kan iemand dalk help
Ek wil 416 rem mag laai met 350 en 400 gr
Is S355die regte een en wat sou my min en maksimum wees
Ek gebruik Remington doppe en cci primers hornady 400gr en speer 350gr
Hulp sal hoog op prys gestel word
Thanx
416 Rem mag herlaai
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: 416 Rem mag herlaai
Lyk asof S355 die beste dopvulling gaan gee. S341 en S335 kan ook gebruik word, maar is nie die beste nie.
Vir 350gr Speer - begin 73gr met maks spoed van 2600vps.
Vir 400gr Hornady - begin 67gr met maks spoed van 2400vps

- LongWolf
- Hero Member

- Posts: 832
- Joined: Sat Mar 09, 2013 2:39 pm
-
Voorslag
- Newbie

- Posts: 36
- Joined: Sat May 26, 2012 6:19 am
Re: 416 Rem mag herlaai
Dankie manne dis greapt om n bietjie hulp te he hier en da
- LongWolf
- Hero Member

- Posts: 832
- Joined: Sat Mar 09, 2013 2:39 pm
Re: 416 Rem mag herlaai
Voorslag:
my maat het jy nou vir my in n paniek in gedruk.
so is ek toe nou op my foon besig ini tyd toe daar nou verhuis is van 1 server na n volgende en ek kom toe nou af op hier besigheid wat ek toe dink aan jou.
en so verloor ek my plek waar ek die goetjies toe nou gekry het, en ek paniek sooos n piekniek hamper wat by die huis vergeet is, want ek het dan mos nou n moreele verpligting aan myself gestel om die die lekker sweeties vir jou te gee, en hulle is op ons eie Forum te danke aan onselfsugtige mense (eks baie Dankbaar).
so hier is wat jy sal benodig vir laading ontwikkeling.
Andre Botha was so gaaf om vir ons die Somchem herlaai data in Excel formaat te voorsien: https://dl.dropbox.com/u/60407233/RELOA ... ES%201.xls https://dl.dropbox.com/u/60407233/RELOA ... ES%202.xls https://dl.dropbox.com/u/60407233/RELOA ... ULLETS.xls ...

knives@wolfjager.co.za
Francois
Francois
- LongWolf
- Hero Member

- Posts: 832
- Joined: Sat Mar 09, 2013 2:39 pm
Re: 416 Rem mag herlaai
kyk hierdie post ook.
Bepaal jou geweer se "Sweet Spot" in 20 skote/kombinasie.