ek is nuut hier

Nuwe lede, stel jouself gerus voor/
New member, please introduce yourself
Post Reply
tjops
Newbie
Newbie
Posts: 0
Joined: Fri Feb 15, 2013 7:14 pm

ek is nuut hier

Post by tjops »

Ek is gert coetzee ek is van welkom ek het nou eers die forum ondek en ek glo ons gaan nog lekker saam kuier hier en ek sal nog baie leer by julle ouens
User avatar
ou Bles - Gert
Full Member
Full Member
Posts: 179
Joined: Sat Sep 29, 2012 9:31 pm

Re: ek is nuut hier

Post by ou Bles - Gert »

Welkom hier tjops
Silent Hunting
Hero Member
Hero Member
Posts: 1224
Joined: Wed Jun 13, 2012 8:19 pm

Re: ek is nuut hier

Post by Silent Hunting »

Tjops,

Welkom. Glo jy sal dit geniet.

Henk
CZ 200 PCP, .22 Bruno, .222 BSA, 6mmSLR, 6.5SLR, 22-250 Howa, Paar 6.5 creeds, 9mm CZ P7, ens
E-mail: henk@silenthunter.co.za
Tel 0810185444
Facebook: Silent Hunter KD
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: ek is nuut hier

Post by PWV »

Welkom, Gert van Welkom! :)
Johan Nel
Hero Member
Hero Member
Posts: 2172
Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm

Re: ek is nuut hier

Post by Johan Nel »

Hallo Gert,

Welkom hier. Ek vertrou jy gaan lekker kuier en saam gesels hier.

Groete,
JHN
User avatar
Jakkalsgat
Hero Member
Hero Member
Posts: 2703
Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am

Re: ek is nuut hier

Post by Jakkalsgat »

Naand Gert

Baie welkom hier, sien julle welkom manne raak nou baie hier. Wat het gebeur, het die hoefie dalk toe gemaak ;D

Groete
Jaco
User avatar
johann
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 343
Joined: Mon Dec 27, 2010 8:17 pm

Re: ek is nuut hier

Post by johann »

Welkom Gert, hoop jy geneit dit hier saam met ons. Vertel bietjie meer met watse roere skiet jy ens??
tjops
Newbie
Newbie
Posts: 0
Joined: Fri Feb 15, 2013 7:14 pm

Re: ek is nuut hier

Post by tjops »

Die hoefie bestaan nog alie pad ek was sondag daar en nee het nog nie geweer nie soek nog vir my geweer ek skiet nou met my pa se gewEre
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: ek is nuut hier

Post by PWV »

tjops wrote: nee het nog nie geweer nie
Jy het darem seker 'n kettie? 8)
User avatar
Pvdw
Hero Member
Hero Member
Posts: 5124
Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm

Re: ek is nuut hier

Post by Pvdw »

Welkom welkom Tjops, jy enige jagplek vir ons daar by jou die winter??? 8)

Jy gaan sommer lekker hier kuier.

Peet
morne smith
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 420
Joined: Wed Jul 25, 2012 11:02 pm

Re: ek is nuut hier

Post by morne smith »

Welkom Tjops ek het groot geword in Welkom en my hond het nog vir jare nadat ons daar weg is "woef ek se, woef ek se"geblaf ek spot net Welkom was baie goed vir my. Vra wat pla die ouens gaan jou mooi wys hoe. Groete
User avatar
Pitbull
Full Member
Full Member
Posts: 237
Joined: Wed Dec 07, 2011 9:05 am

Re: ek is nuut hier

Post by Pitbull »

Welkom Tjops

Ons leer amal lekke saam hier.

Groete
I may not be there yet, but I'm closer than I was yesterday.
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: ek is nuut hier

Post by Marc »

Welkom Tjops{Gert}

Glo jy gaan dit geniet hier saam ons, dis 'n lekker plek wat jy ontdek het ;)

Mooi loop
Marc
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
Post Reply