308 akly
- 243Songdaug
- Hero Member

- Posts: 1713
- Joined: Wed Dec 09, 2009 2:03 pm
Re: 308 akly
Dimitri
Some time ago I've read an article on the subject and if I remember correctly the overall feelling was that the 308 Ackley was not a good idea. The design of the case is already at an optimum level en you would/could actually loose accuracy in shortening the case neck length.
The author stated that if you wanted something a little hotter/better than the 308W, you had better get yourself a 300. I could not agree more with him. If the 300 is to much gun for you, get a 270W or a 7x64 - excellent longrange cartridges!!!
The amount of gain you would get from the process would not justify the cost nor the trouble.
According to the stats the author supplied, the amount of gain was very small and even dismisable.
Just a little advise: If you are stuck with your 308W and you would realy like Ackley performance from your gun - give the 130gr High Velocity bullets fromn GS Custom a try. Hein Hough(KSV) shoot them at just over 3000fps from a 22 inch barrel - these little zippers are unbelievebly accurate and the hit like a ton of bricks. If I remember correctly he's taken seven Oryx with seven consecutive shots.
Regards.
Jaco

Last edited by Guest on Wed Apr 14, 2010 6:40 am, edited 1 time in total.
Dont tell me, show me......
- KSV
- Hero Member

- Posts: 1386
- Joined: Wed Nov 25, 2009 11:02 am
- Nico Harris
- Hero Member

- Posts: 2466
- Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm
Re: 308 akly
die deng wat jy soek is n 30-06! 
.22LR , Mauser Obendorf
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
-
demitri
- Newbie

- Posts: 2
- Joined: Tue Mar 09, 2010 7:20 am
Re: 308 akley
thanks Jaco ,but i alraedy have a brand new one with a 27 inch barrel .I have measured the difference between the 2 and found the akley two only have one gr more than the standerd.I am allraedy using 130gr gs HVs and thay are fantastic.The reason why i asked fore advise is because it is not a very commen caliber and it is still a big learning curve for me.I have heard alot of negetives and would like to hear from owners .What there findings are ,there own comparesons .
-
Danie Lombard .243
Re: 308 akly
Yip Harris, ek stem oor die deng, maaaaa die lekke ding is die .300 WM 
Soet wees jul almal.
Soet wees jul almal.
- KSV
- Hero Member

- Posts: 1386
- Joined: Wed Nov 25, 2009 11:02 am
Re: 308 akly
Die lekkerder deng is die 375 H&H se Baas Ted!
Mooiloop!
Hein van Kathu
[glow]Kalahari Sands Varminting[/glow]
Hein van Kathu
[glow]Kalahari Sands Varminting[/glow]
- Brno308 jagter
- Full Member

- Posts: 202
- Joined: Tue Jan 12, 2010 10:04 am
Re: 308 akly
Manne
Ek ken glad nie die roer nie, kan iemand my meer vertel van 'n 308 akly.?
Ek ken glad nie die roer nie, kan iemand my meer vertel van 'n 308 akly.?
"vir God, deur God en alles in Sy naam"
- Nico Harris
- Hero Member

- Posts: 2466
- Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm
Re: 308 akly
die lekkerste deng is die 378 weatherby met n 300gr hv teen 3000ft/s!
.22LR , Mauser Obendorf
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
- KSV
- Hero Member

- Posts: 1386
- Joined: Wed Nov 25, 2009 11:02 am
Re: 308 akly
Harris,
Voel vry om hom te gebruik, dink hy trap meer as 375 en ek glo nie almal kan daai lekker deng skiet nie
Voel vry om hom te gebruik, dink hy trap meer as 375 en ek glo nie almal kan daai lekker deng skiet nie
Mooiloop!
Hein van Kathu
[glow]Kalahari Sands Varminting[/glow]
Hein van Kathu
[glow]Kalahari Sands Varminting[/glow]
- Kruger
- Sr. Member

- Posts: 438
- Joined: Fri Dec 19, 2008 12:17 pm
Re: 308 akly
Manne, vandag stem ek nie saam met julle nie. Ek het 'n 308 Ackley gehad, gebou deur Kevan Healy van BFN Custom Rifles en daai roer het geskiet!! 150 gr sierra game king boat tails het geloop teen 2950 fps sonder enige druk en 20mm groeperings op 200m gegee.
Ek het nie 'n ackley "die set" gehad nie en het net ge-necksize met 'n .30 universal die, en dit was die enigste rede waarom ek hom verkoop het. Van tyd tot tyd moet die dop vol gesize word en ek kon dit nie doen nie. Het dan maar die skouer bietjie teruggedruk met universal die en weer ge fire-form. Dit was 'n gesukkel. Pleks ek eerder 'n "die set" bestel het (teen die einde was dit al beskikbaar) want buiten vir daardie probleempie was ek uiters tevrede met die geweer. Brass het goed gehou. Ek was uiters tevrede met hom en ek weet van nog 'n paar manne met dieselfde gevoel.
Groete
Kruger

Winners never quit - Quitters never win.
- JACQUES BOTHA
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am
Re: 308 akly
Kruger:
al daai moeite en n 308 skiet in elk geval n 150-155 teen 2950 sonder om te uglyfiseer.
Mens sal dalk met n ligter punt beter verskil kan sien, maar met die 150-155 mors jy geld en tyd om n 308 te uglifiseer.
Dis my siening en ek sal dit vir jou bewys.. jy wen wynig indien enigiets om n 308 te uglyfiseer.
selfde storie met n 25-06. ..
daar is wel verskei kalibers wat groot voordeel inhou die ugly deng...
Groetnis
jb

Shoot straight and tell the truth!
-
Ponkie
- Hero Member

- Posts: 949
- Joined: Wed Nov 04, 2009 7:08 pm
Re: 308 akly
Kruger
Ek is self 'n baie groot voorstaander van die 308 en ek het toevallig minder as 'n maand terug my 308W se spoed getoets. Dit was 150gr sierra game kings, gelaai met 44gr s335 en my gem spoed was 3013ft/s. Dit is sonder dat hy geackley is en ek is meer as tevrede met hierdie resultate! Ek ondervind geen tekens van drukking en my geweer se trajek is besonders plat tot op 300m.

22-250 Remington Model 700 VLS
243AI - Trueworx produk
308W Musgrave Safari
300WSM Savage
303 Lee Enfield
243AI - Trueworx produk
308W Musgrave Safari
300WSM Savage
303 Lee Enfield