375 Ruger Jag!

Post Reply
User avatar
grumpy
Hero Member
Hero Member
Posts: 2772
Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am

375 Ruger Jag!

Post by grumpy »

Watter manne het al gevaarlike wild of een van die groot 5 geskiet met die 375 Ruger(Howa)?
User avatar
Hugov
Hero Member
Hero Member
Posts: 684
Joined: Thu May 26, 2011 8:06 am

Re: 375 Ruger Jag!

Post by Hugov »

Ek het met my Howa 375 Ruger die volgende gevaarlike wild al geskiet.

Buffel
Leeu
Olifant
Seekoei
Renoster
Krokodil
Luiperd.

Almal by die Big Bore shoots ;D ;D ;D
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6971
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: 375 Ruger Jag!

Post by DWB »

Stefaans se pel het mos die buffel gewes en daarna die Howa verkoop as ek reg onthou?
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
User avatar
grumpy
Hero Member
Hero Member
Posts: 2772
Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am

Re: 375 Ruger Jag!

Post by grumpy »

DWB, Shot placement en moet solids gebruik!!

Die man moet maar sy pellet gun ook gaan verkoop en n visstok koop en gaan pap swaai!! >:(
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6971
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: 375 Ruger Jag!

Post by DWB »

Oom Gromgat,

Nee, mens hoef nie solids te gebruik nie!
Veral nie vir die eerste skoot nie.

Maar daar soek jy so premium soos kan kom!
Barnes TSX of soortgelyk!

Die Rhino Solid Shanks het net so goed gevaar
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
User avatar
Hugov
Hero Member
Hero Member
Posts: 684
Joined: Thu May 26, 2011 8:06 am

Re: 375 Ruger Jag!

Post by Hugov »

Stem saam Deon sal Barnes X eerste gooi met solids agterna as hy wil nader kennis maak
Groete H
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6971
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: 375 Ruger Jag!

Post by DWB »

Hugo, moet net nie short stroke met daai pushfeed aksie nie ;D

Sorry, moes net spot ;D
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
User avatar
Hugov
Hero Member
Hero Member
Posts: 684
Joined: Thu May 26, 2011 8:06 am

Re: 375 Ruger Jag!

Post by Hugov »

Hahahaha ja nee kyk! Maar man wil mos waarde vir jou geld he so n short stroke maak dinge net meer interesant!

Maar op n ernsitger noot dis hoekom ek die 416 Ruger aangeskaf het.
Nou spaar ek net vir die Buffel
Groete
H
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6971
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: 375 Ruger Jag!

Post by DWB »

Dis 'n lekker roer daai! My beste vriend het die Alaskan in die 375R en daai geweer is kookwater vir benoude omstandighede ;D
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
User avatar
Piet Breedt
Hero Member
Hero Member
Posts: 2275
Joined: Mon Mar 15, 2010 10:54 am

Re: 375 Ruger Jag!

Post by Piet Breedt »

Ek het self n Howa .375 Ruger en sal hom beslis nie as my eerste keuse geweer vat vir goed wat byt en trap nie. Daar is niks fout met hom nie, maar ek dink as jy gevaarlikke goed wil skiet is n "controlled feed" aksie met n moerse extractor n moet.

My eerste keuse sal die nuwe Winchester model wees wat gebaseer is op die ou Pre 64 aksie, of n CZ, en n close 3de plek die Ruger Alaskan.

Ek pesoonlik is n groot fan van "Push feed" aksies, maar nie by groot kalibers nie. Selfs nie eers n Sako nie.
User avatar
grumpy
Hero Member
Hero Member
Posts: 2772
Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am

Re: 375 Ruger Jag!

Post by grumpy »

Dankie vir julle insette manne. Lekker om dit te lees.

Piet, goed om van jou iets te hoor. Jy was skaars die laaste rukkie. Hoop alles gaan nog goed aan jou kant. ek sal maar agter jou staan waat die goed byt, trap en krap!! JOu oog is in so ek sal maar net supervise en fotos neem!!!

Hoop om meer van jou hier te sien.
Post Reply