Roepkursus - Pretoria = 2de en 3de Maart 2013
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: Roepkursus - Pretoria = 2de en 3de Maart 2013
Manne, julle beter nou 15 word....ons gaan nie die ding kanseleer omdat ons te min manne is nie...kom kom!!!
Cheers
Cheers
- prohunt
- Hero Member

- Posts: 836
- Joined: Tue Feb 15, 2011 12:00 pm
Re: Roepkursus - Pretoria = 2de en 3de Maart 2013
Hallo Geno,
Sit asb vir my Jacques Mostert ook op die lys. Hy sal miskien sy laaitie (8) saambring. Hy kom van Hectorspruit/Komatipoort omgewing.
Het jy miskien al 'n kursus program? Wanneer begin die kursus amptelik, is dit Saterdagoggend of Vrydagaand. Ek aanvaar Vrydagaand is net sosiaal of is ek verkeerd?
Waar gaan dit aangebied word?
Dankie vir die reëlings.
Groete
Johan

- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Roepkursus - Pretoria = 2de en 3de Maart 2013
Naamlys van "Kursus Groentjies"
1) G-Force (+Kyle/ Caylin??)
2) Hugov
3) Jacques Mostert (+ Seun)
4) Dawie Malan
5) Cobus(Cobb) (+Dewie?)
6) Kampies
7) De Beer
8 ) Prohunt
9) Michiel (MCR)
10) Chrisjan
11) Jan Tanne
12) Jan Tanne se pel
Naamlys van "Kursus Veterane"
1) Geno
2) Blok??
1) G-Force (+Kyle/ Caylin??)
2) Hugov
3) Jacques Mostert (+ Seun)
4) Dawie Malan
5) Cobus(Cobb) (+Dewie?)
6) Kampies
7) De Beer
8 ) Prohunt
9) Michiel (MCR)
10) Chrisjan
11) Jan Tanne
12) Jan Tanne se pel
Naamlys van "Kursus Veterane"
1) Geno
2) Blok??
Goed, beter, 6millimeter!
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Roepkursus - Pretoria = 2de en 3de Maart 2013
Oom Johan,
Dit sal by Boschkop plotte aangebied word.
My plan is om twee nagte se demonstrasies in te werk (Die kursusgangers in twee groepe deel), so daar sal moontlik vrydag al skote klap.
Ons kan selfs 'n ervare ou ook vra om die een groep te vat, en Taffie die ander afhangend van jag area. So kry die manne darm 2 demos te sien.
Die kursus se lesings sal saterdag 8:00 amptelik begin, so dis nie 'n krisis as Oom-hulle eers Saterdag opdaag nie. Hou net in gedagte dat die grootste tips om die kuiervuur uitgeruil word
Groete,
Eugene
Dit sal by Boschkop plotte aangebied word.
My plan is om twee nagte se demonstrasies in te werk (Die kursusgangers in twee groepe deel), so daar sal moontlik vrydag al skote klap.
Ons kan selfs 'n ervare ou ook vra om die een groep te vat, en Taffie die ander afhangend van jag area. So kry die manne darm 2 demos te sien.
Die kursus se lesings sal saterdag 8:00 amptelik begin, so dis nie 'n krisis as Oom-hulle eers Saterdag opdaag nie. Hou net in gedagte dat die grootste tips om die kuiervuur uitgeruil word
Groete,
Eugene
Goed, beter, 6millimeter!
- prohunt
- Hero Member

- Posts: 836
- Joined: Tue Feb 15, 2011 12:00 pm
Re: Roepkursus - Pretoria = 2de en 3de Maart 2013
Dankie Eugene,
Dis reg so. As dit by Boschkop is sal ons dalk sommer pendel want Jacques se gesin sal seker dan vir die naweek by ons tuisgaan. Ek sal laat weet bietjie nader aan die tyd as daar meer sekerheid is. Dit beteken darem ook nie dat ek die belangrikste sessies om die vuur gaan mis nie
Groete
Johan
Dis reg so. As dit by Boschkop is sal ons dalk sommer pendel want Jacques se gesin sal seker dan vir die naweek by ons tuisgaan. Ek sal laat weet bietjie nader aan die tyd as daar meer sekerheid is. Dit beteken darem ook nie dat ek die belangrikste sessies om die vuur gaan mis nie
Groete
Johan
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: Roepkursus - Pretoria = 2de en 3de Maart 2013
Geno.
Dewie is beslis in.
Cheers
Dewie is beslis in.
Cheers
-
Kampies
- Newbie

