Dagroep stories en vrae
- jaracal
- Administrator

- Posts: 1887
- Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm
Dagroep stories en vrae
Jacques en ander.
Jacques ek het hierdie amper net vir jou opgesit. ;)maar ek hoop om van die ander se sukses en treur stories ook te lees.
Groetnis
Jaracal

Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
- CHRIS
- Sr. Member

- Posts: 435
- Joined: Mon Feb 02, 2009 12:42 pm
Re: Dagroep stories en vrae
Dankie Jaracal
WAG al lank vir JB se video wat ek nog laas op Middelburg gesien het. Hoop ons gaan die hofie
"JB tips vir dagroep" kry. Het al self enetjie gekry met JB tip

- JACQUES BOTHA
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am
Re: Dagroep stories en vrae
EK IS Skuldig soos aangekla. maar as ek fotbucket start en die reaksie is stadig , gee ek sommer oor en loop n ander draai. Dalk bederf met die "firma" se vinnige lyne...
Maar ek sal nog ietsie inskryf... Net eers sorg dat OOM AMB sy aandeel uit die begroting se koek regmatig kry . Dan het ekl weer so rukkie vrye tyd..
Mooi loop
JB

Shoot straight and tell the truth!
- Rudie Combrinck(9mm)
- Full Member

- Posts: 114
- Joined: Sun Dec 13, 2009 11:44 am
Re: Dagroep stories en vrae
JB
Sit asb vir ons ntip op vi dagroep?
Ek het nou tedoen met 3 jakkies wat lekke in die nag antwoord maar wil niks weet van inkom nie.
Dimmer of rooilig makie saak nie hulle kom net nie in nie maar bly antwoord?
Rudie

-
Ambessa
Re: Dagroep stories en vrae
Hallo JACQUES BOTHA
Moet nog by jou 'n draai kom maak voordat ek na die wye u s of a beweeg.
Ambessa
...hoop dit is 'n groot stuk van die koek.JACQUES BOTHA wrote:...sy aandeel uit die begroting se koek regmatig kry ...
Moet nog by jou 'n draai kom maak voordat ek na die wye u s of a beweeg.
Ambessa
- Christo
- Hero Member

- Posts: 3312
- Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Re: Dagroep stories en vrae
Sekerlik net vir 'n kort besoek. Permanente oorwegings is ondenkbaar!!!!Ambessa wrote: .....voordat ek na die wye u s of a beweeg.
Ambessa
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
- JACQUES BOTHA
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am
Re: Dagroep stories en vrae
DAGROEP WENK1
Die belangrikste een ding is die ROEPPLEK (NET SO AANGEHAAL VAN GESKRIFTE DEUR SIR TAFFIE). Jy moet roep waar jy ligging het. Waar Jakkalse is of Probleem area waar hulle operate. Ek skeep die oggend roep baie af en was suksesvol met die eerste probeerslag na n nag se roep, Al wat sleg is of was is dat die sonnetjie kan jou lekker vaak bak en moegheid tree gou in. Hierdie ogged roep is redelik suksesvol naby drinkplek..Ek kan nog nie statisties bewys nie, maar di my ervaring na n paar keer se probeer.
Groete
Jacques
Die belangrikste een ding is die ROEPPLEK (NET SO AANGEHAAL VAN GESKRIFTE DEUR SIR TAFFIE). Jy moet roep waar jy ligging het. Waar Jakkalse is of Probleem area waar hulle operate. Ek skeep die oggend roep baie af en was suksesvol met die eerste probeerslag na n nag se roep, Al wat sleg is of was is dat die sonnetjie kan jou lekker vaak bak en moegheid tree gou in. Hierdie ogged roep is redelik suksesvol naby drinkplek..Ek kan nog nie statisties bewys nie, maar di my ervaring na n paar keer se probeer.
Groete
Jacques
Shoot straight and tell the truth!
- CHRIS
- Sr. Member

- Posts: 435
- Joined: Mon Feb 02, 2009 12:42 pm
Re: Dagroep stories en vrae
JB
na ons somer reen sal jy sien is dit seker die moeilikste probleem want al wat gat en dammetjie het water in. Sien met chopper nou die dag, dat op my groot berg loop fontein.
Groetnis op CAT

