Nuwe aansluiting

Nuwe lede, stel jouself gerus voor/
New member, please introduce yourself
Post Reply
User avatar
Riaan Beeslaar
Hero Member
Hero Member
Posts: 678
Joined: Tue Mar 05, 2013 9:09 am

Nuwe aansluiting

Post by Riaan Beeslaar »

Goeie middag Die naam is Riaan en ek het gister nuut by julle aangesluit, en vind dit baie interresant en sien sommer dat 'n mens hier baie kan leer.
Ek is van die Tzaneen se omgewing en jag gewoonlik maar agter die Soutpansberg. Besit n Remington 3006, Brn 375H&H, Mauser .22 en 12 Boor Mosberg.

Groetnis
User avatar
FHM
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm

Re: Nuwe aansluiting

Post by FHM »

Baie welkom Riaan!
Hoop jy gaan dit geniet hier met die enersdenkende manne.

Jy gaan nou dadelik en search met die 'search funksie' vir '30-06 bende' en sluit aan! ;)

Geniet dit maat!
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
Zack Benade

Re: Nuwe aansluiting

Post by Zack Benade »

Welkom by ons Riaan.

Ek weet jy sal dit geniet.

Groete
Zack
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: Nuwe aansluiting

Post by Marc »

Welkom Riaan

Glo jy gaan dit geniet hier saam met ons ;)

Mooi loop
Marc
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
Post Reply