Motiverings draadjie

Van goeie kos tot oefeninge - not for the faint hearted
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Motiverings draadjie

Post by Gerhard »

Die grootste motiveering nou vir my is die skaal...

As ek op klim en daar is nog n 250g weg is dit n awesome gevoel.

Dan werk ek eers lekker in die gym.
Eugene
Hero Member
Hero Member
Posts: 6027
Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am

Re: Motiverings draadjie

Post by Eugene »

Manne, ek word kleiner, ek kan dit aan my broeke en belde en hemde voel, maar ek verloor nie veel op die skaal nie!

Is dit omdat ek spiermasse optel terwyl ek vet verloor of doen ek iets verkeerd?

Ek tel nou nie kaloriee nie, maar ek eet reg n gesond en minstens 6 keer 'n dag en eet geen koolhidrate na 12 pm nie.

Ek luister graag!
Aim small, miss small
User avatar
SV MAD (Henk)
Hero Member
Hero Member
Posts: 1653
Joined: Thu Aug 11, 2011 12:26 pm

Re: Motiverings draadjie

Post by SV MAD (Henk) »

Gerhard, awesome! Baie geluk

Eugene, moet nie alles glo wat die skaal se nie. Kyk eerder in die spieel en wat jou klere se, as die spieel wys jou middeltjie ens raak kleiner, jou broeke begin afval ens dan is dit die regte pad om te gaan.

As jy reg oefen en reg eet, kan jy spiere bou en vet verloor. Dus sal die skaal nie beweeg nie, maar die spieel lieg nie.

Ek het nou getoets, ek het al 20% bodyfat al verloor van 20 Nov af, dus in 3 maande het ek 20kg vet verloor en 5kg spiermassa aangesit (ek het volgens die skaal 15kg al verloor).
ek soek nog wapens...
Beyers
Hero Member
Hero Member
Posts: 1409
Joined: Tue May 05, 2009 12:41 pm

Re: Motiverings draadjie

Post by Beyers »

In elke vet persoon is daar 'n maer black-sam wat tjoklits wil he

;)
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Motiverings draadjie

Post by Gerhard »

SV MAD (Henk) wrote:Gerhard, awesome! Baie geluk

Eugene, moet nie alles glo wat die skaal se nie. Kyk eerder in die spieel en wat jou klere se, as die spieel wys jou middeltjie ens raak kleiner, jou broeke begin afval ens dan is dit die regte pad om te gaan.

As jy reg oefen en reg eet, kan jy spiere bou en vet verloor. Dus sal die skaal nie beweeg nie, maar die spieel lieg nie.

Ek het nou getoets, ek het al 20% bodyfat al verloor van 20 Nov af, dus in 3 maande het ek 20kg vet verloor en 5kg spiermassa aangesit (ek het volgens die skaal 15kg al verloor).

Jy wikkel ne!!!

My doel is om 2kg n maand te verloor.

Ek het vas gebrand maar dinge begin weer mooi saam speel.
User avatar
Frederik
Hero Member
Hero Member
Posts: 5023
Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am

Re: Motiverings draadjie

Post by Frederik »

Eugene, ek volg nou nie so streng dieet soos jy nie maar ek kyk wat ek eet en drink seker 15% alkohol wat ek voorheen gedrink het ek kan nie net die sosiale lewe net so los nie.

Maar ek ignore die skaal op die oomblik en werk liewers aan die body fat Index.
Vanaf begin 7 Jan to nou 7 Feb het ek al 10cm verloor om my middel ;D
En volgens 'n online Body fat calculator 5% vet ;D
So stadig maar seker kom ek daar en begin gewoond raak om te kyk wat ek eet en drink baie goedkoper op die sak ook as dit by alkohol kom.

Dankie vir al die motivering elke dag is ek een stap nader aan my GOAL ;D
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Motiverings draadjie

Post by Gerhard »

Image
User avatar
SV MAD (Henk)
Hero Member
Hero Member
Posts: 1653
Joined: Thu Aug 11, 2011 12:26 pm

Re: Motiverings draadjie

Post by SV MAD (Henk) »

Blood, sweat and tears, dis die enigste manier om gewig af te skud. Daar is nie iets soos 'n maklike dieet nie, en onthou jy moet oefen.

Geluk aan julle manne wat al gewig verloor het, hou so aan!
ek soek nog wapens...
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Motiverings draadjie

Post by Gerhard »

Saterdag geweeg,

96,8kg teen oor Oktober laas jaar se 103kg.

Die body fat moet egter nog val..

Staan nou op 24,5% en moet na 18% toe gaan as eerste doelwit...
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: Motiverings draadjie

Post by Marc »

" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
User avatar
SV MAD (Henk)
Hero Member
Hero Member
Posts: 1653
Joined: Thu Aug 11, 2011 12:26 pm

Re: Motiverings draadjie

Post by SV MAD (Henk) »

Baie goed Gerhard!

Ek is nou al 15kg ligter, nou vir die volgende fase.
ek soek nog wapens...
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Motiverings draadjie

Post by Gerhard »

SV MAD (Henk) wrote:Baie goed Gerhard!

Ek is nou al 15kg ligter, nou vir die volgende fase.

