Te-regwysings - Nuwe Lede
- prohunt
- Hero Member

- Posts: 836
- Joined: Tue Feb 15, 2011 12:00 pm
Re: Te-regwysings - Nuwe Lede
Hallo Hennie,
Baie welkom man, ek dag jy is lankal hier met ons.
Groete en geniet
Johan
NS. Ek moet nog by jou kom draai oor daai gewere wat ek op moet besluit, ek wag net vir terugvoer van Willem af.
Baie welkom man, ek dag jy is lankal hier met ons.
Groete en geniet
Johan
NS. Ek moet nog by jou kom draai oor daai gewere wat ek op moet besluit, ek wag net vir terugvoer van Willem af.
Where He leads me I shall follow!
- Ferdi
- Sr. Member

- Posts: 427
- Joined: Mon Mar 05, 2012 1:48 pm
Re: Te-regwysings - Nuwe Lede
Hallo Hennie en baie welkom hier.
Groete
Ferdi
Groete
Ferdi
375 H&H Mag CZ 550 Lux
300 Win Mag Howa
303 Lee Enfield Mk4Nr2
243 Win Weatherby Vanguard
12br Winchester Mod 1300
.45 Colt Hebride
.22 Norinco JWA15
300 Win Mag Howa
303 Lee Enfield Mk4Nr2
243 Win Weatherby Vanguard
12br Winchester Mod 1300
.45 Colt Hebride
.22 Norinco JWA15
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Te-regwysings - Nuwe Lede
Hennie,
Welkom hier. Bly om te sien jou tweede aansluiting hier is nie weer onder 'n skuilnaam nie!
Geniet dit saam met ons!
Groete,
Eugene
N.S. Moet asb nie vergeet om daai glasie van die CZ200 se gauge te bestel vir my nie.

Goed, beter, 6millimeter!
- G-force
- Hero Member

- Posts: 2350
- Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm
Re: Te-regwysings - Nuwe Lede
Hey Hennie lekker om jou hier te sien.Welkom maat!
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
-
Zack Benade
Re: Te-regwysings - Nuwe Lede
Welkom Hier by ons , Hennie.
Ek weet jy gaan 'n groot aanwins wees in die windgeweer afdeling.
Ek hoop jy gooi ook so nou en dan 'n special vir ons manne hier op Jaracal deur.

Nogmaals welkom
groete
Zack
Ek weet jy gaan 'n groot aanwins wees in die windgeweer afdeling.
Ek hoop jy gooi ook so nou en dan 'n special vir ons manne hier op Jaracal deur.
Nogmaals welkom
groete
Zack
- Breyt
- Newbie

- Posts: 3
- Joined: Wed May 16, 2012 2:38 pm
Re: Te-regwysings - Nuwe Lede
dankie julle
op watse lug gewere moet ek n n plan maak met n spesiale aanbod
op watse lug gewere moet ek n n plan maak met n spesiale aanbod
Howa 243 Rudolf 6 - 24x50 Geborg Rudolf Optics
- G-force
- Hero Member

- Posts: 2350
- Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm
Re: Te-regwysings - Nuwe Lede
Enige PC set-up.Breyt wrote: dankie julle
op watse lug gewere moet ek n n plan maak met n spesiale aanbod![]()
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
- Sam Kelbrick
- Full Member

- Posts: 124
- Joined: Tue Apr 26, 2011 9:44 am
Re: Te-regwysings - Nuwe Lede
Welkom Hennie
Jy gaan dit geniet hier. Hierdie is sommer 'n lekker klomp manne.
Groete
Sam
Jy gaan dit geniet hier. Hierdie is sommer 'n lekker klomp manne.
Groete
Sam
Value has a value only if its value is valued
- visstok
- Hero Member

- Posts: 1235
- Joined: Thu Sep 22, 2011 6:15 pm
Re: Te-regwysings - Nuwe Lede
Ek sien niemand het eintlik gelees wat Oom Heinrich hier geskruif het nie. Dit lyk of daar manne is wat kyk wie die meeste newbie's kan vind en vra om te gaan voorstel.
Sak Sarel, pa wil n bok skiet
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4596
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: Te-regwysings - Nuwe Lede
Vistok, daar was wel n staduim waar die nuwe vreeslik uitgetrap is en verkeefdelik gedwing is deur op n negatiewe manier om hulself voor te stel. Ek glo die klem het verskuif na waar die nuwe lid se vrae in elke geval beantwoord word en dan so terloops genoem word dat hy hom moet voorstel. Dit is tot beide partye se voordeel.
Wat ek wel nou gesien het met die lees van Heinrich se eerste post onder die onderwerp is dat hy wil he ons moet dit per pm doen. As ek weer n nuwe lid aanmoedig om homself voor te stel sal ek dit per pm doen. Dankie Vistok

Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
- Kalahari
- Hero Member

- Posts: 2135
- Joined: Thu Dec 30, 2010 4:05 pm
Re: Te-regwysings - Nuwe Lede
Wat ek wel nou gesien het met die lees van Heinrich se eerste post onder die onderwerp is dat hy wil he ons moet dit per pm doen. As ek weer n nuwe lid aanmoedig om homself voor te stel sal ek dit per pm doen. Dankie Vistok
[/quote]
James
Ek stem vir die een ook, ek het nog net so een of 2 keer 'n nuwe lid gevra om hom voor te stel op 'n mooi manier natuurlik, nie ongeskik gewees nie, maar ek voel nogsteeds sleg daaroor, so asof ek die ou uitgetrap het
Dit is seker maar die medium van kommunikasie wat man so laat voel, jy kan mos nie die ander man se gevoel en reaksie sien of beoordeel om jou optrede aan te pas nie.

- LongWolf
- Hero Member

- Posts: 832
- Joined: Sat Mar 09, 2013 2:39 pm
Re: Te-regwysings - Nuwe Lede
Hierdie was nogal n oe oopmaker.
Wil net se van my kant af dat ek my wel myself voorgestel het, en al ken ek nog nie al die reels nie, en probeer soos ek aangaan om te leer sonder om aan te jaag.(Die Forum Besigheid is heeltemal nuut vir my).
en julle moet in gedagte hou dat nie almal op dieselfde manier hulle self voorstel nie !
ek het reeds n paar dae terug myself voorgestel, met geen terugvoering van enige persoon nie,
manne wat na my aangesluit het, het al verwelkomings gekry.
Wonder maar net nou of het ek myself nie volgens die regte standaard voorgestel nie ?

knives@wolfjager.co.za
Francois
Francois
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Te-regwysings - Nuwe Lede
Sien jou "nuwe" voorstelling loop mooi, dalk het jy net op 'n stiller tyd bygekom en was jou post afgebump sonder dat manne tret gehou het.
Baie manne kom gou op en se net gou hulle se en skiet weer, moenie sleg voel nie, hou net aan soos jy begin het, wees nice met die manne en jy sal baie vêr kom
Mooi loop
Marc
Baie manne kom gou op en se net gou hulle se en skiet weer, moenie sleg voel nie, hou net aan soos jy begin het, wees nice met die manne en jy sal baie vêr kom
Mooi loop
Marc
- LongWolf
- Hero Member

- Posts: 832
- Joined: Sat Mar 09, 2013 2:39 pm
Re: Te-regwysings - Nuwe Lede
Hi Marc.
eks met jou.
baie bly gewees om die man te sien wat my voorgestel het aan die Forum, kon darm dankie se.
het ook klaar n nuwe lid help registreer, maar wag nog vir sy voorstelling.(geduldig).
hy`s nie graad online nie.
dis my skietmaater wat nie Saterdag kon saam skiet nie.
eks met jou.
baie bly gewees om die man te sien wat my voorgestel het aan die Forum, kon darm dankie se.
het ook klaar n nuwe lid help registreer, maar wag nog vir sy voorstelling.(geduldig).
hy`s nie graad online nie.
dis my skietmaater wat nie Saterdag kon saam skiet nie.
knives@wolfjager.co.za
Francois
Francois
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Te-regwysings - Nuwe Lede
Long Wolf, jy moes jou erens goed gekamoefleer het ander sou ek jou gesien het. Baie welkom hier en geniet dit.
- Reggie Gerber
- Hero Member

- Posts: 1223
- Joined: Wed Aug 10, 2011 3:19 pm
Re: Te-regwysings - Nuwe Lede
Long wolf
Welcome and enjoy the banter and knowledge
Reggie
Welcome and enjoy the banter and knowledge
Reggie
- tokjak
- Sr. Member

- Posts: 331
- Joined: Mon Apr 11, 2011 12:45 pm
Re: Te-regwysings - Nuwe Lede
welkom wolf
- LongWolf
- Hero Member