Hallo Christo
, maar net vir 14 dae...
Ambessa
Jammer om jou teleur te stelChristo wrote:Sekerlik net vir 'n kort besoek.Ambessa wrote:.....voordat ek na die wye u s of a beweeg.
Ambessa
-
britsman
- Hero Member

- Posts: 792
- Joined: Sun Feb 01, 2009 3:06 pm
Re: Dagroep stories en vrae
Ambessa,

pretty walk,
Papa Brits
Hey Boet, Please put that Jakkie article in last weeks Volksblad on the forum and tell us a bit more about the trip. If you need someone to look after your laptop, I'm available.Ambessa wrote: Jammer om jou teleur te stel, maar net vir 14 dae...
pretty walk,
Papa Brits
If guns are outlawed. Only outlaws will have guns.
-
Ambessa
Re: Dagroep stories en vrae
Hallo Britsman
Ambessa
It was posted elsewhere. Thanks, man. Ons is onafskeidbaar and the lappie is going with - I will try and keep up as far as possible with capturing the info. Hope you will contribute data as per usual.britsman wrote:...put that Jakkie article in last weeks Volksblad on the forum and tell us a bit more about the trip. If you need someone to look after your laptop, I'm available.![]()
Ambessa
- Biker
- Hero Member

- Posts: 812
- Joined: Sun Feb 07, 2010 12:19 pm
Re: Dagroep stories en vrae
HALO AALMAL
7/05 Plaas die stukkie net vir deelname en vir wat dit werd is. Roepplek het goeie sig son-af met genoeg hoogte . Wind rigting skuins oor teiken area son-af. 16.00 uur sit die roeper uit 110m skuins windop. 16.45 speel vlekkie 3a so 1 min. met volume sodat ek kan hoor as daar terug geantwoord word, jakkals antwoord toe terwyl ek speel en ek stop na so 8 sek. Speel niks verder nie nou moet jy area voor jou fynkam. 15min. later sien ek jak inkom en op die hoe plekkies klim om te kyk.
So 400m ver begin hy twyfel en rondruik help hom nader met n baie sagter kort skreeu. Onmiddelik kry sy rigting en kom in . Op 187 meter stup sy om te kyk en ek skiet haar . Skat haar 2-3 jr.
Wag vir 30min en roep weer vir 1min. Na nog 40min pak op. Skuif so 1km en doen n roep net toe dit donker is nog in teiken area maar geen reun antwoord of kom in vir 90 min nie. Het roep net vir 5min in donker gespeel en verder net kossie sag. Reun kon dalk vorige week n sappige ietsie opgetel het, hoekom sy so vinnig ingekom het.
BIKER

Biker
Wel gedaan. Wat se toerusting gebruik jy, wat ek wil weet is vat jy jou lig saam of het jy bakkie toe geskuif toe dit donker word.
Dit pla my want my slim jakkies sal hulle nie wag tot donker om in tekom nie?

- Yalair
- Hero Member

- Posts: 917
- Joined: Wed Dec 03, 2008 12:48 pm
Re: Dagroep stories en vrae
JB
Vir oggend roep hoe laat gaan jy na staa/sit plek, en tot hoe lank bly jy, antwoord ook sommer dieselfde vir middag roep.
Groete
Ben
Vir oggend roep hoe laat gaan jy na staa/sit plek, en tot hoe lank bly jy, antwoord ook sommer dieselfde vir middag roep.
Groete
Ben
- JACQUES BOTHA
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am
Re: Dagroep stories en vrae
yalair:
Die oggende doen ek die ding so van 5 uur half 6 in die somer en half 6 tot 6 uur in die winter, laat die son jou lei...... gee jouself so van sonsopkoms tot 8 uur tyd jy kna rek na 9 uur as jy wil.
Die middag roep probeer ek die 4 uur tot 7 uur of tot dit donker raak in die somer..of winter...
Ek het nog nie die later as nege uur in die oggend ding probeer nie... dalk as jy op die nes uitkom, kan mens langer sit dalk as jy nie reaksie kry nie.