- Posts: 48
- Joined: Fri Dec 28, 2012 5:13 am
Re: Roepkursus - Pretoria = 2de en 3de Maart 2013
Ek bevestig net dat ek DV reg is vir die kursus. Ek sal eie boogtent bring en in die verste hoek gaan snork (anders skiet julle dalk na my kant toe). Sterkte met die reelings,en praat maar as daar iets is wat moet gebeur.
Dankie Kampies
Dankie Kampies
- tafjak
- Global Moderator

- Posts: 2128
- Joined: Tue Dec 09, 2008 3:46 pm
Re: Roepkursus - Pretoria = 2de en 3de Maart 2013
Geno
Goed om die kinders se name ook hier te sien. Lyk my die dinge gaan woelig wees om die vure? As ons 080h00 stiptelik begin gaan die dag goed afloop.
Manne moet maar roepers saambring(die wat het) en ons kan sommer na die samestelling van klanke op die roeprs kyk. Spitfifre's moet net al die nodige kabels en card-readers saam bring. Miskien kan die manne dvd's saambring(ek sal die wat ek het-coyote) en kan ons die "big screen" opsit en die jongspan kan hulle verlusting in dit. Sal sommer Tomcat se heli-jag ook saamneem.
Mooiloop
Goed om die kinders se name ook hier te sien. Lyk my die dinge gaan woelig wees om die vure? As ons 080h00 stiptelik begin gaan die dag goed afloop.
Manne moet maar roepers saambring(die wat het) en ons kan sommer na die samestelling van klanke op die roeprs kyk. Spitfifre's moet net al die nodige kabels en card-readers saam bring. Miskien kan die manne dvd's saambring(ek sal die wat ek het-coyote) en kan ons die "big screen" opsit en die jongspan kan hulle verlusting in dit. Sal sommer Tomcat se heli-jag ook saamneem.
Mooiloop
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Roepkursus - Pretoria = 2de en 3de Maart 2013
Naamlys van "Kursus Groentjies"
1) G-Force (+Kyle/ Caylin??)
2) Hugov
3) Jacques Mostert (+ Seun)
4) Dawie Malan
5) Cobus(Cobb) (+Dewie)
6) Kampies
7) De Beer
8 ) Prohunt
9) Michiel (MCR)
10) Chrisjan
11) Jan Tanne
12) Jan Tanne se pel
Naamlys van "Kursus Veterane"
1) Geno
2) Blok??
3) Scalla (Iemand moet tog Taffie se Datsun alweer regmaak)

- Allure
- Full Member

- Posts: 134
- Joined: Sat Sep 10, 2011 8:00 pm

Hallo,
Sit my naam op asb - Sal kan bevestig voor die einde van die week.
Ryan

13) Allure aka Ryan.
Naamlys van "Kursus Veterane"
1) Geno
2) Blok??
3) Scalla (Iemand moet tog Taffie se Datsun alweer regmaak)
1) G-Force (+Kyle/ Caylin??)
2) Hugov
3) Jacques Mostert (+ Seun)
4) Dawie Malan
5) Cobus(Cobb) (+Dewie)
6) Kampies
7) De Beer
8 ) Prohunt
9) Michiel (MCR)
10) Chrisjan
11) Jan Tanne
12) Jan Tanne se pel
13) Allure aka Ryan.
Naamlys van "Kursus Veterane"
1) Geno
2) Blok??
3) Scalla (Iemand moet tog Taffie se Datsun alweer regmaak)
Goed, beter, 6millimeter!
-
Chrisjan
Re: Roepkursus - Pretoria = 2de en 3de Maart 2013
Hi Geno,
Gaan ons daar betaal of internet transfers doen?
Groete
Chrisjan
Gaan ons daar betaal of internet transfers doen?
Groete
Chrisjan
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Roepkursus - Pretoria = 2de en 3de Maart 2013
Chrisjan,
Kontant in Taffie se hand by die kursus asb.
Kontant in Taffie se hand by die kursus asb.
Goed, beter, 6millimeter!
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Roepkursus - Pretoria = 2de en 3de Maart 2013
Verblyf reëlings:
Ons slaan army tente op, alhoewel julle welkom is om julle eie tente/ bos trailers te bring.
So, julle sal net stretchers/matrasse/bed rolle en slaapsakke en so nodig hê.
Elke man moet asb sy eie eetgerei ook bring.
Ons slaan army tente op, alhoewel julle welkom is om julle eie tente/ bos trailers te bring.
So, julle sal net stretchers/matrasse/bed rolle en slaapsakke en so nodig hê.
Elke man moet asb sy eie eetgerei ook bring.
Goed, beter, 6millimeter!
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: Roepkursus - Pretoria = 2de en 3de Maart 2013
Geno wrote:Verblyf reëlings:
Ons slaan army tente op, alhoewel julle welkom is om julle eie tente/ bos trailers te bring.
So, julle sal net stretchers/matrasse/bed rolle en slaapsakke en so nodig hê.
Elke man moet asb sy eie eetgerei ook bring.
Skietstoele en toetusting?? of gebruik ons julle s'n?
Cheers
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Roepkursus - Pretoria = 2de en 3de Maart 2013
Nou net bevestig dat daar beddens en matrasse ook is.
So, bring saam:
Beddegoed
Eetgerei
Kos
Drinkgoed
Kamp stoel
Roepers, ligte en daai dinge. Skietstoele as jy wil vergelyk en ander manne se patente kyk en so aan. Ek sal die wat wil, se skiet lampe instel (bulb en fokus stel) vir beste dienslewering.
Nota boek en pen
Kamera (om slides af te neem en so aan)
Ek sal nog by las soos dit by my opkom.

