Herlaaibare batterye

Post Reply
User avatar
cassie_calvinia
Hero Member
Hero Member
Posts: 4529
Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm

Herlaaibare batterye

Post by cassie_calvinia »

ek wil gou 'n dom vraag vra.
as 'n mens batterye herlaai, (penlights) hoe lank hou hy sy krag?
hoekom ek vra, ek gebruik my roeper 3 keer/laai. die aand voor ek uitgaan, herlaai ek nuwe stel.
ek het spaar (gewone) batterye ook, of, kan ek herlaaibare battery vol laai, en vir 2 of 3 weke(max) bere voor gebruik? gaan hy sy krag verloor of nie?
HOU HOM DAAI DIKTE
User avatar
Christo
Hero Member
Hero Member
Posts: 3311
Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm

Re: Herlaaibare batterye

Post by Christo »

Die stukkie geleen by

http://www.batteryfacts.co.uk/BatteryTy ... eries.html

"Rechargeable batteries are ideal for high drain devices that use a lot of power, such as digital cameras or camcorders. But they should never be used in smoke detectors and won't work that well in other low drain devices. Here's why: Primary batteries have a much greater ability to retain their charge when not used, or when only a trickle charge is drawn from the battery. But rechargeable batteries lose some of their power every day, whether they are in a device or not."

Ek dink dit s? alles, maar rechargables hou darem heelwat langer as 3 weke. Jy behoort nie daaroor te bekommerd te wees nie.
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
User avatar
cassie_calvinia
Hero Member
Hero Member
Posts: 4529
Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm

Re: Herlaaibare batterye

Post by cassie_calvinia »

dankie christo
ek dink ek sal hul maar laai soos ek hul nodig het. het 'n 12v laaier, so hul laai terwyl ek jag.
mooi loop
HOU HOM DAAI DIKTE
User avatar
Blackie Swart
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 422
Joined: Sat Apr 02, 2011 7:48 pm

Re: Herlaaibare batterye

Post by Blackie Swart »

Naand Cassie.Ek het die penlite batterye heeltemal uitgeskakel uit my laaier. Het n 9 volt battery op my roeper gesit en doen n helele paar aande voor ek dit weer moet laaie. Ek het voorheen dit op die forum  gesit met fotos maar sal dit vir jou weer stuur as jy dit soek.Ek is tans nog oorsee maar sal binne die volgende week weer terug in SA wees.
Groete
Blackie
Gooi mielies
.308 Sako TRG, .243 Remmington, , .22 Brno model 2e
User avatar
Kopskoot 1 WP
Full Member
Full Member
Posts: 148
Joined: Wed Dec 31, 2008 3:37 pm

Re: Herlaaibare batterye

Post by Kopskoot 1 WP »

Blackie

Kook die 9v nie die besigheid as jy dit gebruik in plaas van die 4 x 1.5v = 6V of 1.2 = 4.8v in die geval van herlaaibare bapperye nie? ek onthou so 'n post maar nie die detail nie. indien die 9v nie die Foxpro gaan kook nie, kan mens seker die plastiek houer vir die 4x penlights uithaal en 'n pm3 9v battery in die opening inkry? Ek weet nie, maar jy het duidelik beter ondervinding daarvan. Sal nie graag my nuwe Foxpro wil kook nie, werk te mooi!

Groete

KS1WP
User avatar
ruger
Full Member
Full Member
Posts: 124
Joined: Sat Aug 28, 2010 9:24 am

Re: Herlaaibare batterye

Post by ruger »

Cassie, ek gebruik ook herlaaibare batterye en hulle hou maklik 3 aande. Ek herlaai maar altyd die aand voor ek uitgaan ook die spaar stel. Waar het jy die 12v laaier gekry ? ek sukkel al hoe lank om een te kry!

Groete Ruger
User avatar
Kopskoot 1 WP
Full Member
Full Member
Posts: 148
Joined: Wed Dec 31, 2008 3:37 pm

Re: Herlaaibare batterye

Post by Kopskoot 1 WP »

Ruger

wat se herlaaibare batterye gebruik jy, beide die AA en die pm3. Ek sal in die nabye toekoms 'n volledige spannetjie, beide die penlights en die 9v moet vervang, sal graag wil koop wat ek weet vir ander manne werk.