- Freddie101
- Hero Member

- Posts: 1384
- Joined: Fri Dec 19, 2008 11:39 am
Re: Dagroep stories en vrae
Biker
Welgedaan. Elke stuk bygeskryf is nog ondervinding en so leer ons almal. Ek wil ook nog die dagroep ding doen en hou die topic dop.
Jacques. Jy kan ook maar nog ondervinding deel.
Freddie

yol bolsun
- Biker
- Hero Member

- Posts: 812
- Joined: Sun Feb 07, 2010 12:19 pm
Re: Dagroep stories en vrae
CHRIS
Het maar standaard toerusting :FX3 roeper en camo klere en 22-250 kettie
Bly maar onder die horison en draai jou kop stadig
Nee ek vat nie my lig saam na dagroep plek toe nie,battery te bleddie swaer. Los die goed op bike of bakkie en ry dan na n naby roeplek eers as dit donker is.
Doen geen dagroepe as wind sterk is nie.
GROETE BIKER

- paul
- Jr. Member

- Posts: 50
- Joined: Thu Oct 01, 2009 8:57 pm
Re: Dagroep stories en vrae
HALO ALMAL
SAL GRAAG MEER WIL HOOR OOR DIE ROEP KLANKE VIR DAG ROEP.WAT SE KLANKE OM TE GEBRUIK.EN HOE OM DIT TE GEBRUIK.
WANT HIER SUKKEL EK DEESDAE MET NAG SKIET.WIL OOK DIE DAGROEP DING PROBEER.
GROETE PAUL

- frinam
- Sr. Member

- Posts: 300
- Joined: Thu Mar 12, 2009 9:03 am
Re: Dagroep stories en vrae
More almal, het toe darem uiteidelik my eerste dagroep sukses gisteroggend gesmaak, het so teen 06h00 (Nam tyd) begin roep op 'n plek waar die plaaswerker twee keer die afgelope week 'n jakkals helder oor dag gesien het. Het (nadat ek met vriend Louis gepraat het), springboklam roepie met baie kort tussenposes en kort tydsduur gebruik en 06h15 het die stoetbul 120 m van my windaf deur 'n kampdraad gespring om wind op in te kom in die brandpad, foutjie, die outjie het toe koets geklim!!
Groete-Frinam
(Foto en mates/ouderdom onder OTA 2 geplaas)

Don't pick a fight with an old man. If he is too old to fight, He'll just kill you.
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: Dagroep stories en vrae
Oom Frikkie
Mooi man, het ook n dag roepie deurgewerk, een laat namiddag, maar niks reggekry nie, ek dink ek was bietjie naby aan die slagplek, kon nog die koeltrok hoor dreun, ma was al oop plekkie.
Nou het jy die "hang" en kan hulle nu aanvat in die dag.
Mooi loop
Francois

DSBW
- Sr. Member

- Posts: 344
- Joined: Wed Aug 19, 2009 7:56 pm
Re: Dagroep stories en vrae
Well Done Frikkie! Baie bly vir jou part, nou gaan die honne verby kom daai kant!
Groete
Dawie
Groete
Dawie
- frinam
- Sr. Member

- Posts: 300
- Joined: Thu Mar 12, 2009 9:03 am
Re: Dagroep stories en vrae
FM en Foxdriver, manne jul laat 'n ou goed voel. Dankie vir die erkenning, hoop maar dit was nie 'n "pox" nie
, sal laat weet hoe dit vorentoe gaan. Dit lyk vir my die vroeg oggend roepie werk beter as die laat namiddag roepie, 'n ou is nie so gedruk vir tyd soos tydens 'n laat namiddag ops nie. Mooi week vir almal-Frinam
Don't pick a fight with an old man. If he is too old to fight, He'll just kill you.
-
Niel Viljoen
- Newbie

