Middag
My swaer het sy liksens gekry en ek moet help laai
Ek weet NIKS van die kalibver nie en sal hulp waardeer
Grein koeel (amper die ander woord gebruik)?
Soort kruit?
Dankie
Smirre
7 x 64 info
-
Danie01
- Hero Member

- Posts: 1591
- Joined: Tue Jun 23, 2009 11:56 am
Re: 7 x 64 info
Smirre, wat wil jou swaer skiet?
Ek laai 139gr Hornady interbonds, goedkoopste by Zimbi. Ek skiet koedoes, gemsbokke en springbokke met hom, het n vlakvark ook al getrap, waar koeel mooi gemushroom het, het hier op forum geplaas al so ruk terug.
Ander manne gaan jou weer mono's aanbeveel en Barnes manne gaan weer hard gesels dink ek. Hornady GMX, Barnes tsx of GSC sal almal die ding doen. Net probleem gehad by GSC, wou bestelling indien, maar hul vra toe vir my of my 764 se loop .284 of .285 groot is??? 7x64 moet mos eintlik .285 deursnee hê, maar GSC beweer dat sako / tikka nie by dit hou nie en ook hul lope in .284 deursnee vervaardig. Ek het nie tools om als presies te meet nie en toe maar besluit om by interbonds te hou.
Hulle groep baie mooi en laai ook maklik. Ek het 139gr geskies omdat ek meestal in vlaktes jag. Vir bosjag kan mens seker na 150 -160gr kyk met loop of bonded koele, maar met die mono's kan n man weer ligter gaan. Maak net seker dat jou geweer se twist reg is vir die lengte koeel wat jy wil skiet.
Ek wil dalk ook later oorslaan na 140 Barnes tsx of 139 GMX.
Indien jy nie mono's wil gebruik nie sal ek defnitief die bonded, premium tipe koele aanbeveel bo die gewone soft point of hollow point koele.