Oom Pieter ons is mos n span,ek en Geno.Pieter Willem Vorster wrote:Geno en G-force
Baklei julle nou oor dieselfde avatar?
Nuwe 2013 Forum Probleme
- G-force
- Hero Member

- Posts: 2350
- Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm
Re: Nuwe 2013 Forum Probleme
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
- Christo
- Hero Member

- Posts: 3312
- Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Re: Nuwe 2013 Forum Probleme
G en O. Tot in die naam pas hulle as 'n spanG-force wrote:Oom Pieter ons is mos n span,ek en Geno.Pieter Willem Vorster wrote:Geno en G-force
Baklei julle nou oor dieselfde avatar?
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Nuwe 2013 Forum Probleme
Ek neem aan die feit dat ek nie n avatar opgelaai kan kry is ook omdat die hardeskyf vol is
Ek hoop so
Oom Hein moet nou begin terug kom 
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
-
THOMAST
- Hero Member

- Posts: 1892
- Joined: Mon Nov 08, 2010 11:19 am
Re: Nuwe 2013 Forum Probleme
Ek kom nou 'n ding agter.
Ek antwoord 'n paar privaat boodskappe en stuur hulle. Toe sien ek dat daar 'n paar items in my "outbox"is. Toe ek gaan kyk, lê al die gestuurde items in die "outbox" Kyk toe in die "Sent items" vouer en daar is nie een van die gestuurde posse nie. Hoe nou? Neetnou dink manne ek wil nie met hulle praat nie

- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: Nuwe 2013 Forum Probleme
T T.....ja dit vat so ruk vir die outbox goete om te send....as jy later weer kyk is hulle ge sent......dalk wag die sisteem vir die ontvanger om in te log...
Cheers
Cheers
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5026
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: Nuwe 2013 Forum Probleme
Net iets wat my nou opgeval het, voorheen as jy foto of link na ander bladsy geclick het het dit 'n nuwe window/venster oopgemaak nou maak dit direk oop in Jaracal se plek en as jy paar websites op een tyd oop het dan vergeet jy maklik om back te druk om weer op Jaracal te kom.
Kan julle asb. weer die forum stel dat alle links in 'n nuwe venster oopmaak, dankie.
Kan julle asb. weer die forum stel dat alle links in 'n nuwe venster oopmaak, dankie.
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Nuwe 2013 Forum Probleme
Moet se ek het ook meer daarvan gehou toe die link in n nuwe venster oopmaak, Dan was oorspronlike blad steeds beskikbaar om terugvoer te gee. Dis veral n probleem as alles in een Tab bly met vrotsige opvangs. Vat vir ewig om weer oorspronlike blad oop te kry sodat mens kan terugvoer gee 
My 2c
Dankie dat die Forum weer gladder loop
My 2c
Dankie dat die Forum weer gladder loop
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- jaracal
- Administrator

- Posts: 1891
- Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm
Re: Nuwe 2013 Forum Probleme
Ek het die PM probleem en die Error 500 gerapporteer en sal vandag terugvoering kry.
Dankie vir julle geduld.
Groete
Dankie vir julle geduld.
Groete
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
- jaracal
- Administrator

- Posts: 1891
- Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm
Re: Nuwe 2013 Forum Probleme
Indien enige persoon weer 'n "Error"ontvang, hetsy by die PM's of op die gewone bladsye kan julle asb 'n "print screen" neem (gewoonlik "shift" knoppie en "print screen" knoppie regs bo en dit dan paste na paint (start (window bal lings onder op die rekenaar skerm)- all programs - accessories - paint). Save die "image" in 'n jpeg formaat en stuur dit vir my na my e-pos asb. Indien enige persoon klaar so 'n screen image het sal ek bly wees indien julle dit solank kan deurstuur.
Dankie vir julle moeite.
Groete
Dankie vir julle moeite.
Groete
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
- jaracal
- Administrator

- Posts: 1891
- Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm
Re: Nuwe 2013 Forum Probleme
Ek het die screen prints wat die ouens my gestuur het deurgestuur na die service provider, ons vertrou hulle sal dit gou regmaak.
Ons werk aan die ander probleme en versoeke.
groete
Ons werk aan die ander probleme en versoeke.
groete
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Nuwe 2013 Forum Probleme
Lyk my die probleem is opgelos, want ek het nou PM's ontvang. Weet net nie of die wat ek gestuur het deur is nie. Kry nie meer die "ERROR"-boodskap nie.jaracal wrote:Ek het die screen prints wat die ouens my gestuur het deurgestuur na die service provider, ons vertrou hulle sal dit gou regmaak.
Ons werk aan die ander probleme en versoeke.
groete
Groetnis
- Christo
- Hero Member

- Posts: 3312
- Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Re: Nuwe 2013 Forum Probleme
Pieter Willem Vorster wrote:Lyk my die probleem is opgelos, want ek het nou PM's ontvang. Weet net nie of die wat ek gestuur het deur is nie. Kry nie meer die "ERROR"-boodskap nie.jaracal wrote:Ek het die screen prints wat die ouens my gestuur het deurgestuur na die service provider, ons vertrou hulle sal dit gou regmaak.
Ons werk aan die ander probleme en versoeke.
groete
Groetnis
Dankie Heinrich
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Nuwe 2013 Forum Probleme
Die 508 Error weer vanmiddag paar keer gekry :
Resource Limit Is Reached
The website is temporarily unable to service your request as it exceeded resource limit. Please try again later.
Resource Limit Is Reached
The website is temporarily unable to service your request as it exceeded resource limit. Please try again later.
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- Kalahari
- Hero Member

- Posts: 2135
- Joined: Thu Dec 30, 2010 4:05 pm
Re: Nuwe 2013 Forum Probleme
Ek het ook al die laaste dag of drie voor die naweek en vandag die boodskap gekry.Marc wrote:
Die 508 Error weer vanmiddag paar keer gekry :
Resource Limit Is Reached
The website is temporarily unable to service your request as it exceeded resource limit. Please try again later.
Die 508 Error weer vanmiddag paar keer gekry :
Resource Limit Is Reached
The website is temporarily unable to service your request as it exceeded resource limit. Please try again later.
Dankie Heinrich
- jaracal
- Administrator

- Posts: 1891
- Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm
Re: Nuwe 2013 Forum Probleme
Die Hosting Maatskappy het my laat weet dat ons forum baie "Ram Memory" opneem op sekere tye en daarom die "Resource Limit Reach" error. Dit is wanneer te veel dinge gelyk gebeur. Die forum update records, ouens vra bladsye aan en ouens laai/kyk die videos op die gewone website wat alles Ram opneem. Ek kyk nou hoe om die forum meer "streamline" te maak en dan ook na ander Hosting maatskappye. Ek sal dit waardeer indien julle ouens my nog steeds op hoogte sal hou indien die errors weer opkom ens.
Ek werk in die agtergrond aan die errors.
Groete
Ek werk in die agtergrond aan die errors.
Groete
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
-
30-06
- Sr. Member

- Posts: 402
- Joined: Thu Aug 30, 2012 7:30 am
Re: Nuwe 2013 Forum Probleme
Ek sukkel bietjie met die search funksie.
Daar is posts wat ek weet daar is maar nie met search kan kry nie.
Wat doen ek verkeerd.?
Daar is posts wat ek weet daar is maar nie met search kan kry nie.
Wat doen ek verkeerd.?
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Re: Nuwe 2013 Forum Probleme
30-06 wrote:Ek sukkel bietjie met die search funksie.
Daar is posts wat ek weet daar is maar nie met search kan kry nie.
Wat doen ek verkeerd.?
30-06 as ek reg onthou het Heinrich (Jaracal) vroer genoem dat met die oordrag van die ou 'host' na die nuwe 'host' vroer die jaar het daar van die ou poste verlore geraak. Dit mag wees waarna jy soek nie meer in die archive or memory drive is nie.
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: Nuwe 2013 Forum Probleme
Dankie vir al jou moeite! Ons waardeer dit!jaracal wrote:Die Hosting Maatskappy het my laat weet dat ons forum baie "Ram Memory" opneem op sekere tye en daarom die "Resource Limit Reach" error. Dit is wanneer te veel dinge gelyk gebeur. Die forum update records, ouens vra bladsye aan en ouens laai/kyk die videos op die gewone website wat alles Ram opneem. Ek kyk nou hoe om die forum meer "streamline" te maak en dan ook na ander Hosting maatskappye. Ek sal dit waardeer indien julle ouens my nog steeds op hoogte sal hou indien die errors weer opkom ens.
Ek werk in die agtergrond aan die errors.
Groete
Aim small, miss small
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Nuwe 2013 Forum Probleme
Kan nou weer nie my boodskappe oopmaak nie. Daar verskyn net: GENERAL ERROR
- Kalahari
- Hero Member

- Posts: 2135
- Joined: Thu Dec 30, 2010 4:05 pm
Re: Nuwe 2013 Forum Probleme
[quote="FHM"]
30-06 as ek reg onthou het Heinrich (Jaracal) vroer genoem dat met die oordrag van die ou 'host' na die nuwe 'host' vroer die jaar het daar van die ou poste verlore geraak. Dit mag wees waarna jy soek nie meer in die archive or memory drive is nie.
Dit moet seker so wees, want ek het ook al goed gesoek wat ek weet daar was, maar dit is nêrens te vinde nie. En ek het al die info so duidelik as moontlik (volledig) in die soek funksie ingevoer.
ooooooooooooooooooooooffffffffffffffffffffffffffffff............................... ek is net plein stupid en kan dit nie reg gebruik nie

Kalahari wrote:FHM wrote: 30-06 as ek reg onthou het Heinrich (Jaracal) vroer genoem dat met die oordrag van die ou 'host' na die nuwe 'host' vroer die jaar het daar van die ou poste verlore geraak. Dit mag wees waarna jy soek nie meer in die archive or memory drive is nie.
Dit moet seker so wees, want ek het ook al goed gesoek wat ek weet daar was, maar dit is nêrens te vinde nie. En ek het al die info so duidelik as moontlik (volledig) in die soek funksie ingevoer.
ooooooooooooooooooooooffffffffffffffffffffffffffffff............................... ek is net plein stupid en kan dit nie reg gebruik nie![]()
...a lot of that going around lately...ek ok
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
- jaracal
- Administrator

- Posts: 1891
- Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm
Re: Nuwe 2013 Forum Probleme
Gelukkig is geen posts is weg nie. Ek het nog nie 'n volledige search index opgestel nie so nie alle woorde sal opgetel word nie. Met die ram memory probleem wat ons tans by die hosts het kan dit nog groter probleme veroorsaak. Hopelik sal ons voor die einde van die maand alle probleme uitgesorteer he^
Groete
Groete
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
- Kalahari
- Hero Member

- Posts: 2135
- Joined: Thu Dec 30, 2010 4:05 pm
Re: Nuwe 2013 Forum Probleme
Dankie Heinrich
Waardeer jou harde werk.
Waardeer jou harde werk.
-
30-06
- Sr. Member

- Posts: 402
- Joined: Thu Aug 30, 2012 7:30 am
Re: Nuwe 2013 Forum Probleme
Dankie dit maak sin as julle nog besig is om te werk.
- theedge
- Hero Member

- Posts: 5012
- Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am
Re: Nuwe 2013 Forum Probleme
Dankie weer vir al die ure se harde werk