Carol
.308
Nuwe lid
- grumpy
- Hero Member

- Posts: 2772
- Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am
Re: Nuwe lid
Sommer so.
Short and sweet!!
Ook short en sweet, WELKOM! Hoop jy vertel ons meer van jouself!!

Short and sweet!!
Ook short en sweet, WELKOM! Hoop jy vertel ons meer van jouself!!
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Nuwe lid
Hi, Carol. Nogal geheimsinnig! Hoop om meer van jou te hoor in die toekoms. 
-
Carol308
- Newbie

- Posts: 16
- Joined: Sun Feb 03, 2013 11:14 am
Re: Nuwe lid
Remington 700 SPS DM
Nikon Fieldmaster 3-9x40
Gebruik fabrieksammunisie, meesal 168gr of 180gr
Vrou
En as ek vertel ek het 'n 58" koedoe bul geskiet in 2012 gaan al die mans verstik.
Nikon Fieldmaster 3-9x40
Gebruik fabrieksammunisie, meesal 168gr of 180gr
Vrou
En as ek vertel ek het 'n 58" koedoe bul geskiet in 2012 gaan al die mans verstik.
.308 Rem700 SPS
.375 H&H Sako with K98 Mauser action
.22 CZ LUX550
.375 H&H Sako with K98 Mauser action
.22 CZ LUX550
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Nuwe lid
Hi Carol
Ons kort nou nog net jou foto!
Ons kort nou nog net jou foto!
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
- Johan22
- Hero Member

- Posts: 524
- Joined: Mon May 07, 2012 8:07 am
Re: Nuwe lid
Baie welkom hier nog 'n dame wat die manne in toom kan hou. Ons sal nie stik nie net se geluk met die koedoe bul
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Re: Nuwe lid
Dagse Carol en hartlik welkom hier by ons kampvuur.
Hier is darem n paar ander dames ook wat die pendorings se punte in toom hou.
Sien uit na jou deelname hierso.
Hier is darem n paar ander dames ook wat die pendorings se punte in toom hou.
Sien uit na jou deelname hierso.