet ek sal moet spaar vir 'n nuwe loop binnekort  :P  :P

Norton
Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
tafjak

Re: MY NUWE SPEELDING!!

Post by tafjak »

Nortie

Jong, maar jy is warm met daai ding! Stem saam met Jaco, ons 243's gaan nie veel hondhaaraf maak met darie 100greiners van jou nie. Mooi so en gooi hulle!

Mooiloop
User avatar
Raven
Hero Member
Hero Member
Posts: 1910
Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm

Re: MY NUWE SPEELDING!!

Post by Raven »

Taffie,
Ek het toe die "data boekie" nader getrek, want ek dog mos nou ek het 'n fout gemaak met die spoed..

Ek het 'n Alpha Master Crony gekoop, hoop maar dis 'n goeie maak en lees nie verkeerd die spoed nie.
Ek sit die crony so 10 voet voor die loop neer.

Spoed met 100gr Sierra punte en 51gr S365: 3431, 3439, 3440, 3447, 3434
Spoed met 100gr Nosler BT en 50.5gr S365:  3438, 3443, 3449.

Groete Norton
Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
tafjak

Re: MY NUWE SPEELDING!!

Post by tafjak »

Norton

Darie min of meer 16fs spread is uitstekend dink ek. Die spoed is redelik normaal vir 'n 100gr koe?l, wat ek egter van hou is die klein verskil in spoed tussen hoog en laag. En as jy goeie groepe kry is die kind se naam Witwillem.

Ek dink persoonlik dat jy 'n baie, baie goeie roer daar het en sou hom goed op pas, hy gaan nog jare se plesier verskaf.
Raven wrote: Maar ja ek kla nie veel nie oor 3400+fps, en ek weet ek sal moet spaar vir 'n nuwe loop binnekort 
Oor die loop sal ek myself nie bekommer nie. As jy 'n Benz ry worry jy nie oor die prys van tyres nie, solank dit goeie tyres is!

Mooiloop Maat
Post Reply