Identifiseer hierdie koeel asb.
- Piet Pille
- Hero Member

- Posts: 2092
- Joined: Thu Mar 29, 2012 2:07 pm
Identifiseer hierdie koeel asb.
Middagsê
Is daar moontlik iemand wat hierdie koeël kan identifiseer? Dit is heel moontlik 'n duitse fabrikaat. Die patroon in die foto's is vir 'n 8x57. Dit is 'n herlaaide koeel wat deur 'n vriend van my se skoon-oupa (uit Duitsland) herlaai is. Hy wil graag probeer uitvind watse koeëls dit is.
http://i1075.photobucket.com/albums/w433/PieterVorster/IMG_0266Small_zps038ca8f6.jpg
http://i1075.photobucket.com/albums/w433/PieterVorster/IMG_0265Small_zpsf1022504.jpg
byvoorbaat dankie
Piet Vorster

- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Identifiseer hierdie koeel asb.
RWS H Mantel
http://rws-munition.de/uploads/tx_twrws/rws_0_hm_bp-g_0_stadium2.png
http://rws-munition.de/typo3temp/pics/41f9eb4030.png
http://rws-munition.de/typo3temp/pics/e091718395.pngSpecial about the RWS H-Mantel-bullet is the famous H-groove, a predetermined breaking point in the shape of a constriction in the middle of the jacket. It supports the separation of the two bullet cores of different hardness and is jointly responsible for the bullet's dual effectiveness system:
The front part fragments very quickly after the impact in the game's body with a high energy release. This guarantees highest effectiveness.
The cylindrical tail part of the H-MANTEL-bullet separates at the H-groove, penetrates without considerable deformation the body of even heavy game, and thus reliably provides the desired bullet exit.
The suction effect of the tail part ensures that the fragments of the front bullet core largely leave the game's body and thus spare the game's meat.
http://rws-munition.de/uploads/tx_twrws/rws_0_hm_bp-g_0_stadium2.png
http://rws-munition.de/typo3temp/pics/41f9eb4030.png
Last edited by Geno on Thu Mar 14, 2013 3:30 pm, edited 2 times in total.
Goed, beter, 6millimeter!
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Identifiseer hierdie koeel asb.
Dit is 'n "what-d'ye-me-call-it".

- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5022
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: Identifiseer hierdie koeel asb.
+1Geno wrote:RWS H Mantel
-
Jean Marais
- Hero Member

- Posts: 2687
- Joined: Tue Feb 28, 2012 3:35 pm
Re: Identifiseer hierdie koeel asb.
Geno
Jy't hom 100% reg. Baie goeie koeëls daai. Wonder of mens hulle hier sal kry?
Jy't hom 100% reg. Baie goeie koeëls daai. Wonder of mens hulle hier sal kry?
Kolskoot groete!!
Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
- Piet Pille
- Hero Member

- Posts: 2092
- Joined: Thu Mar 29, 2012 2:07 pm
Re: Identifiseer hierdie koeel asb.
Dankie Geno
Probleem...... vragie..... 5sekondes..... ANTWOORD!! Met die komplimente van Jaracal.
Dis nie wie jy is nie, dis wie jy ken!
P.S. Oom Pieter- dis wat ek ook gedink het... :-)
Probleem...... vragie..... 5sekondes..... ANTWOORD!! Met die komplimente van Jaracal.
Dis nie wie jy is nie, dis wie jy ken!
P.S. Oom Pieter- dis wat ek ook gedink het... :-)
-
Johan Nel
- Hero Member

- Posts: 2172
- Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm
Re: Identifiseer hierdie koeel asb.
Né! Klink omtrent so geloofwaardig soos hidrostatiese skok wat bokke vinniger doodmaak met hoë spoed.Geno wrote:RWS H Mantel
The suction effect of the tail part ensures that the fragments of the front bullet core largely leave the game's body and thus spare the game's meat.
Behalwe vir daardie stukkie bemarkingsfoefie lyk die koeël nie sleg nie.
Groete,
JHN
- VdWalt
- Hero Member

- Posts: 3412
- Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm
Re: Identifiseer hierdie koeel asb.
Klink maar soos NP?
- tau
- Hero Member

- Posts: 3946
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: Identifiseer hierdie koeel asb.
Jammer , maar ek het te veel RWS koels gesien wat nie voldoende gevaar het teen ons "hardevel"antelope in Afrika. Ek dink die doppe is OK,maar nee die koels is sommer bollie. Daai plan dat jou gat jou kop moet groter maak is sommer ' n mis een.
Mybegin herlaai en ballisties het juis begin in 1997, met die weeg van elke liewe koel wat ek uit 'n bok kon kry as tiener. Die RWS koels het soms die hel voorste gedeelte van die koel verloor met die agterkant met so skerpunt wat oorbly en nie voldoende penetreer.