- G-force
- Hero Member

- Posts: 2350
- Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm
Re: Roepkursus - Pretoria = 2de en 3de Maart 2013
Manne ek borg n keg Windhoek Draught vir die naweek vir bietjie R&R as ons n gap kry.
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Roepkursus - Pretoria = 2de en 3de Maart 2013
G-force wrote:Manne ek borg n keg Windhoek Draught vir die naweek vir bietjie R&R as ons n gap kry.
Nou maak jy dit vir my half moeilik om by die huis te bly.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- G-force
- Hero Member

- Posts: 2350
- Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm
Re: Roepkursus - Pretoria = 2de en 3de Maart 2013
Nog so bietjie info.Ons kamp langs n rivier,daar is n baie lekker boma en wild in die kampie langs aan.BLOK wrote:G-force wrote:Manne ek borg n keg Windhoek Draught vir die naweek vir bietjie R&R as ons n gap kry.
Nou maak jy dit vir my half moeilik om by die huis te bly.
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: Roepkursus - Pretoria = 2de en 3de Maart 2013
Gaan ons een aand 'n bring en braai hou?? sal ek 'n pak meel bring vir pap??Geno wrote:Nou net bevestig dat daar beddens en matrasse ook is.
So, bring saam:
Beddegoed
Eetgerei
Kos
Drinkgoed
Kamp stoel
Roepers, ligte en daai dinge. Skietstoele as jy wil vergelyk en ander manne se patente kyk en so aan. Ek sal die wat wil, se skiet lampe instel (bulb en fokus stel) vir beste dienslewering.
Nota boek en pen
Kamera (om slides af te neem en so aan)
Ek sal nog by las soos dit by my opkom.
Cheers
- Allure
- Full Member

- Posts: 134
- Joined: Sat Sep 10, 2011 8:00 pm
Re: Roepkursus - Pretoria = 2de en 3de Maart 2013
Hi,
Ek is jammer ek moet ontrek ek het mense van oorsee daai naweek -het myself probeer uitwerk maar my planne loop skeef.
As daar nog n kursus die jaar wek wil graag bywoon.
Groete
Ryan
Ek is jammer ek moet ontrek ek het mense van oorsee daai naweek -het myself probeer uitwerk maar my planne loop skeef.
As daar nog n kursus die jaar wek wil graag bywoon.
Groete
Ryan
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Roepkursus - Pretoria = 2de en 3de Maart 2013
Naamlys van "Kursus Groentjies"
1) G-Force (+Kyle/ Caylin??)
2) Hugov
3) Jacques Mostert (+ Seun)
4) Dawie Malan
5) Cobus(Cobb) (+Dewie)
6) Kampies
7) De Beer
8 ) Prohunt
9) Michiel (MCR)
10) Chrisjan
11) Jan Tanne se pel
12) G-Force se pel van die boormasjiene (Naam vergeet) Reno of iets.
Naamlys van "Kursus Veterane"
1) Geno
2) Blok??
3) Scalla (Iemand moet tog Taffie se Datsun alweer regmaak)
4) Jassie (Deur die dag, nie oorslaap nie)
5) PvdW (Net in die aande saam kuier, nie oorslaap nie)

13) Vincehond

Koordinate:
25°47'46.31"S
28°24'57.06"E
Google Earth placemark: http://dl.dropbox.com/u/49750262/Jackal ... KURSUS.kmz

6) Basie (Tafjak se co-pilot)
7) Ian (Tentatief)