Kalwers
-
johans
- Hero Member

- Posts: 1446
- Joined: Fri Mar 30, 2012 6:52 pm
Re: Kalwers
dis nie net in gauteng nie,hier in die vrystaat is die vleispryse ook shocking
.22 mauser,223,22-250,12 boor,12boor pomp,cz9mm,glock19,.22magnum
-
Danie Lombard .243
Re: Kalwers
Met die baie groot brande in die noord kaap verkoop die stomme boere hulle bees omdat daar nie kos is nie. Vir die van julle wat nie bees boer ken nie, dit is amper onmoontlik en vreeslik duur om beeste te voer. Dus is daar baie C graad karkasse in die koel kamers. A graad agterkwarte verkoop baie maklik maar die slaghuise wil nie sommer A graad voorkwarte koop nie. Die prima snitte is nie in die voorkwarte maar in die agterkwarte. Voorkwarte is vir maalvleis, wors en briscket ens.
Nou koop die slaghuise liefs die C graad voorkwarte omdat dit per kilo goedkoper is. Die meeste verbruikers koop maalvleis, wors en stowe vleis snitte wat gelee is in die voorkwarte. Vir die algemene slaghuis is voorkwarte dus die ding om te koop.
Die slagpale sukkel erg om al die A graad voorkwarte uit te kry. Dus het die slagpale eers gestop om A graag diere in te koop vir slag. Dit is tans die groot rede vir die erge daling is speen kalf prys.
Ander dilema in die speen kalf bedryf is die duur mielie prys en die duur prys van voer ens. Die wins grens is tans piep klein. Ek weet dat van die groot finansier plekke nou strop trek met die voerkrale.
Dinge lyk nie lekker nie.
'n Baie groot en belangrike faktor om in gedagte te hou as mens met bees wil boer en voerkrale wil voorsien van speenkalwers is om van die beste gehalte diere aan te hou wat vir die voerkraal eienaar aantreklik is om aan te koop. As hul eers tevrede is met jou speenkalwers en sien dat dit vinnig en goed groei en nie lank staan nie koop hulle graag by jou en is ook bereid om meer te betaal vir die kalwers. As hulle eers gesien het jy het wat ons in die bees bedryf noem krappe is dit neuse verby met jou. Jy sukkel om krappe te verkoop.
Voorbeeld, ek het maandag kalwers gelaai, gem gewig 250kg en die prys per kilo in my sak was R17-50 sonder btw
Dit is tans 'n baie goeie prys vergeleke met wat die prys tans is. Dit is 'n voorbeeld van goeie gehalte kalwers, die voerkraal wil dit koop.

Vasvat
- Jr. Member

- Posts: 66
- Joined: Sat Jul 31, 2010 9:59 pm
Re: Kalwers
Wat is die swakste prys wat julle nou van weet, op goeie vleis osse en op nguni's poenskop en dikhorings, wil sommer weet om ons pryse te vergelyk!
Willie
Willie
-
Danie Lombard .243
Re: Kalwers
Vasvat
Tans is die speenkalf prys in sentraal vrystaat R15-50 R16-00 se koers. Ek het verstaan die prys is aan die sak.
Ek sal nooit vergeet toe ek my eerste lot simbra speen kalwers in 1997 veiling toe gevat het nie. Die 30 kalwers het die hoogste bod op die dag se veilig gegaan nl. R5-00 p.kg 'n Kalf in daai dae se prys was R1000 en effe meer.

savage(P Coetzer)
- Hero Member

- Posts: 973
- Joined: Mon Sep 10, 2012 3:34 pm
Re: Kalwers
Danie, jy praat baie waar oor die kwaliteit en prys.
Ek is in die voerkraal befryf en glo my, baie boere is blind vir hul kallers se foute.
Was al in n hewige woordewisseling betrokke omdat ek vir n boer R1/kg minder aangebied het vir sy nguni kallers waarvan die meeste verse was. Volgens my was die prys wat ek aangebied het meer as billik maar wat hy nie verstaan en nie wil verstaan nie is dat n nguni is n kleinraam bees. Hy bereik markgereedheid aansienlik vinniger as n groter raam bees maar teen n baie ligter gewig. Baie maal nie eers 400kg nie. Voerkrale koop beeste teen n negatiewe prys marge en probeer deur n hopenlike positiewe voer marge n wins uit die bees te voer. Indien die betrokke bees te swaar gekoop word is die voermarge te klein en moet die prys negatief aangepas word. Indien dit n kleinraam bees is soos n nguni wat nie n swaar karkas bereik nie en sodoende nie die voermarge benut nie moet die prys negatief aangepas word. Dieselfde geld vir verse wat n swakker voeromset en groei as die ossies het en ook baie vinniger vet aansit op n laer massa.
Ongelukkig kan niemand van ons in die toekoms insien nie en moet die voerkraal aankoop teen n prys en hoop dat oor 120dae waneer daardie bees geslag word die prys nie te hoog was nie. Laas jaar die tyd het voerkrale R20 plus vir kallers betaal en toe val die vleis prys met R6 plus en het hulle massiewe verliese gemaak. Baie het selfs hul deure gesluit.