KS
User avatar
ruger
Full Member
Full Member
Posts: 124
Joined: Sat Aug 28, 2010 9:24 am

Re: Herlaaibare batterye

Post by ruger »

Ons Kooperasie verkoop net ATC batterye. Kyk na jou mAh van die batterye,hoe hoer die mAh hoe langer hou hul of sterker is hul. Waar het jy die 12v laaier gekry?

GRoete Ruger
bex
Full Member
Full Member
Posts: 184
Joined: Tue Jun 26, 2012 12:27 pm

Re: Herlaaibare batterye

Post by bex »

Gewone Nmh batterye "self discharge" oor tyd, maar dit neem darrem n paar weke voor hulle pap is. HJy kan ky vir Uniross se Hybrid soort, hulle self discharge baie stadiger, langer as n jaar ten minste.
User avatar
vriell
Hero Member
Hero Member
Posts: 1364
Joined: Wed Mar 17, 2010 4:07 pm

Re: Herlaaibare batterye

Post by vriell »

Groetnis
Len
Hermanus
.303 Enfld, 308Howa, Harrington12br, Stevens410/.22, Rem.44, 9mm Baretta, HW90.177, .22 H Lithgow, Walther .177, Hawken.45, Hawken.50, Hawken.54, .22 Rem, .177 Relum, 30.06Howa , 38 S&W , 6mm Musgrave
smitjs
Hero Member
Hero Member
Posts: 672
Joined: Sat Jun 02, 2012 8:24 am

Re: Herlaaibare batterye

Post by smitjs »

Ek gebruik ook herlaaibare AA batterye en het al gewonder oor die laer spanning. Die 12v laaiers is beskikbaar by Nitecore.
Intelli 4 charger laai AA, AAA, 18650, en 123 batterye, 4 op 'n keer. Prys R315.79 by Louis, Nitecore SA 0834106005. Sien http://www.NiteCoreSA.co.za. Dit werk uitstekend, elke battery laai afsonderlik en oorlaai niks.
Ek is steeds op soek na 'n 12volt laaier vir die PP3 vir die Foxpro se remote.
Ek is baie huiwerig om hoër spanning op die Foxpro te sit, dis darem 'n groot verskil van 6v of 4.8 volt na 9 volt. Die spasie is min, maar 2 18650 batterye kan dalk daar in pas gemaak word. Die Lithium batterye is darem baie beter, en dan is die spanning 7.2 volt. Mens kan dit afbring na 6.6 volt met een serie 1N4007 diode, wat redelik klein is. Dit behoort redelik te wees.
Groete
Johan Smit
Last edited by smitjs on Fri Feb 15, 2013 7:40 am, edited 1 time in total.
smitjs
Hero Member
Hero Member
Posts: 672
Joined: Sat Jun 02, 2012 8:24 am

Re: Herlaaibare batterye

Post by smitjs »

vriell wrote:Cassie , kyk hierna..... http://www.africanpredator.com/chargedornot.html
Wat hy hier van skryf is 'n laaier om van 220volt sy 12volt battery te laai. Die ander een is om AA of AAA batterye te laai, ook van 220 volt af. Die Intelli 4 laaier werk van 12 volt of 220 volt af
Groete
Johan Smit
User avatar
vriell
Hero Member
Hero Member
Posts: 1364
Joined: Wed Mar 17, 2010 4:07 pm

Re: Herlaaibare batterye

Post by vriell »

Hello Johan,
Ter inligting was dit bedoel om inligting te verskaf vir beter "bestuur" van helaaibare batterye sodoende hulle lewensduur te verleng.Indien verkeerde metodes gebruik word kan nuwe batterye se lewensduur vinnig verswak.
Groetnis
Len
Hermanus
.303 Enfld, 308Howa, Harrington12br, Stevens410/.22, Rem.44, 9mm Baretta, HW90.177, .22 H Lithgow, Walther .177, Hawken.45, Hawken.50, Hawken.54, .22 Rem, .177 Relum, 30.06Howa , 38 S&W , 6mm Musgrave
Post Reply