Jagplek gesoek - Bloemfontein, 14 tot 15 April 2013

Adverteer jagte hier gratis/ Advertise hunts here for free
Post Reply
IndianLima
Newbie
Newbie
Posts: 43
Joined: Mon Jan 24, 2011 8:35 pm

Jagplek gesoek - Bloemfontein, 14 tot 15 April 2013

Post by IndianLima »

Middag,

Ek is opsoek na jagplek vir twee mense so naby as moontlik aan Bloemfontein vir die 14de en 15de April (Wil nie die Sondag, 14de April skiet nie - net arriveer en oorslaap). Dis net na die afloop van die Bisley SA Ope en een van my goeie Amerikaanse vriende wil so 2 tipes vlakte wild kom skiet.

Skakel my asseblief op 082 49sewe trippel47 of epos my by ivanlamprecht(by)gmail(punt)com
User avatar
Arno Pienaar
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 280
Joined: Sat Oct 15, 2011 9:37 pm

Re: Jagplek gesoek - Bloemfontein, 14 tot 15 April 2013

Post by Arno Pienaar »

Watter wild wil hy skiet as ek so kan vra ?
Arno Pienaar
Edenburg
Suid-Vrystaat
IndianLima
Newbie
Newbie
Posts: 43
Joined: Mon Jan 24, 2011 8:35 pm

Re: Jagplek gesoek - Bloemfontein, 14 tot 15 April 2013

Post by IndianLima »

Hy wil volgende jaar sy familie bring en dan die groot jag kom doen - ek het gedink aan iets soos n Springbok en Koedoe of Rooibok of Waterbok of watookal vir nou.

Ek ken die man persoonlik en kan vir hom "vouch" in terme van sy jag vermo?.

Groete en dankie
Silent Hunting
Hero Member
Hero Member
Posts: 1224
Joined: Wed Jun 13, 2012 8:19 pm

Re: Jagplek gesoek - Bloemfontein, 14 tot 15 April 2013

Post by Silent Hunting »

Kontak vir Jaco, Jakkalsgat. Glo hy sal kan help.

Henk
CZ 200 PCP, .22 Bruno, .222 BSA, 6mmSLR, 6.5SLR, 22-250 Howa, Paar 6.5 creeds, 9mm CZ P7, ens
E-mail: henk@silenthunter.co.za
Tel 0810185444
Facebook: Silent Hunter KD
LouisR
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 274
Joined: Sun Feb 12, 2012 12:40 pm

Re: Jagplek gesoek - Bloemfontein, 14 tot 15 April 2013

Post by LouisR »

Probeer vir Helgaart 083 633 6449 skakel, hulle is in Bultfontein so 100 km van Bloem af.
User avatar
Arno Pienaar
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 280
Joined: Sat Oct 15, 2011 9:37 pm

Re: Jagplek gesoek - Bloemfontein, 14 tot 15 April 2013

Post by Arno Pienaar »

Middag

Ons het n paar soorte wild,ons is 1 uur se ry van bloemfontein af(edenburg).daar is springboke,witblesbokke,gewone blesbokke,blouwildebeeste,swartwildbeeste.die is almal mak wild en die springbokke is nie trekbokke nie dis mak bokke.
Laat weet maar as ek kan help.

Mooiloop Arno
Silent Hunting
Hero Member
Hero Member
Posts: 1224
Joined: Wed Jun 13, 2012 8:19 pm

Re: Jagplek gesoek - Bloemfontein, 14 tot 15 April 2013

Post by Silent Hunting »

Arno,

Kan jy dalk vir my so paar pryse aan stuur vir jou wild?

Henk
User avatar
Arno Pienaar
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 280
Joined: Sat Oct 15, 2011 9:37 pm

Re: Jagplek gesoek - Bloemfontein, 14 tot 15 April 2013

Post by Arno Pienaar »

Middag uit n warm Vrystaat

Springbok R400.
Ribbok (Rooi) R600
Gewone Blesbok R900
Wit Blesbok R1400
Blouwildebees R3000
Swartwildebees R2300

Mooiloop Arno
User avatar
Johan22
Hero Member
Hero Member
Posts: 524
Joined: Mon May 07, 2012 8:07 am

Re: Jagplek gesoek - Bloemfontein, 14 tot 15 April 2013

Post by Johan22 »

Middag Arno

Se my doen jy dag jag ook en wat is die ander koste behalwe die wild.

Johan22
Sarelss
Full Member
Full Member
Posts: 223
Joined: Wed Jan 05, 2011 10:18 am

Re: Jagplek gesoek - Bloemfontein, 14 tot 15 April 2013

Post by Sarelss »

Arna,
Het jou PM gestuur, maar kry error boodskap, weet nie of jy hom ontvang het nie,
Groete
Sarel
User avatar
Arno Pienaar
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 280
Joined: Sat Oct 15, 2011 9:37 pm

Re: Jagplek gesoek - Bloemfontein, 14 tot 15 April 2013

Post by Arno Pienaar »

Middag Johan,ons skiet net in die dag,daar kan oorgebly word bv die vrydag aand en die saterdag vind die skiet plaas.dis nie trek wild nie en kampe is nie baie groot so dis maklik om hulle te kry.my pm gooi ook errors maar ek het reply.
Mooiloop
Arno
User avatar
Johan22
Hero Member
Hero Member
Posts: 524
Joined: Mon May 07, 2012 8:07 am

Re: Jagplek gesoek - Bloemfontein, 14 tot 15 April 2013

Post by Johan22 »

Baie dankie Arno
Het jy enige ander fooie soos dag en bakkie fooi en wat is hulle of is dit voorsit skiet. Laat weet jou sel nr dat ek jou kan bel

Dankie
Johan
User avatar
Arno Pienaar
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 280
Joined: Sat Oct 15, 2011 9:37 pm

Re: Jagplek gesoek - Bloemfontein, 14 tot 15 April 2013

Post by Arno Pienaar »

Johan ons skiet sommer van die bakkie af dis die maklikste en die diere is dit gewoond.die dagfooi is R150 p.p dis maar net om my petrol te betaal en so.en verkieslik n geweer met n silencer indien moontlik.
0781975148
Mooiloop
Arno
User avatar
Johan22
Hero Member
Hero Member
Posts: 524
Joined: Mon May 07, 2012 8:07 am

Re: Jagplek gesoek - Bloemfontein, 14 tot 15 April 2013

Post by Johan22 »

Baie dankie Arno

Ek het jou nommer sal dit op my foon save en sal jou kontak. Skiet julle reg deur die jaar of net in jag seisoen.

Groete Johan22
Post Reply