- Posts: 832
- Joined: Sat Mar 09, 2013 2:39 pm
Re: Te-regwysings - Nuwe Lede
Fanie wrote:Gelukkig gaan die draad oor die te-regwysings van nuwe lede en nie oor die te-regstelling van nuwe lede nie :-DSkat hierdie topic is so effens van koers af, of verbeel ek my?
Wat gaan die straf wees. Ek sien skiet is uit en skerp voorwerpe word ook nou deur die nuwe 'dangerous weapons act' verban, maar in die berigte lyk dit my strykysters en stomp voorwerpe is steeds wettig en toelaatbaar...
onthou dan is daar dan nog huismoles-wet ook.
wat van n bietjie trip en trap - dis mos rugby = sport.
knives@wolfjager.co.za
Francois
Francois
- LongWolf
- Hero Member

- Posts: 832
- Joined: Sat Mar 09, 2013 2:39 pm
Re: Te-regwysings - Nuwe Lede
Pieter Willem Vorster wrote:Long Wolf, jy moes jou erens goed gekamoefleer het ander sou ek jou gesien het. Baie welkom hier en geniet dit.
ek sien, ma julle nie hahahaha
ek sien ook die manne verwys na "oom PW" ek sal ook voortaan.
terwyl ek nou hier is, n gunsie vra van my kant vir die ou hande in die herlaai game.
onthou daar is manne/mannine met baie minder kennis as julle.
gee gedagte aan hulle, wat nie die afkortings verstaan nie.
en brei bietjie uit met julle raad wanneer julle dit gee, vir ons wat noggie op julle kennis vlak is nie - dis immers hoekom ek/ons hier is. om te leer en kennis te in.
Dankie vir die verwelkoming - en ja ek kom uit die bos oorlog se dae en kon "camo"(dink net my boepens gaan my nou se dae weggee)
knives@wolfjager.co.za
Francois
Francois
- jaracal
- Administrator

- Posts: 1886
- Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm
Re: Te-regwysings - Nuwe Lede
Ek sien die topic is redelik van koers af.
Groete
Groete
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Te-regwysings - Nuwe Lede
Oom moet dalk bietjie skoonmaak, om verwarring te voorkom in die toekomsjaracal wrote:Ek sien die topic is redelik van koers af.
Groete
Seker die manne sal verstaan
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
-
Voorslag
- Newbie

- Posts: 36
- Joined: Sat May 26, 2012 6:19 am
Re: Te-regwysings - Nuwe Lede
Ek het nou bykans n jaar terug per toeval by die forum uitgekom. dit was met daai kudu skating.
Ek het gehou waarvan ek sien en gevolglik sommer dadelik aangesluit.
Met my heel eerste post het iemand net genoem dat ek nie mysef voorgestel het nie. Genaagdiglik vir my nie want as iemand my toe moes aantree sou ek waarkskynlik baie verloor het.
Intussen het die senior lede van die forum my hier en daar gehelp met algemene navrae wat elkeen mos maar van tyd tot tyd kry
Ek stel voor dat een van die vereistes tot die forum is dat aspirant lede hulleself voorstel met naam en skuilnaam ons het mos niks om agter te skuil nie
Wimpie
Ek het gehou waarvan ek sien en gevolglik sommer dadelik aangesluit.
Met my heel eerste post het iemand net genoem dat ek nie mysef voorgestel het nie. Genaagdiglik vir my nie want as iemand my toe moes aantree sou ek waarkskynlik baie verloor het.
Intussen het die senior lede van die forum my hier en daar gehelp met algemene navrae wat elkeen mos maar van tyd tot tyd kry
Ek stel voor dat een van die vereistes tot die forum is dat aspirant lede hulleself voorstel met naam en skuilnaam ons het mos niks om agter te skuil nie
Wimpie
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Te-regwysings - Nuwe Lede
jaracal wrote:Vir die ou manne op die forum asook die minder oues, daar het 'n kultuur ontstaan dat nuwe lede terreggewys word indien hulle hulself nie voorstel nie. Ek versoek elkeen om dit per PM aan die nuwe lid te doen/oor te dra. Baie nuwe ouens is selfbewus om te skryf en met sy eerste skrywe word hy in die bek geruk. Dit kan 'n slegte ondervinding wees wat die persoon nie weer sal laat skryf nie. Die terregwysing is dan privaat en sal dit makliker verwerk/aanvaar word as in die openbare forum.
Kom ons behou die gemaklike informele manier van die forum.
Vir die nuwe ouens:
Stel jou voor by nuwe aansluiting en laat weet ons van waar jy is en jou belangstellings.
Groete
Heinrich (Jaracal)
Manne,
Net weer 'n herinnering hieroor.
Ons as admin en moderators sien ook al hoe meer manne wat handelaars aanvat.
Julle kan rustig wees, ons is genoeg moderators om alles raak te sien en af te vee waar nodig.
Groete
Goed, beter, 6millimeter!