Goeie naand almal
Nou is Frans Styn op die veld nou kyk ek nie meer nie wand die skore gaan daar bly! Hy pass nie!
Weg daarvan wil ek kom raad vra! Ek skiet met my Howa 243 gewone PMP ProAmm 100gr rondes en my groep op 100m is uitstekend! Ek wil nou rondte self laai met die selfde eienskappe!
Ek gaan maar varke en dalk n rooibok ens skiet so wil nie minder as 95gr gaan nie!
Kan iemand my dalk help en die regte data!
Kruit?
Punte?
Ek het PMP doppe
Primers?
Groot asb enige hulp sal waardeer word!
Beste groete
PJB
Vir 243 laai soos pmp rondtes
-
Danie01
- Hero Member

- Posts: 1591
- Joined: Tue Jun 23, 2009 11:56 am
Re: Vir 243 laai soos pmp rondtes
PJB
Ek nie seker watse soort kruit pmp gebruik vir daai kombinasie nie, maar glo jy sal S365 kan gebruik. Vat fabrieks ammo en skiet oor chrony vir spoed, meet fabriek tpl. Gaan laai jou rondtes, met tpl soos fabriek totdat jy op dieselfde spoed kom. Glo jy hoort dan baie na aan fabrieks resultate te kom.

- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: Vir 243 laai soos pmp rondtes
Eerstens wat Danie se van meet die spoed is die regte en belangrikste stap om te neem, aangesien kruit lotte verskil.
PMP gebruik verseker s365 in hulle .243 100gr. Ek het dit nageboots vir n vriend van my se pa met die volgende resep, en dit het nogals vrek goed gewerk. Ons het egter 100gr Hornady Interlock gebruik, en nie PMP se 100gr koeel nie. Kruit is S365 en ons het 44.3gr gebruik. TPL is 65.93mm, maar omdat die ronde neus koeels redelik verskil, het ons met n ogief mate van 56.9mm gewerk.

Veiligheid eerste manne!