Duiwe skiet Bloenfontein

Post Reply
User avatar
MEERKAT
Hero Member
Hero Member
Posts: 737
Joined: Sat Feb 07, 2009 8:41 pm

Duiwe skiet Bloenfontein

Post by MEERKAT »

Hallo

Ons is vanaf die 3de tot 8ste April in Bloemfontein en soek skietplekke vir duiwe in raduis van 40km rondom Bloemfontein, 'n paar verwysings sal waardeer word, ons kan die grond eienaars self kontak of inskakel by gereelde skiete. Ons bring al die nodige decoys en draai decoys saam.
Kontak nr's en verwysings word waardeer.

Baie dankie

Groetnis
MEERKAT
0721482012
User avatar
Jakkalsgat
Hero Member
Hero Member
Posts: 2703
Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am

Re: Duiwe skiet Bloenfontein

Post by Jakkalsgat »

Kontak vir Silent Hunt hier op die forum en bel my in die week 082 49 vier 5587
User avatar
Johnnie De Wet
Hero Member
Hero Member
Posts: 550
Joined: Thu Mar 22, 2012 7:59 pm

Re: Duiwe skiet Bloenfontein

Post by Johnnie De Wet »

Kevin Healy 051vier4sewe7549
Ferdi Wilken
Newbie
Newbie
Posts: 2
Joined: Thu Mar 07, 2013 11:08 am

Re: Duiwe skiet Bloenfontein

Post by Ferdi Wilken »

Ek het 'n plek gekry waar die boer hulp soek, kontak my gerus sodat ek die info kan deur gee Ferdi 072 996 5218
Post Reply