Hallo almal. Ek wil graag net myself voorstel. My naam is Mel Stander en ek bly in Centurion en skiet heeltemal te min. Ek besit twee Musgrave roere. Die een is 'n musgrave-beretta s58 o/u haelgeweer. Die ander een is 'n mint kondisie model 83, 270. O ja en 'n baie mooi .22 BRNO model 1 van so 1948 se kant.
Ek wil natuurlik graag met oom Daan gesels om te hoor oor die roere se agtergrond en ook net lekker ontspan en julle skryfwerk waardeer.
Ek moet se dit voel snaaks om 'n forum te lees waar die manne mekaar nie begin vloek en sleg se na so drie of vier threads nie. Wys maar net ons Suid Afrikaners bly maar meestal goed opgevoed en opper nie lafhartige/vrot maniere sodra daar agter 'n skerm weggekruip kan word nie.
Lekker dag manne
Hallo almal
- Jakkalsgat
- Hero Member

- Posts: 2703
- Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am
Re: Hallo almal
Mel
Welkom hier ek hoop jy geniet dit.
Groete
Jaco Stander
Welkom hier ek hoop jy geniet dit.
Groete
Jaco Stander
-
mariusr
- Hero Member

- Posts: 2995
- Joined: Sat Dec 15, 2012 12:11 am
Re: Hallo almal
Welkom Mel lekker roere wat jy daar het! Geniet dit hier!
Groete
Marius
Groete
Marius
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Hallo almal
Welkom Mel
Jy's op die regte plek, ons is sekerlik die enigste forum wat mag spog met ons eie Musgrave Fundie. Oom Daan sal meer as gewillig wees om jou vrae te beantwoord, post daar op did Musgrave topic en jy sal geholpe wees.
Glo jy gaan dit geniet hier
Mooi loop
Marc
Jy's op die regte plek, ons is sekerlik die enigste forum wat mag spog met ons eie Musgrave Fundie. Oom Daan sal meer as gewillig wees om jou vrae te beantwoord, post daar op did Musgrave topic en jy sal geholpe wees.
Glo jy gaan dit geniet hier
Mooi loop
Marc
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- Piet Pille
- Hero Member

- Posts: 2092
- Joined: Thu Mar 29, 2012 2:07 pm
Re: Hallo almal
Welkom al die nuwe manne. Geniet!!
- egenis
- Sr. Member

- Posts: 260
- Joined: Fri Nov 16, 2012 7:25 am
Re: Hallo almal
Welkom! Geniet dit hier Mel
- Smiley
- Sr. Member

- Posts: 402
- Joined: Sat Nov 17, 2012 2:36 pm
Re: Hallo almal
Welkom Mel, hoop jy gaan dit geniet saam met ons. Plaas 'n foto van jou roere.
-
jamalley
- Hero Member

- Posts: 630
- Joined: Mon Jan 14, 2013 4:29 pm
Re: Hallo almal
Welkom op die forum, hier leer 'n mens baie
Vrystaat Groete
Riaan Meintjes
Vrystaat Groete
Riaan Meintjes
-
standergang
- Newbie

- Posts: 2
- Joined: Tue Mar 19, 2013 8:37 pm
Re: Hallo almal
Dankie julle manne ek waardeer. Ek gaan nou natuurlik eers na die Musgrave forum om oom Daan te gaan verpes.
Dankie vir die vriendelike verwelkoming.
Dankie vir die vriendelike verwelkoming.