Hallo almal
Ek kyk vandag weer na my viking punt wat twee buffelribbes gebreek het. Die twee agterpunte is steeds so skerp dat die een n gat in my wysvinger gedruk het. Doen jouself n baie groot guns en koop vir jou hierdie Duits gehalte Vikings. G-Force se diens is puik en jou pakkie gaan gou by jou wees
Viking Broad Heads
- Roger
- Hero Member

- Posts: 1235
- Joined: Tue Feb 28, 2012 8:18 am
Re: Viking Broad Heads
morne smith wrote:Hallo almal
Ek kyk vandag weer na my viking punt wat twee buffelribbes gebreek het. Die twee agterpunte is steeds so skerp dat die een n gat in my wysvinger gedruk het. Doen jouself n baie groot guns en koop vir jou hierdie Duits gehalte Vikings. G-Force se diens is puik en jou pakkie gaan gou by jou wees
X2
Too many to mention ;-)
- jaracal
- Administrator

- Posts: 1886
- Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm
Re: Viking Broad Heads
Morne
Kan jy vir ons 'n paar fotos opsit, sal nice wees om te sien? (buffel en broadheads)
Groete

Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
-
morne smith
- Sr. Member

- Posts: 420
- Joined: Wed Jul 25, 2012 11:02 pm
Re: Viking Broad Heads
Hallo Hein
Kyk gerus onder boogjag viking broadheads morne smith en n buffel al regstellings wat gemaak moet word is dat die koei 18 jaar oud was en rigby's se kalibers wat skeef deurgetrek het