Wil net weet of ek reg gedoen het..
Ek het 'n Bruno 270 met 'n ZKK 600 slot aksie.
Het my skoonmaak stok voor in die loop gedruk, met die slot toe, en toe die skoon maak stok tot teen aan die slot gedruk, merk gemaak met 'n potlood op die skoonmaak stok, en toe 'n koeël in die die loop gesit en saggies daar gehou, en die skoon maak stok tot teenaan die koeël punt gedruk ne 'n merk gemaak op die skoonmaakstok.
Die lengte was 87.66, klink dit reg..
Dus my kamer lengte 87.66...?
Dankie, sê asb as dit verkeerd was/is..
Meet van kamer lengte
- Johan Reyneke
- Hero Member

- Posts: 899
- Joined: Mon Jul 18, 2011 9:07 pm
Re: Meet van kamer lengte
Hi Noors
Dit is maar hoe ek ook die TPL meet, tot 'n mens die regte tools soos Hornady se AOL gauge kan bekom.
Dit is maar hoe ek ook die TPL meet, tot 'n mens die regte tools soos Hornady se AOL gauge kan bekom.
Johan
223Rem: Howa
243 Win: Remington
30-06 XL7C: Marlin
12g O/U: Beretta
223Rem: Howa
243 Win: Remington
30-06 XL7C: Marlin
12g O/U: Beretta
-
JohanvB
- Hero Member

- Posts: 2593
- Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm
Re: Meet van kamer lengte
Dankie, dan is dit goed so...so naastenby..
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: Meet van kamer lengte
Dit is wat jou kamer lengte is vir daai spesifieke koeel. Dit sal verskil van tipe koeel. Die AOL gauge het ek twee weke terug vir die eerste keer in aksie gesien. Wat n wondelike stukkie gereedskap, en as ek reg is kos hy net so oor die R100,00.
Veiligheid eerste manne!
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Re: Meet van kamer lengte
noors
die stok meet, is soos jy se naastenby.
maar is naastenby goed genoeg? om 1 mm fout met die potlood te maak is hoogs waarskynlik, en hoe kan jy jou jump behoorlik uitwerk as jy nie 100& reg is nie?
die stok manier meet die koeel op sy punt, wat reeds in die lands in is, so dit is ook nie regtig die kamer lengte nie.
dit kan aleenlik verkry word om die koeel op die ogief te meet.
'n oal guage is duur, hornady is R400 + R150 vir die dop.
maar, soos jy al hier gelees het, kan 0.3mm op jou jump groot uitwerking op jou akkuraatheid he.
volgens my is dit meer as die moeite werd.

HOU HOM DAAI DIKTE
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: Meet van kamer lengte
Skuus Cassie. Nie besef hy is so duur nie (R440 by Safari) maar dit is soos jy tereg op
opmerk, verseker elke sent werd. Hierdie stukkie gereedskap kan hom self terug betaal in n baie kort tyd.
opmerk, verseker elke sent werd. Hierdie stukkie gereedskap kan hom self terug betaal in n baie kort tyd.
Veiligheid eerste manne!
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4793
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: Meet van kamer lengte
Net 'n opmerking of vraag, ek het die Hornady stel vir al my kalibers. Almal meet jarre langer as die magasyn, want hulle is jag gewere. Maak dit werklik saak?Pierre daai nuwe 243 se koeëls sit net-net in die dop. Is die tipe goed nie net vir die manne met die gesnyde kamers en stywe nekke nie? Standaard uit die fabriek bou hulle vir veiligheid.