Watter Kruit ?
- vriell
- Hero Member

- Posts: 1364
- Joined: Wed Mar 17, 2010 4:07 pm
Watter Kruit ?
Wat dink julle om kop-skeiding (head separation) gedeeltelik te help voorkom of aanhelp ? Ladings met vinnige kruit of ladings met stadiger kruit maw vinniger druk of stadiger druk waar die spoed en kamerdruk min of meer dieselfde sal wees ? Of sal dit nie 'n rol speel nie ?
Groetnis
Len
Hermanus
.303 Enfld, 308Howa, Harrington12br, Stevens410/.22, Rem.44, 9mm Baretta, HW90.177, .22 H Lithgow, Walther .177, Hawken.45, Hawken.50, Hawken.54, .22 Rem, .177 Relum, 30.06Howa , 38 S&W , 6mm Musgrave

-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7557
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Watter Kruit ?
Len
Eerlikwaar dink ek nie dit sal enigsins n rol speel in praktiese terme nie. Teoreties gesproke sal n vinniger verbrandende kruit met n skerper drukkurwe dit vinniger laat gebeur.
Groetnis
Wouter
Eerlikwaar dink ek nie dit sal enigsins n rol speel in praktiese terme nie. Teoreties gesproke sal n vinniger verbrandende kruit met n skerper drukkurwe dit vinniger laat gebeur.
Groetnis
Wouter
- vriell
- Hero Member

- Posts: 1364
- Joined: Wed Mar 17, 2010 4:07 pm
Re: Watter Kruit ?
Wouter,
Dankie ek het ook so geredeneer dat stadiger kruite minder "stres" op die dop sal veroorsaak voordat die koeel die dop verlaat en of dit nou reg is weet ek nie.Sal maar paar koeels laai met die verskillende kruite en sal seker nie regtig weet nie want mens weet ook nie wat die dop se algehele toestand is nie en of dit nou die stadiger kruit is nie.
Ek kry eintlik baie min die probleem maar die kanse is altyd daar dat dit kan gebeur met die soort doppe ( rim ) maar ai as mens gaan jag dan wil mens nie sukkel met soiets nie.Sal maar net op laer spoed en node moet laai lyk dit vir my op die ou end.Ek het dit met my .303 gedoen en nog geen "head seperation " weer ondervind met spoed van ongeveer 2200 fps met 174gr koeel nie.
Piet-skiet,
Ek "neck-size" net so daai is darem uitgeskakel hopelik.
Dankie ek het ook so geredeneer dat stadiger kruite minder "stres" op die dop sal veroorsaak voordat die koeel die dop verlaat en of dit nou reg is weet ek nie.Sal maar paar koeels laai met die verskillende kruite en sal seker nie regtig weet nie want mens weet ook nie wat die dop se algehele toestand is nie en of dit nou die stadiger kruit is nie.
Ek kry eintlik baie min die probleem maar die kanse is altyd daar dat dit kan gebeur met die soort doppe ( rim ) maar ai as mens gaan jag dan wil mens nie sukkel met soiets nie.Sal maar net op laer spoed en node moet laai lyk dit vir my op die ou end.Ek het dit met my .303 gedoen en nog geen "head seperation " weer ondervind met spoed van ongeveer 2200 fps met 174gr koeel nie.
Piet-skiet,
Ek "neck-size" net so daai is darem uitgeskakel hopelik.
Groetnis
Len
Hermanus
.303 Enfld, 308Howa, Harrington12br, Stevens410/.22, Rem.44, 9mm Baretta, HW90.177, .22 H Lithgow, Walther .177, Hawken.45, Hawken.50, Hawken.54, .22 Rem, .177 Relum, 30.06Howa , 38 S&W , 6mm Musgrave
Len
Hermanus
.303 Enfld, 308Howa, Harrington12br, Stevens410/.22, Rem.44, 9mm Baretta, HW90.177, .22 H Lithgow, Walther .177, Hawken.45, Hawken.50, Hawken.54, .22 Rem, .177 Relum, 30.06Howa , 38 S&W , 6mm Musgrave
- Louis Kriel
- Hero Member

- Posts: 1980
- Joined: Mon Mar 16, 2009 2:01 pm
Re: Watter Kruit ?
S355 plaas volgens Andre Fouche (artikel oor S355/.303 br in Magnum) baie minder druk op die dop itv kop skeiding. Van die doppe wat hy getoets het, het selfs gekrimp in lengte (45.5gr S355 met Remington dop en 175gr Rhino.) Van sy ander ladings met S341 en S335 se hy: " The cases grew in length by 0,1mm, head separation will eventually occur no matter what I do".
- vriell
- Hero Member

- Posts: 1364
- Joined: Wed Mar 17, 2010 4:07 pm
Re: Watter Kruit ?
Dankie vir die inligting.Ten minste was ons denkwyse nie verkeerd nie.Ek gaan begin laai met s385 en ook bietjie stadiger spoed asook ligter koeel , so 70 of 80 gr teenoor die 100gr wat ek gewoonlik gelaai het en hopelik die druk bietjie verlig.Dis beter as om met head - seperation te sukkel op die ongemaklikste tye in die veld. Ek skiet maar gewoonlik Springbok ens. met die 6mm tot so 150m maksimum.DirtyOldsix wrote:S355 plaas volgens Andre Fouche (artikel oor S355/.303 br in Magnum) baie minder druk op die dop itv kop skeiding. Van die doppe wat hy getoets het, het selfs gekrimp in lengte (45.5gr S355 met Remington dop en 175gr Rhino.) Van sy ander ladings met S341 en S335 se hy: " The cases grew in length by 0,1mm, head separation will eventually occur no matter what I do".