Nou begin die bou werk...
User avatar
Roger
Hero Member
Hero Member
Posts: 1235
Joined: Tue Feb 28, 2012 8:18 am

Re: Motiverings draadjie

Post by Roger »

Harde werk, sweet en die ondersteuning van familie maak n verskil...

Ek na 36kg en ek druk vir nog...

Roger!
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Too many to mention ;-)
User avatar
Roger
Hero Member
Hero Member
Posts: 1235
Joined: Tue Feb 28, 2012 8:18 am

Re: Motiverings draadjie

Post by Roger »

Ek druk vir nog 15kg dan begin die bou werk.
Too many to mention ;-)
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Motiverings draadjie

Post by Gerhard »

Great Rodger!!!

Go For It!!!
User avatar
SV MAD (Henk)
Hero Member
Hero Member
Posts: 1653
Joined: Thu Aug 11, 2011 12:26 pm

Re: Motiverings draadjie

Post by SV MAD (Henk) »

Awesome manne!
ek soek nog wapens...
User avatar
Frederik
Hero Member
Hero Member
Posts: 5023
Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am

Re: Motiverings draadjie

Post by Frederik »

Gister weer geweeg bly maar weg om te veel op die skaal te klim.
Vanaf begin Januarie 3.5kg verloor !
7% Body fat verloor.

Slegte nuus is dat vanaf Sondag oggend ek nie meer lekker kon stap/draf half pad opgegee en terug gekom huis toe. Want my knieg gee my probleme as gevolg van motofiets ongeluk in '97. So ek rus maar tot die naweek gaan ek weer probeer en in plek daarvaan om so paar stukke te draf maar liewers rugsak pak met bietjie gewig en kyk of dit better gaan.
Met die tyd wat ek het en my roete het ek lekker begin fiks word en die rede hoekom ek so stuk stuk so paar 100 meter gedraf het maar nou ja nou betaal ek daarvoor. :(
User avatar
Roger
Hero Member
Hero Member
Posts: 1235
Joined: Tue Feb 28, 2012 8:18 am

Re: Motiverings draadjie

Post by Roger »

Frederik wrote:Gister weer geweeg bly maar weg om te veel op die skaal te klim.
Vanaf begin Januarie 3.5kg verloor !
7% Body fat verloor.

Slegte nuus is dat vanaf Sondag oggend ek nie meer lekker kon stap/draf half pad opgegee en terug gekom huis toe. Want my knieg gee my probleme as gevolg van motofiets ongeluk in '97. So ek rus maar tot die naweek gaan ek weer probeer en in plek daarvaan om so paar stukke te draf maar liewers rugsak pak met bietjie gewig en kyk of dit better gaan.
Met die tyd wat ek het en my roete het ek lekker begin fiks word en die rede hoekom ek so stuk stuk so paar 100 meter gedraf het maar nou ja nou betaal ek daarvoor. :(
Goeie werk. Begin fiets ry. My dr het dit vir my voorgeskryf toe ek nog 132kg geweeg het.

Roger!
Too many to mention ;-)
User avatar
Frederik
Hero Member
Hero Member
Posts: 5023
Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am

Re: Motiverings draadjie

Post by Frederik »

Roger wrote: Goeie werk. Begin fiets ry. My dr het dit vir my voorgeskryf toe ek nog 132kg geweeg het.

Roger!
Enige iemand vir my 'n fiets om te leen LOL. ;D
Dankie Roger.
User avatar
Roger
Hero Member
Hero Member
Posts: 1235
Joined: Tue Feb 28, 2012 8:18 am

Re: Motiverings draadjie

Post by Roger »

Frederik wrote:
Roger wrote: Goeie werk. Begin fiets ry. My dr het dit vir my voorgeskryf toe ek nog 132kg geweeg het.

Roger!
Enige iemand vir my 'n fiets om te leen LOL. ;D
Dankie Roger.
Mr. Price Sports het Diamond Back berg fietse vir R1799. Ek glo dit sal goed genoeg wees vir oefen.

Roger!
Too many to mention ;-)
User avatar
Roger
Hero Member
Hero Member
Posts: 1235
Joined: Tue Feb 28, 2012 8:18 am

Re: Motiverings draadjie

Post by Roger »

LOL!
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Too many to mention ;-)
User avatar
SV MAD (Henk)
Hero Member
Hero Member
Posts: 1653
Joined: Thu Aug 11, 2011 12:26 pm

Re: Motiverings draadjie

Post by SV MAD (Henk) »

Dit lyk bietjie of al daai manne kan doen met squats en deadlifts oefeninge...

En daai wit koketiel in die middle het seker 'n dronkenskap weddenskap verloor
ek soek nog wapens...
User avatar
Roger
Hero Member
Hero Member
Posts: 1235
Joined: Tue Feb 28, 2012 8:18 am

Re: Motiverings draadjie

Post by Roger »

SV MAD (Henk) wrote:Dit lyk bietjie of al daai manne kan doen met squats en deadlifts oefeninge...

En daai wit koketiel in die middle het seker 'n dronkenskap weddenskap verloor

bwhahahahaha

;D ;D ;D
Too many to mention ;-)
Eugene
Hero Member
Hero Member
Posts: 6027
Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am

Re: Motiverings draadjie

Post by Eugene »

Image

Image
Aim small, miss small
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Motiverings draadjie

Post by Gerhard »

Image
Post Reply