Wel wat 'n lekker dag was dit nie weer nie nie net omdat ek lekker en goed geskiet het nie maar vir die jonger juniors.
Hulle is op die einde van die dag ons toekoms die wat jag en skietsport moet oordra anders gaan dit dood.
Saam met die groot kalibers het baie .22 ook geklap en met die vaal plate was die oormowwe af om te oor of hulle raakgeskiet word.
Aaron sukkel nog met die gewig van die .22 Bruno met die scope op so ek help hom maar met my hand voor net om bietjie die geweer daarop te rus.
Hy het 5 uit 18 geskiet gister. Ek het nie te sleg gevaar nie en ek dink 10de of 11de opge eindig met my 375 H&H en 300gr Hornady Interlocks.
QL was weer spot on my spoed volgens QL moes 2449 fps gewees het en met die chrony gister vroeg die oggend voor dit te warm raak slaan ek toe 2455 fps.
Maar hier is paar fotos met komentaar.
[img width=560 height=315]http://i1068.photobucket.com/albums/u44 ... 494c6e.jpg[/img]
Koffie en beskuit voor die skiet.
[img width=560 height=315]http://i1068.photobucket.com/albums/u44 ... 214cae.jpg[/img]
Christopher Palos, Stephen Palos (CHASA) se seun reg om die krok lala land toe te stuur met 'n 45/70 Govt dubbel teen 1800 fps as ek reg kan onthou.
Ek is nie seker oor sy ouderdom nie maar ek dink rondom 11-12
[img width=560 height=315]http://i1068.photobucket.com/albums/u44 ... eff812.jpg[/img]
Die 45/70 in full recoil na die seekoei toe die mannetjie is Addicted to recoil.
[img width=560 height=315]http://i1068.photobucket.com/albums/u44 ... fa5613.jpg[/img]
Op die buffel baan.
[img width=560 height=315]http://i1068.photobucket.com/albums/u44 ... 40b15d.jpg[/img]
Gee Aaron nou daardie buffel 'n lekker kospeer met die .22
[img width=560 height=315]http://i1068.photobucket.com/albums/u44 ... de22eb.jpg[/img]
Die toekoms van Jag en skietsport pas hulle op anders verdwyn die sport saam met ons.
En dan finaal my score was 16/18 ek is heel gelukkig daarmee.
BASA Skietdag 2 Feb 2013
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5022
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
BASA Skietdag 2 Feb 2013
Last edited by Frederik on Sun Feb 03, 2013 8:53 am, edited 1 time in total.
.22lr, 25-06, 7x57, 375 H&H, 458 Lott
- grumpy
- Hero Member

- Posts: 2772
- Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am
Re: BASA Skietdag 2 Feb 2013
More FRederik,
Stephen het my genooi na die Bigbore en ek het regtig uit gesien om te gaan kyk. Maar soos Murphy se wet het ek Vrydag begin werk in Klerksdorp op n dak. Ek staan 4uu op, ry 5 uur en is so net na 7 daar en dan ry ons weer half vyf en ek kom so 7uur in die aand by die huis. Ons het Saterdag gewerk en ek het dit nou gemis en is baie spyt want ek wou graag daar gewees het.
Dit lyk of julle n lekker dag gehad het en geluk met die telling.

Stephen het my genooi na die Bigbore en ek het regtig uit gesien om te gaan kyk. Maar soos Murphy se wet het ek Vrydag begin werk in Klerksdorp op n dak. Ek staan 4uu op, ry 5 uur en is so net na 7 daar en dan ry ons weer half vyf en ek kom so 7uur in die aand by die huis. Ons het Saterdag gewerk en ek het dit nou gemis en is baie spyt want ek wou graag daar gewees het.
Dit lyk of julle n lekker dag gehad het en geluk met die telling.
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5022
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: BASA Skietdag 2 Feb 2013
Ja nee dit was 'n lekker dag.
Ek sien die fotos kom nie deur met die nuwe forum nie.
Ek sien die fotos kom nie deur met die nuwe forum nie.