weer hier

Nuwe lede, stel jouself gerus voor/
New member, please introduce yourself
Post Reply
ambessa
Newbie
Newbie
Posts: 5
Joined: Sun Mar 17, 2013 7:17 am

weer hier

Post by ambessa »

Hallo aan almal uit Bloemfontein. Nog 'n bietjie vreemd na 'n lang afwesigheid, maar sal probeer om weer my rigting te kry.

Mooi loop.

Ambessa
User avatar
Kalahari
Hero Member
Hero Member
Posts: 2135
Joined: Thu Dec 30, 2010 4:05 pm

Re: weer hier

Post by Kalahari »

Welkom terug oom Am

Hier is paar manne wat vir baie lank en met seer hart gesoek het :police:
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: weer hier

Post by Gerhard »

Welkom terug
User avatar
Pvdw
Hero Member
Hero Member
Posts: 5124
Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm

Re: weer hier

Post by Pvdw »

Welkom terug, waarom die lang afwesigheid??

Peet
User avatar
grumpy
Hero Member
Hero Member
Posts: 2772
Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am

Re: weer hier

Post by grumpy »

Jis oom Bessie, is dit nodig om so lank weg te bly????Nee man, ons het jou gemis en as jy weer so move trek gaan daar probleme wees met ek en jou en my dik lyf!! ;D
User avatar
Christo
Hero Member
Hero Member
Posts: 3311
Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm

Re: weer hier

Post by Christo »

Oom Am! Welkom terug!

(waar is die"like" knoppie)
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: weer hier

Post by Marc »

Welkom terug Oom ;)
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13640
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: weer hier

Post by Geno »

Oom Ambessa, welkom terug.

Daai OTA data- en bevindinge wat so mooi saamgesit is, wanneer kan ons wat getrou aan die OTA's se meet- en weeg deelgeneem het, nou daarna kyk?

Groete,
Eugene
Goed, beter, 6millimeter!
ambessa
Newbie
Newbie
Posts: 5
Joined: Sun Mar 17, 2013 7:17 am

Re: weer hier

Post by ambessa »

Hallo almal

Het laaste drie en 'n half jaar my twee broers (een elk weerskante van my) verloor en daarmee saam ook nog 'n baie goeie jong vriend en sy vrou op een slag. Dit het maar sy merk gelaat en dan ook nog 'n klomp info op my PC met 'n crash van my hardeskyf - moontlik agv 'n virus. Maar ek kla nie. Suid-Afrika is nie vir sissies nie.

Mooi loop.

Ambessa
User avatar
theedge
Hero Member
Hero Member
Posts: 5012
Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am

Re: weer hier

Post by theedge »

Welkom. Geniet dit.
ambessa
Newbie
Newbie
Posts: 5
Joined: Sun Mar 17, 2013 7:17 am

Re: weer hier

Post by ambessa »

hallo Geno / almal
Geno wrote:Daai OTA data- en bevindinge wat so mooi saamgesit is, wanneer kan ons wat getrou aan die OTA's se meet- en weeg deelgeneem het, nou daarna kyk?
Die groot artikel is nog in die proses van aanbiedig/aanvaarding. Ouens is vol fiemies en voorskrifte.

Sal probeer om 'n ligter weergawe op te stel en aan die bydraers stuur.

Met my PC se crash het heelwat van die laaste OTA se data verlore geraak - dit is waar die wurm na my PC moontlik ingesluip het.

Ambessa
Post Reply