Swart spoeg kobra en honde

Enige ou beproefde Boere rate sal hier welkom wees....
Post Reply
Skolla
Hero Member
Hero Member
Posts: 825
Joined: Thu Nov 26, 2009 2:25 pm

Swart spoeg kobra en honde

Post by Skolla »

n Swart spoeg kobra het in twee van my honde se oe gespoeg.
Ek het hulle uitgewas en het darem oogsalf gehad wat ek ingesit het.
Is daar enige iets wat ek meer kon doen?

Skolla
savage(P Coetzer)
Hero Member
Hero Member
Posts: 973
Joined: Mon Sep 10, 2012 3:34 pm

Re: Swart spoeg kobra en honde

Post by savage(P Coetzer) »

Skolla eks dom met die storie maar dink as jy kortico of predef by jou het en die homd dit spuit sal dit nie skade maak nie.
Clinton3006
Newbie
Newbie
Posts: 39
Joined: Wed Jan 16, 2013 9:59 am

Re: Swart spoeg kobra en honde

Post by Clinton3006 »

savage wrote:Skolla eks dom met die storie maar dink as jy kortico of predef by jou het en die homd dit spuit sal dit nie skade maak nie.
Kortico werk uitstekend, selfs vir byte op groot honde!
User avatar
JohannHorn
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 94
Joined: Wed Aug 15, 2012 7:59 pm

Re: Swart spoeg kobra en honde

Post by JohannHorn »

Kortico 2ml / 10kg. + Ultraject 1ml / 15kg werk soos n bom met slang byte. Het nog nooit n jack russel - basset - beagle of boerboel verloor met slang byte nie, trek almal nog deur! Ek het laasjaar 109 slange om die huis dood gemaak waarvan my honde 5 keer gepik was deur pofadders ens!
Ek was die honde se oe net uit met melk of blousel! Onthou om die hele hond ook daarna te bad!
Sterkte
Johann
Skolla
Hero Member
Hero Member
Posts: 825
Joined: Thu Nov 26, 2009 2:25 pm

Re: Swart spoeg kobra en honde

Post by Skolla »

Dankie manne.
Sal ek die goed kan aanhou by my, met ander woorde sonder dat n veearts dit moet toedien.
Clinton3006
Newbie
Newbie
Posts: 39
Joined: Wed Jan 16, 2013 9:59 am

Re: Swart spoeg kobra en honde

Post by Clinton3006 »

Klein hoeveelhede is ni n probleem nie!
Post Reply