Ek is Burger van Fourways in Johannesburg.
Ek jag met boog en Geweer en verkies op die oomblik my boog.
Bowtec Assassin 2011
303
Ek sien baie daarna uit om kennis in te win van die gesoute Jagters op die forum.
Jagtersgroete
Burger
Nuwe lid
-
Beer (Christo)
- Hero Member

- Posts: 1150
- Joined: Wed Dec 28, 2011 1:41 pm
Re: Nuwe lid
Welkom Burger
Hoop jy geniet dit hier. Ek trek een van die dae na daardie kant van die dorp. Weet jy waar die naaste skietbaan en / of SA jagters tak aan Fourways is?
Groete
Christo
Hoop jy geniet dit hier. Ek trek een van die dae na daardie kant van die dorp. Weet jy waar die naaste skietbaan en / of SA jagters tak aan Fourways is?
Groete
Christo
- Pitbull
- Full Member

- Posts: 237
- Joined: Wed Dec 07, 2011 9:05 am
Re: Nuwe lid
Welkom Burger
Geniet die hier,
Groete
Geniet die hier,
Groete
I may not be there yet, but I'm closer than I was yesterday.
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Nuwe lid
Welkom Burger
Glo jy gaan dit geniet hier saam ons, dis 'n lekker plek wat jy ontdek het
Gesoute manne is hier meer as genoeg van 
Mooi loop
Marc
Glo jy gaan dit geniet hier saam ons, dis 'n lekker plek wat jy ontdek het
Mooi loop
Marc
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner