Hallo julle
Ek is van Louis Trichardt af en vanwee my werk, blyplek en familie is ek maar heeltyd tussen jagters en jagentosiaste. My dagwerk is alles te doene met vee en wildsvoere, asook die verkryging van jag of teelwild.
Jag is maar in ons bloed en selfs die 2 kleinseuns ken al die wildspesies uit hul koppe uit!
Groete
Teresa
Hallo
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
-
Silent Hunting
- Hero Member

- Posts: 1224
- Joined: Wed Jun 13, 2012 8:19 pm
Re: Hallo
Welkom hier, geniet dit.
CZ 200 PCP, .22 Bruno, .222 BSA, 6mmSLR, 6.5SLR, 22-250 Howa, Paar 6.5 creeds, 9mm CZ P7, ens
E-mail: henk@silenthunter.co.za
Tel 0810185444
Facebook: Silent Hunter KD
E-mail: henk@silenthunter.co.za
Tel 0810185444
Facebook: Silent Hunter KD
