Weet nie of almal na die ander topics kyk nie so ek sit dit maar hier ook op.
http://jaracal.com/viewtopic.php?f=127&t=19218
Thanks julle!
Kyk bietjie hier as iemand kan help asb....
- marno
- Hero Member

- Posts: 713
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:52 am
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
- marno
- Hero Member

- Posts: 713
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:52 am
Re: Kyk bietjie hier as iemand kan help asb....
Hahahaha Eugene! Jou plan sal werk maar soos Eugene se jy sal moet swem en die boot rond sleep... hahaha
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: Kyk bietjie hier as iemand kan help asb....
Gaan kyk op Sanifaa se website vir al die klubs in julle omgewing en kontak hulle. Daar is altyd iemand wat 'n te klein of ou boog het en wat te koop is. Julle moet probeer kyk vir die Mission Craze, 'n lekker ligte goedkoop boog wat kan stel van 30# tot 70# en van 19" tot 30"! Sal uitstekend vir visskiet werk! Hulle kos nuut so R4k vir die kaal boog en jy behoort 2de hands te kan kry vir tussen R1k en R2k!
Aim small, miss small
- marno
- Hero Member

- Posts: 713
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:52 am
Re: Kyk bietjie hier as iemand kan help asb....
Thanks man! Sal loer da.