vrystaat jagters
-
johans
- Hero Member

- Posts: 1446
- Joined: Fri Mar 30, 2012 6:52 pm
vrystaat jagters
wie van julle is lid van vrystaat jagters?ek wil net uitvind as ek aansoek doen vir n nuwe lisensie gaan vrystaat jagters net soveel water dra vir motivering of is sa jagters n beter motivering?
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: vrystaat jagters
Ek sal kyk waar die naaste organisasie aan my is en daar aansluit.
Ek sal vanjaar al 18 jaar lid wees van SA Jagters en weet dat hul infrastruktuur goed ontwikkel is en hulle baie doen vir hul lede. Daar is 'n maandelikse tydskrif en baie ander voordele. Hier is die takinligting wat ek op die webtuiste sahunt.co.za kon kry.
City/Town: Bloemfontein
Email: Email
Chairman: Stompie Thuynsma
Phone: 082 564 3792
Bothaville - Taknuus
City/Town: Bothaville
Email: Email
Chairman: André Klopper
Phone: 072 255 2476
Cheetah - Taknuus
City/Town: Hertzogville
Email: Email
Chairman: Johan van Rensburg
Phone: 082 374 7898
Riemland
City/Town: Bethlehem
Email: Email
Chairman: Danie Symington
Phone: 082 563 0323
Sandrivier - 58 - Taknuus
City/Town: Welkom
Email: Email
Chairman: André van Heerden
Phone: 082 819 3534
Valschrivier - Taknuus
City/Town: Kroonstad
Email: Email
Chairman: Johan Klopper
Phone: 082 779 5524
Vrystaat Sandveld - Taknuus
City/Town: Soutpan
Email: Email
Chairman: Willem Gräbe
Phone: 082 808 9300
Wilgerivier - Taknuus
City/Town: Wilgerivier
Email: Email
Chairman: Danie Pieterse
Phone: 082 974 9382
Ek sal vanjaar al 18 jaar lid wees van SA Jagters en weet dat hul infrastruktuur goed ontwikkel is en hulle baie doen vir hul lede. Daar is 'n maandelikse tydskrif en baie ander voordele. Hier is die takinligting wat ek op die webtuiste sahunt.co.za kon kry.
City/Town: Bloemfontein
Email: Email
Chairman: Stompie Thuynsma
Phone: 082 564 3792
Bothaville - Taknuus
City/Town: Bothaville
Email: Email
Chairman: André Klopper
Phone: 072 255 2476
Cheetah - Taknuus
City/Town: Hertzogville
Email: Email
Chairman: Johan van Rensburg
Phone: 082 374 7898
Riemland
City/Town: Bethlehem
Email: Email
Chairman: Danie Symington
Phone: 082 563 0323
Sandrivier - 58 - Taknuus
City/Town: Welkom
Email: Email
Chairman: André van Heerden
Phone: 082 819 3534
Valschrivier - Taknuus
City/Town: Kroonstad
Email: Email
Chairman: Johan Klopper
Phone: 082 779 5524
Vrystaat Sandveld - Taknuus
City/Town: Soutpan
Email: Email
Chairman: Willem Gräbe
Phone: 082 808 9300
Wilgerivier - Taknuus
City/Town: Wilgerivier
Email: Email
Chairman: Danie Pieterse
Phone: 082 974 9382
-
johans
- Hero Member

- Posts: 1446
- Joined: Fri Mar 30, 2012 6:52 pm
Re: vrystaat jagters
dankie tripod,ek wonder net hoe goed vrystaat se motiverings is,ek ken baie van die mense daar maar as sa jagters betr water dra gaan ek soontoe
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: vrystaat jagters
Probeer vir Jamalley, of te wel Riaan, in die hande kry. Hy sal jou al die inligting oor Vrystaat Jagters kan deurgee 
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
