Goeie naand almal
Ek is van Nylstroom af , werk in die wildbedryf,jag graag, het n groot waardeering vir vuurwapens en sien uit na goeie tye hier.
Groete
Nuut op die forum
-
uitenwaj
- Sr. Member

- Posts: 260
- Joined: Tue Jan 08, 2013 4:02 pm
Re: Nuut op die forum
Welkom clinton, hoop jy geniet dit hier en jy sal definatief baat vind op die blad. Baie manne met baie kennis
- toelie
- Hero Member

- Posts: 926
- Joined: Mon Nov 26, 2012 9:10 pm
Re: Nuut op die forum
Welkom hier by ons
- ou Bles - Gert
- Full Member

- Posts: 179
- Joined: Sat Sep 29, 2012 9:31 pm
Re: Nuut op die forum
Welkom hier Clinton
- jaracal
- Administrator

- Posts: 1886
- Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm
Re: Nuut op die forum
Welkom Clinton, geniet die forum.
Heinrich
Heinrich
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Nuut op die forum
Baie Welkom Clinton
Glo jy gaan dit geniet hier saam ons
Mooi loop
Marc
Glo jy gaan dit geniet hier saam ons
Mooi loop
Marc
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
-
Clinton3006
- Newbie

- Posts: 39
- Joined: Wed Jan 16, 2013 9:59 am
Re: Nuut op die forum
Dankie vir die verwelkominge! Sien klaar uit na baie tyd op die forum!
-
Silent Hunting
- Hero Member

- Posts: 1224
- Joined: Wed Jun 13, 2012 8:19 pm
Re: Nuut op die forum
Clinton,
Baie welkom. Geniet dit hier.
Henk
Baie welkom. Geniet dit hier.
Henk
CZ 200 PCP, .22 Bruno, .222 BSA, 6mmSLR, 6.5SLR, 22-250 Howa, Paar 6.5 creeds, 9mm CZ P7, ens
E-mail: henk@silenthunter.co.za
Tel 0810185444
Facebook: Silent Hunter KD
E-mail: henk@silenthunter.co.za
Tel 0810185444
Facebook: Silent Hunter KD