- Karl Stumpfe
- Jr. Member

- Posts: 81
- Joined: Thu Dec 23, 2010 1:37 pm
Re: Identifiseer hierdie koeel asb.
Soos almal al gese het, Geno is reg.
Tau, ek stel meestal met jou saam, maar RWS se H-Mantel is 'n perd van 'n ander kleur. Dis 'n baie goeie punt. So ook hulle ou staal mantel FMJ solids. Die res is bollie, "guarenteed" om te begin expand as jy hulle op 'n graad 7 Van Dijk mat laat val...
Ja ek dink ook daai "sucktion" effek het hulle marketing dept een Vrydag middag, na te veel weissbier uit 'n skoen, mee opgekom...
Tau, ek stel meestal met jou saam, maar RWS se H-Mantel is 'n perd van 'n ander kleur. Dis 'n baie goeie punt. So ook hulle ou staal mantel FMJ solids. Die res is bollie, "guarenteed" om te begin expand as jy hulle op 'n graad 7 Van Dijk mat laat val...
Ja ek dink ook daai "sucktion" effek het hulle marketing dept een Vrydag middag, na te veel weissbier uit 'n skoen, mee opgekom...
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Identifiseer hierdie koeel asb.
Tau,
Die RWS koeëls wat gefail het by jou, hoeveel bokke het hulle gekwes agv die koeël? (apart van slegte skootplasing?)
Klink of jy die RWS TUG koeëls gebruik het.
http://www.covtrading.com/images/palle/rws/tug.jpg
Daar is 'n oulike gesegde:
"At what time during the animal's death, did the bullet fail?"

- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: Identifiseer hierdie koeel asb.
Geno
Die H-mantel kan nog gaan, maar daai TUG is di grootste bok wat jy kan kry.....vertel iemand my wat in Zim wou n groot ding gaan skiet met n klient, daar gekom moet gun se zero gecheck word, en duitse klient ruk sy RWS boxie uit, die Zim PH se die man aan om dit te bere, hy sal beslis nie met dit skiet nie, nee beduie die klient, hierdie RWS en die eintlikke koeele wat hy sal gebruik print selle POI, hy wil net zero check met hulle, reken die Zim PH vi hom: " Sir, that sheet not even on my shooting range"
Mooi loop
Francois

Hahahahahaha!Francois Marais wrote:reken die Zim PH vi hom: " Sir, that sheet not even on my shooting range"
FM, ja, die TUG is bitter sag! Weet jy dalk hoekom die RWS manne die koeëls so silver (Nickel??) maak?
Goed, beter, 6millimeter!
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: Identifiseer hierdie koeel asb.
Geno
Mooi loop
Francois
Geen idee, weet jy?? (Dink jy wou my vasvra, wel jy het, hehe)Weet jy dalk hoekom die RWS manne die koeëls so silver (Nickel??) maak?
Mooi loop
Francois
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Identifiseer hierdie koeel asb.
Nope, is nie 'n vasvra nie. Ekself het nie 'n clue nie!
Goed, beter, 6millimeter!
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: Identifiseer hierdie koeel asb.
Geno
Sien nou op hulle site.....
Mooi loop
Francois
Sien nou op hulle site.....
Weet nie so mooi nie, maar nu ja, wonner watse solvent haal daai nickel uit n loop....daar weet ek ook nu weer meer.Nickel-plated steel jacket for increased barrel life
Mooi loop
Francois
- Karl Stumpfe
- Jr. Member

- Posts: 81
- Joined: Thu Dec 23, 2010 1:37 pm
Re: Identifiseer hierdie koeel asb.
Nickel is supposed om die koeel "gladder" te maak, amper soos moli, daarom gebruik. Verder lyk dit ook nogals fensie! LOL! Anyways, dit maak die gilding metaal vd mantel ook biki sterker en taaier, nie dat dit veel help met die TUG's nie....
- tau
- Hero Member

- Posts: 3946
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: Identifiseer hierdie koeel asb.
HAHA Geno stem saam met die gesegde.Geno wrote:Tau,
Die RWS koeëls wat gefail het by jou, hoeveel bokke het hulle gekwes agv die koeël? (apart van slegte skootplasing?)
Klink of jy die RWS TUG koeëls gebruik het.
http://www.covtrading.com/images/palle/rws/tug.jpg
Daar is 'n oulike gesegde:
"At what time during the animal's death, did the bullet fail?"
Ek het nooit dit gebruik nie, maar het ek skool vakansies by 'n bekende PH in Windhoek gekuier/gehelp/gepla en hy het vandag nog 'n klomp van die RWS TUG koels in sy bar wat gevaal het. Ek weet net hy het ook die koels later amper verban vanaf sy plaas. My herlaai kennis het daar begin en as basis om die skala te leer gebruik het ek die koels almal geweeg wat hulle herwin het.
Dus die wat ek die stelling gemaak het:
Ek het nie geweet hulle maak koels wat werk nie.tau wrote: Daai plan dat jou gat jou kop moet groter maak is sommer ' n mis een.
.
Maar ek gebruik ook hier maar kennis wat my oorvertel is so miskien moet ek stilbly
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Identifiseer hierdie koeel asb.
Dalk was die TUG soos 'n outydse V-Max, wie weet? Haha
Goed, beter, 6millimeter!
- Karl Stumpfe
- Jr. Member

- Posts: 81
- Joined: Thu Dec 23, 2010 1:37 pm
Re: Identifiseer hierdie koeel asb.
Geno, ek dink RWS het doelbewus daai koeel so sag gemaak, want meeste van hul jagters skiet op kleinerige bokke (roebuck, die size van Vrystaat springbok). Ek dink die TUG en TIG ontwerp (van Wilhelm Brenneke) is goeie idee, maar waarskynlik met te dun mantels en suier lood voorin, wat hul baie sag maak. Hulle K-Mantel is net so sagte punt, en ek het al failures met hulle gesien. (Failure waar nog skote nodig was om groter bokke soos gemsbokke plat te kry al was 1ste skote baie goed geplaas.)Geno wrote:Dalk was die TUG soos 'n outydse V-Max, wie weet? Haha
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm