Hi Almal
Dit goed gedink om n paar links op te sit met FREE TARGETS.
Ons almal gebruik tog n teiken een of ander tyd, gaan deur die links en kyk wavan jy hou, laai af en print soos nodig, ek gebruik van die teikens en het oor die tyd hulle nogal heel nuttig gevind.
http://www.targetz.com/
http://www.mytargets.com/
http://www.gamecalls.net/free_stuff/52_free_targets.html
http://www.gun-shots.net/free-printable-targets.shtml
http://www.6mmbr.com/targets.html
http://www.theshootingschool.org/targets.html
http://varmintal.com/atarg.htm
http://www.freeclipartnow.com/signs-symbols/targets/
As jy nie hier een kry wat jy like nie, maak n kol op n box en skiet daarop........
Mooi loop
Francois
Free Targets
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
- Christo
- Hero Member

- Posts: 3310
- Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Re: Free Targets
Ja, dan is jy met niks tevrede.Francois Marais wrote: As jy nie hier een kry wat jy like nie, maak n kol op n box en skiet daarop........
Dankie FM, ek het al 'n paar afgelaai en gemodify.
Christo
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: Free Targets
Plesier ou mater, eks dam weer oppi lug, sal ma die naweek hier hang, dan bly ek ten minste by die huis en uit die moeilikheid.
Mooi loop
Francois
Mooi loop
Francois
- Christo
- Hero Member

- Posts: 3310
- Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Re: Free Targets
Francois
Ek is weer terug in Henties vanaf die 17de tot die 25ste Junie. Die keer vat ek vir ma en die seuns saam. Ek gaan op Vastrap jag ( eintlik Bokskiet ) oppad soheentoe. Sal later met jou praat oor 'n datum vir 'n jag iewers in 2011.
Leker rus terwyl jy by die huis is. Seker baie huiswerk om in te haal.
Christo
Ek is weer terug in Henties vanaf die 17de tot die 25ste Junie. Die keer vat ek vir ma en die seuns saam. Ek gaan op Vastrap jag ( eintlik Bokskiet ) oppad soheentoe. Sal later met jou praat oor 'n datum vir 'n jag iewers in 2011.
Leker rus terwyl jy by die huis is. Seker baie huiswerk om in te haal.
Christo
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: Free Targets
Christo
Mooi loop
Francois
Doen gerus.Sal later met jou praat oor 'n datum vir 'n jag iewers in 2011.
Mooi loop
Francois