Dankie Hein, daar leer ons alweer iets. Goed om te weet!
Groete
Dawie
'n Dop wat vassit...
- 243Songdaug
- Hero Member

- Posts: 1713
- Joined: Wed Dec 09, 2009 2:03 pm
Re: 'n Dop wat vassit...
Hein.
Dankie vir die terugvoering. Ek kan nie glo daar is mense wat so gelukkig is om 'n Sako te kan besit en dan versorg hy nie die ding nie!
Het self een so 'n vriend - hy voel nou net mooi niks vir daai roer nie - hy meot skiet geroes, vuil net soos hy hom agter die sitplek uithaal.
Fransois M, kan jy asseblief jou brein aan my bemaak? Net die vuurwapen kennis deel, asb. Jy mag maar!
Groete.
Jaco

Dont tell me, show me......
- Christo
- Hero Member

- Posts: 3311
- Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Re: 'n Dop wat vassit...
Jaco, ek het klaar opsie. Ek het sy brein ook reeds so 2-3 weke terug ingele in groen bottel voggies tot ek dit kan kry.243Songdaug wrote: Fransois M, kan jy asseblief jou brein aan my bemaak? Net die vuurwapen kennis deel, asb. Jy mag maar!
Lekker slim ne.
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: 'n Dop wat vassit...
Jaco
Christo.

Mooi loop
Francois
Kom ma met ondervinding, het in std 5 beginne laai, 1980, en moes ma self sukkel, niemand gehad om te vra nie. In 30 jaar leer n man n paar dinge, die internet maak net alles vandag soveel maklikker. Het ek dit op my jong dag gehad, sou ek heelwat minder stelle dies moes koop.Fransois M, kan jy asseblief jou brein aan my bemaak? Net die vuurwapen kennis deel, asb. Jy mag maar!
Christo.
Dink jy daar gaan nog inligting oor wees teen die tyd dat jy wil "retrieve"??.....sy brein ook reeds so 2-3 weke terug ingele in groen bottel voggies tot....
Mooi loop
Francois
- Christo
- Hero Member

- Posts: 3311
- Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Re: 'n Dop wat vassit...
As jy al gesien het hoe party ouens daardie klein .22 rewolwers saamdra skietbaan toe en gewonder het hoekom. Nou weet jy. Dit is om die doppe wat vassit gou uit te kry. 
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.