Hi

Nuwe lede, stel jouself gerus voor/
New member, please introduce yourself
Post Reply
User avatar
Olsters
Newbie
Newbie
Posts: 9
Joined: Tue Mar 12, 2013 2:19 pm

Hi

Post by Olsters »

Dagse aan almal. Ek is van Welkom en is 'n nuutjie in die jagwereld. Ek is tans besig met my lisensie vir my eie geweer oor ek net kan jag as ek saam met ieman gaan wat sy eie geweer het.
It takes 43 muscles to frown and 17 to smile, but only 3 for proper trigger squeeze
User avatar
G-force
Hero Member
Hero Member
Posts: 2350
Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm

Re: Hi

Post by G-force »

Welkom,hoop jy kom vinnig reg met jou aansoek.Ja dis soos n pel se tjerrie leen omdat jy nie een het nie.
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
stan man

Re: Hi

Post by stan man »

welkom ollie.
geniet dit hier.
jamalley
Hero Member
Hero Member
Posts: 630
Joined: Mon Jan 14, 2013 4:29 pm

Re: Hi

Post by jamalley »

Welkom ek hoop jy leer so baie uit die inligting op die forum as ek.

Groete

Riaan
User avatar
Smiley
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 402
Joined: Sat Nov 17, 2012 2:36 pm

Re: Hi

Post by Smiley »

Baie welkom en geniet die saam gesels
User avatar
Riaan Beeslaar
Hero Member
Hero Member
Posts: 678
Joined: Tue Mar 05, 2013 9:09 am

Re: Hi

Post by Riaan Beeslaar »

Baie Welkom

Jy gaan dit sommer baie geniet.

Groete
Eugene
Hero Member
Hero Member
Posts: 6027
Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am

Re: Hi

Post by Eugene »

Baie welkom, laat weet as jy daai lisensie het en plaas fotos van jou geweer, dat ons bietjie kan kyk en begeer!
Aim small, miss small
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: Hi

Post by Marc »

Baie welkom

Hoop daai aansoek kom sommer gou deur, glo jy gaan dit geniet hier saam ons !

Mooi loop
Marc
KalahariKlong
Hero Member
Hero Member
Posts: 887
Joined: Mon Mar 07, 2011 10:19 am

Re: Hi

Post by KalahariKlong »

Baie welkom, geniet dit hier.
Post Reply