Doppe tuimel

Post Reply
User avatar
JTM
Hero Member
Hero Member
Posts: 1691
Joined: Tue Sep 18, 2012 9:06 am

Doppe tuimel

Post by JTM »

Wat gebruik julle manne as media en politoer middel as julle julle doppe deur die tuimelaar sit?
Jannie Welman
Beretta
Hero Member
Hero Member
Posts: 2954
Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm

Re: Doppe tuimel

Post by Beretta »

Jy kan Frankfort arsenal se polish gebruik of enige iets sonder amoniak brillo is die naam dink ek
Beretta
ANDRIES
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 353
Joined: Mon Feb 04, 2013 3:56 pm

Re: Doppe tuimel

Post by ANDRIES »

Ek gebuik lyman se groen media.Pasop vir die rooie dit sit vas aan jou doppe.
User avatar
Frikkie Coetzee
Hero Member
Hero Member
Posts: 2151
Joined: Thu May 26, 2011 10:30 pm

Re: Doppe tuimel

Post by Frikkie Coetzee »

Ek het albei al gebruik.

Die groene is nie so erg soos die rooie nie as dit by vassit kom. Meestal gebruik ek die een wat ek kan kry en dit is meestal die rooie hier by ons.

Frikkie
Gideon@1
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 427
Joined: Thu Jul 12, 2012 1:02 pm

Re: Doppe tuimel

Post by Gideon@1 »

Ek weet van herlaaiers wat long grain rys gebruik in hul tumblers.
Ek het dit probeer, dit maak die (jaggeweer) doppe mooi skoon maar dit laat n fyn lagie vetterigheid op die doppe waarvan ek nie baie hou nie.
Dit werk egter goed met 9 mm doppe. Nog n voordeel is dat die rys nie die flashhole's so baie blok nie.
Groete
User avatar
Johan Reyneke
Hero Member
Hero Member
Posts: 899
Joined: Mon Jul 18, 2011 9:07 pm

Re: Doppe tuimel

Post by Johan Reyneke »

Ek tumble met 50/50 split van groen en rooi. Tumble met primers in, so niks sit vas in flashole.
Johan
223Rem: Howa
243 Win: Remington
30-06 XL7C: Marlin
12g O/U: Beretta
User avatar
Armand Steenkamp
Hero Member
Hero Member
Posts: 3528
Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am

Re: Doppe tuimel

Post by Armand Steenkamp »

Belangerik wat Johan Reyneke se daar! Tumble met primers in! Ek het daai eers na die 3de keer agter gekom!
User avatar
Pvdw
Hero Member
Hero Member
Posts: 5124
Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm

Re: Doppe tuimel

Post by Pvdw »

Ek gebuik lyman se groen media.Pasop vir die rooie dit sit vas aan jou doppe.
Stem saam hiermee.

Ek het als probeer, vanaf rys, sorgum, gemaalde mieliestronk en wat nog.

Koop die Lyman produk(groen) en kry klaar. dit werk soos 'n droom en is regtig nie so duur nie.

Ek tuimel alle doppe elke keer voor ek begin herlaai.

In die Pro 1000 loop die skoon 9mm doppe al te lekker so na 'n tuimel sessie.

Peet
Carl
Hero Member
Hero Member
Posts: 4793
Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm

Re: Doppe tuimel

Post by Carl »

JTM, ek het die laast paar keer my doppe in Clean Green en warm water gewas so 30 m uitgeskud en in die tumbler tot droog en skoon na 3 ure is hulle baie mooi blink. Dit was doppe met baie koolstof buite.
As jy de-prime gaan daar lube op die dop wees, dus tuimel ek na dit. Skud die meeste uit en so nou en dan moet ek iets uit die gat haal.
Clean Green het nie ammoniak in nie.
User avatar
BRNO (Pierre)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4058
Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am

Re: Doppe tuimel

Post by BRNO (Pierre) »

Ek het my proses so effe verander na aanlyding wat Ludwig op n ander onderwerp geskryf het.

Ek de-prime eers met n universal de-primer die, dan gooi ek die doppe in die sonic cleaner vir soveel siklusse as nodig om die primer pockets blink skoon te kry. Dan droog ek my doppe, en gooi hulle in die tumbler met die groen media van Lyman. Soos vroeer genoem is dit regtig bekostigbaar, en jy kry lank en goeie diens uit een batch. Onthou dit kan ook in n sykous gegooi en gewas word, dan werk dit weer so goed soos nuut.

Ek het ook al rys, en n mengsel van rys en ander goed probeer, maar dit is in my opinie net nie so effektief nie.

Wanneer die doppe klaar getumble is, gebruik ek weer my universal de-priming die wat ek sommer in my hand hou, en druk die media uit wat in die flash hole vassit. Dit gee my sommer n kans om my doppe lekker rustig te inspekteer vir krakies ens.
Veiligheid eerste manne!
User avatar
Christo
Hero Member
Hero Member
Posts: 3311
Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm

Re: Doppe tuimel

Post by Christo »

Gooi 'n slag jou koeels in die tumbler vir 'n nag. Ek het myne Saterdagaand vergeet in die tumbler. Hulle is mooi en superglad. Ek wonder nou of hulle nie ook makliker sal loop in die loop af nie.

Ek het ook doppe getumble die middag vir so 2 1/2 ure en gesien hulle lyk nie mooi genoeg. Gooi hulle toe in die sonic cleaner en kon nie glo hoeveel vuil daar loskom nie. Ek sal nie maklik weer net tumble nie.
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
User avatar
BRNO (Pierre)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4058
Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am

Re: Doppe tuimel

Post by BRNO (Pierre) »

Christo wrote:Ek het ook doppe getumble die middag vir so 2 1/2 ure en gesien hulle lyk nie mooi genoeg. Gooi hulle toe in die sonic cleaner en kon nie glo hoeveel vuil daar loskom nie. Ek sal nie maklik weer net tumble nie.
Christo, die Sonic Cleaner se doel is juis om binne die dop, sowel as die primer pocket skoon te maak van alle verbrande kruit. Die tumbler kan nie daar uit kom nie, maar jy is reg as jy se, dat as jy nou mooi splik splinternuwe doppe wil he, dan raak jy aan die braai as die tumbler aan is, en sit hom eers weer more oggend af.
Veiligheid eerste manne!
User avatar
LongWolf
Hero Member
Hero Member
Posts: 832
Joined: Sat Mar 09, 2013 2:39 pm

Re: Doppe tuimel

Post by LongWolf »

JTM

Kyk ook : Hornady Case Tumbler

jy sal daar ook baie antwoorde kry op dieselfde vraag.
Post Reply