Regeerder

Hou dit skoon en onsuggestief, dit is 'n openbare forum en enige iets wat nie pas nie sal verwyder word.
Post Reply
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Regeerder

Post by BLOK »

Die boer in Engeland vra die toergids: Sir, why is your place called a kingdom? Because its rulled by a king s? die toergids, waarop die boer s?: Nou flippen weet ek hoekom is suid afrika n kontrei ...
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
Freek
Hero Member
Hero Member
Posts: 1941
Joined: Tue Jan 13, 2009 8:50 am

Re: Regeerder

Post by Freek »

Ja wel, dit gaan moeilik wees om daai boer verkeerd te bewys... met die huidige stand van sake natuurlik. ;D
SAVE A RHINO, SHOOT A POACHER!
Post Reply