- Posts: 45
- Joined: Wed May 05, 2010 9:21 pm
Re: Dagroep stories en vrae
Hallo Manne
Ek wil ook graag hier n eier le as ek mag.
Oom Jakkie bly nou maar net eenmal slim en ons moet maar als in ons arsenaal gebruik om die ou slimmes ook in die hande te kry. Ek begin ook maar altyd by die nagskiet eerste en sodra ek sien Jakkals het my hier getroef, dan gaan ons oor na plan B Dagskiet, gewoonlik dop so 90% van daardie ou slimmes die toetsie hier, die ander 10% sal ek dan gewoonlik met die ystertjies gaan haal.
DAGSKIET - Toe Jaracal dit so klompie jare terug aan ons bekend gestel het het ek maar gewonder???? maar as ek wonder moet ek dit uittoets!!! Manne dit WERK!!!! Voordeel van dagskiet, jy is nie gebind aan die stand van die maan nie, vir die manne wat net op donkermaan jag m.a.w. jy kan heel jaar dagskiet doen.Ander voordeel ons draai die ding so bietjie na ons guns, geen ligte en jy forseer jakkie om in die dag op te staan- uit sy veld en in myne.
By dagskiet net soos by al die ander maniere van jag glo ek altyd 90% van jou sukses hang af van waar jy jouself plaas, mense jy moet jou huiswerk doen voordat jy gaan sit, anders gaan jakkie jou in skaakmat sit!!Gebruik jou omgewing optimaal, gebruik son en wind in jou guns,sit altyd hoer as jakkie, plaas jou caller so dat jy vir jakkie in die oopte kry. Moet nie le as jy dagroep doen nie jakkie gaan net mooi buite jou skootsvak staan as hy inkom en as jy te veel raas om jou geweer by jakkie te kry gaan hy jou ook in skaakmat sit. Ek hou daarvan om te sit.
Oggendroep versus aandroep.
My ondervinding oggendroep werk lekker as jy te doen het met jong jakkalse, weereens weet waarmee het jy te doen.Gaan neem tog vroeg genoeg stelling in liefs voor sonuit.En as jy in die oggend roep kan n mens daardie ekstra 10 min indruk wat jy nie in die aand kan doen, son het net sy tyd.Het al tot en met 10uur in die oggend sukses gehad(winter)
Namiddag roep- Ek lief hom!!!!!
Jakkie het heeldag gele, hy is gatvol vir die bos waaronder hy le, honger n defnitiewe faktor- BUIT DIT UIT!!!!
Persoonlik my meeste sukses, hetsy dit jonk of oud is en veral teelgate. Nadeel van die namiddag roep is. Stop vroegtydig. Pasop vir teleskoop wat nie meer wil saamwerk en jakkie staan en blaf 80 tree van jou af, jy is in skaakmat my maat. My bakkie staan dan gewoonlik ook reg van die namiddag roep gaan ek dan onmiddelik oor na die nagroep.
GELUIDE- Weereens Huiswerk, weet waarmee het jy te doen:Jong jakkalse,Groot jakkalse alleenlopende jakkalse of teelgate.Ek hou daarvan om maar altyd met distress geluide te begin,DG 1, Vlakhasie, steenbok ens. Sluit gewoonlik af met jakkals geluid.As ek weet ek is binne in sy 80% looparea dan sal ek n jakkals geluid probeer, dieselfde geld vir teelgate. Jakkals huil, jakkals blaf, jakkals antwoord, jakkals distress.
PASOP vir oorroep in die dag, lang tussenposes 15-20min
PASOP jakkie kom van die kant wat jy dit die minste verwag-Kaaloog wees!!!!
Net so ter afsluiting. Ek hou altyd my weer en winde dop veral in die winter. Onthou jakkie kry ook maar koud.
As die kouefronte hier vanaf die weskus inrol baie, baie lekker tye, kies staanplekke soos bv. ooste kante van berge en hange jakkie wil nie in die koue winde le nie.As hy sien dag gaan breek en wind nog koud kies hy windskadu kant en dit is dan ook hier waar die son hom eerste gaan warm maak.Sorg dat jy voor ho daar is!!!Selfde geld vir koue Oostewinde. Warm somermaande werk ek maar altyd van sy waterdrink plekke af. En dan natuurlik teelgate.
Hoop dit beteken darem v iemand iets,praat maar terug ons is almal nog op die skoolbanke, sal seker lank nog daar bly ook!!
Groete
Niel

- KSV
- Hero Member

- Posts: 1386
- Joined: Wed Nov 25, 2009 11:02 am
Re: Dagroep stories en vrae
Niel,
Ek sien ons gaan jou nog misbruik hier op hierdie onderwerp!
Kalahari Groete
Hein

Mooiloop!
Hein van Kathu
[glow]Kalahari Sands Varminting[/glow]
Hein van Kathu
[glow]Kalahari Sands Varminting[/glow]
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: Dagroep stories en vrae
Niel
Man, is ek by jy het by ons aangesluit. Sien sommer jy maak uit van n jakkals. Jy mag maar meer gereeld sulke eiers hier kom le.