.223 Sako
.303 lee enfield
cz 9mm
miroku mk 70 o/u
Ruger mini 14ATI tac
Anshutz .22
6.5x55 cz550
maverick 88 12br
marlin 30-30
Tikka varmint .243AI
Pietersburg
.303 lee enfield
cz 9mm
miroku mk 70 o/u
Ruger mini 14ATI tac
Anshutz .22
6.5x55 cz550
maverick 88 12br
marlin 30-30
Tikka varmint .243AI
Pietersburg
-
Wayne
- Hero Member

- Posts: 1007
- Joined: Sat Mar 24, 2012 5:36 pm
Re: Kalwers
Savage
Which feedlot are you involved with? My biggest problem is that there is not a big enough price difference for good and bad calves. Nguni's should fall in with friesland calves as they are simply not profitable to feed and have to stand too long to reach 400kg plus. I run my own private feedlot and by calves back from farmers who bye bulls from me at a premium price, this ensures that I know that the calves have the potential to grow as all our bulls are phase d tested, feed test.
But, my biggest problem is that we are not paid for our 5th quarter, incl tongue & tail, and that what we are paid for our carcass is less than the abattoirs sell the worst cuts for.
Prices in our area are very low. C grade is now at R23. Store lambs R19.00 (live)
Having said this I will not swop farming for anything.

9mm Tanfoglio, .Parker Hale 308, Bruno 270, Savage 22-250, Ruger .204, .22 Bruno
-
Danie Lombard .243
Re: Kalwers
Hi Wayne
What type of bulls do you sell and recomend for your farmers that you buy from?
Danie

- Johnnie De Wet
- Hero Member

- Posts: 550
- Joined: Thu Mar 22, 2012 7:59 pm
Re: Kalwers
Ek sal nie so vinnig n klein raam dier afskiet nie, gaan kyk by LNR hoe stap die dexters met die silwer en goud meriete weg.
Johnnie
-
Wayne
- Hero Member

- Posts: 1007
- Joined: Sat Mar 24, 2012 5:36 pm
Re: Kalwers
Danie, I am a Bonsmara Breeder, and recommending bulls is a tough one because of the different areas in our country. The simple thing is, whether you need a small or large framed animal, you need something that is going to convert the food you give it to meat as efficiently as possible, so, ADG and Feed conversion are something to look at as that is what the feed lots need to make money. I know our Bonsmara system takes criticism on the fact that our bulls are fed heavily during phase d, and this is why, to get your best performers on food - and that is why I try buy back my own blood lines. Our cows run on the veld with the normal summer and winter licks.
Hopefully this will answer you
Wayne
Hopefully this will answer you
Wayne
9mm Tanfoglio, .Parker Hale 308, Bruno 270, Savage 22-250, Ruger .204, .22 Bruno
-
savage(P Coetzer)
- Hero Member

- Posts: 973
- Joined: Mon Sep 10, 2012 3:34 pm
Re: Kalwers
Wayne, ek het voorheen by Beefcor gewerk en is nou al so 6 jr by Doornbult.
Ja dis swaar om te sien wat mens vir beestong en stert in die winkels betaal en die voerkraal kry nie n enkele sent vir dit nie. En ja ek stem saam dat die verskil tussen n goeie en swak kalf te klein is. Die goeie kalf kry n mark gerigte prys maar die swakker kalf kry meer as n mark gerigte prys.
Toe kallers nog R8'gekos het was dit makliker om n regstelling te maak op n swakker kalf. Om nou in n mark van R16 dieselfde regstelling te maak moet ek tot R2.50 aftrek en dan is ek die vark.
Ja dis swaar om te sien wat mens vir beestong en stert in die winkels betaal en die voerkraal kry nie n enkele sent vir dit nie. En ja ek stem saam dat die verskil tussen n goeie en swak kalf te klein is. Die goeie kalf kry n mark gerigte prys maar die swakker kalf kry meer as n mark gerigte prys.
Toe kallers nog R8'gekos het was dit makliker om n regstelling te maak op n swakker kalf. Om nou in n mark van R16 dieselfde regstelling te maak moet ek tot R2.50 aftrek en dan is ek die vark.
.223 Sako
.303 lee enfield
cz 9mm
miroku mk 70 o/u
Ruger mini 14ATI tac
Anshutz .22
6.5x55 cz550
maverick 88 12br
marlin 30-30
Tikka varmint .243AI
Pietersburg
.303 lee enfield
cz 9mm
miroku mk 70 o/u
Ruger mini 14ATI tac
Anshutz .22
6.5x55 cz550
maverick 88 12br
marlin 30-30
Tikka varmint .243AI
Pietersburg
-
Smirre
- Hero Member

- Posts: 985
- Joined: Fri Oct 09, 2009 9:41 am
Re: Kalwers
More
Weet julle of daar nog Kalfsvleis geeet word?
Dis nou kallers wat voor 3 maande geslag word.
Waar word die kallers geslag?
Smirre
Weet julle of daar nog Kalfsvleis geeet word?
Dis nou kallers wat voor 3 maande geslag word.
Waar word die kallers geslag?
Smirre
-
savage(P Coetzer)
- Hero Member

- Posts: 973
- Joined: Mon Sep 10, 2012 3:34 pm
Re: Kalwers
Die grand mense noem dit veal en daar is n paar duur restaurante wat dit bedien. Waar hulle slag het ek nie n idee nie.