Ek het onlangs n mauser obendorf .22 met n k98 aksie vernuut gekry. die geweerkie is mog in n redelikke goeie toestand. hy kan n scope vat as mens die bolt laat buig. ek probeer hom toe oop versuur met winchester wildcat 40gr patroontjies wat ek het. sien toe hulle werk sonder enige stelling nodig. Ek het vandag met die oop versiere gan skiet - op 50m kry mens onder 1 duim konstant en n half duim met bietjie moeite en op 100 meter so 2.5 duim en 2 duim met bietjie moeite. wat ek wil weet is of die aanvaarbare akuraatheid is vir die geweertjie? ek dink nie hy het genoeg woema vir enige iets verder as 50m in elkgeval nie. is dit die moeite werd om n scope(4x34) op die geweertjie te sit?
groete
Aanvaarbare akuraatheid?
- Nico Harris
- Hero Member

- Posts: 2466
- Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm
Aanvaarbare akuraatheid?
.22LR , Mauser Obendorf
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Aanvaarbare akuraatheid?
Ek sou nie 'n scope op gesit het nie.
Daai Mausers is great geweertjies.
Daai Mausers is great geweertjies.
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: Aanvaarbare akuraatheid?
Nico
Ek sou hom net so los as ek jy was, soos Gerhard se, lekker geweertjies, en jy gaan net sy waarde verminder as jy gaan laat werk aan hom.
My 2c...........
Mooi loop
Francois
Ek sou hom net so los as ek jy was, soos Gerhard se, lekker geweertjies, en jy gaan net sy waarde verminder as jy gaan laat werk aan hom.
My 2c...........
Mooi loop
Francois