REEN METER:

Enige iets pas hier/ discuss anything here
Post Reply
User avatar
JACQUES BOTHA
Hero Member
Hero Member
Posts: 2283
Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am

REEN METER:

Post by JACQUES BOTHA »

Dit beteken nie die telskope met die gieterkoppe voor nie....
Maar as julle wil gooi so die week of dag of maand se renval hier in asb..
Dis sommer net omdat ek nuuskierig is en graag wil weet....
Shoot straight and tell the truth!
User avatar
jaracal
Administrator
Administrator
Posts: 1886
Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm

Re: REEN METER:

Post by jaracal »

Jacques
Dele van die Suid Vrystaat en Noordelike dele van die Ooskaap het wonderlike reen gehad. So baie as 4 duim in sekere dele. Almal darem bo 50mm lyk dit my.

Groete

Hein
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
tafjak

Re: REEN METER:

Post by tafjak »

Hier re?n dit lekker!

In die Wapadsberg in die Cradock omgewing sous dit lekker die afgelope dag, het vanm?re gehoor van al 84mm op plekke.

Taffie
User avatar
MEERKAT
Hero Member
Hero Member
Posts: 737
Joined: Sat Feb 07, 2009 8:41 pm

Re: REEN METER:

Post by MEERKAT »

Tafjak

Ek hoor in Middelburg, dele tot 135mm in kort rukkie gekry.

Hele paar damme ook gebreek.

By ons nog nie druppel geval.

MEERKAT
projag

Re: REEN METER:

Post by projag »

My buurman s? hy het 3 duim gehad --- druppels drie duim uitmekaar.
Ernstig: die groot re?n is hier, gaan julle damme na en maak julle ertvarkgate toe.
Pieter E

Re: REEN METER:

Post by Pieter E »

Ons het die naweek (Saterdag) so 13mm gehad, maar darem die laaste 2 weke altesaam al 80! Lyk sommer baie beter by ons (tussen Graaff-Reinet en Muraysburg). Ek was Vrydag by iemand naby Hanover en hulle het die vorige dag 50mm gehad.

Groete

Pieter E
User avatar
Freddie101
Hero Member
Hero Member
Posts: 1384
Joined: Fri Dec 19, 2008 11:39 am

Re: REEN METER:

Post by Freddie101 »

Hier in Tarkastad by my laaste twee weke oor die 100 mm gehad. Die naweek eerste algemene reen in baie lang tyd gehad.
Freddie
yol bolsun
User avatar
JACQUES BOTHA
Hero Member
Hero Member
Posts: 2283
Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am

Re: REEN METER:

Post by JACQUES BOTHA »

Bloemfontein vrydag partyplekke 15 mm en ander 57mm ..
Ek dink nie die boere kan kla nie.....vrydagaand en saterdagaand uit die veld uit of gereen of gewaai....
Maar ons kyk net met DANKBAARHEID op na bo..
Shoot straight and tell the truth!
Freek
Hero Member
Hero Member
Posts: 1941
Joined: Tue Jan 13, 2009 8:50 am

Re: REEN METER:

Post by Freek »

Hierdie is goeie nuus!  :D
SAVE A RHINO, SHOOT A POACHER!
User avatar
Caller
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 449
Joined: Thu Jan 08, 2009 4:43 pm

Re: REEN METER:

Post by Caller »

Dealesville het party plekke oor die sewentig (70 mm) gehad Saterdag nag.
Was in die pad van 'n vreeslike storm, maar het een tefie omgedop voordat die storm toegeslaan het. Tj?rels, daai Dealesville distrik is vir jou mooi hoor, gras lower groen.

Was gister op Jacobsdal en die w?reld is daar ook pragtag en hulle het so re?n gehad dat ons dit liewer nie in die veld gewaag het nie. Ek hoor Lady Grey het meer as 200 mm in twee ure se tyd gehad (Vrydag).

Caller
Dit is nie wat jy doen nie, maar hoe jy dit doen.
Izak02

Re: REEN METER:

Post by Izak02 »

Naand manne, hier in die Cradock het dit die laaste 2 weke so 75mm gere?n, in die distrik oor die 100mm. In Hofmeyr omgewing het paar manne amper weggespoel. Die w?reld ruik darem lekker so na die re?n, en die veld lyk sommer skoon, man dis lekker!
User avatar
Christo
Hero Member
Hero Member
Posts: 3311
Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm

Re: REEN METER:

Post by Christo »

Vanaand 25mm in die bokkeveld gere?n.
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
User avatar
Christo
Hero Member
Hero Member
Posts: 3311
Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm

Re: REEN METER:

Post by Christo »

Amper al ons damme is nog vol van goeie re?n die winter maar die 1'' sal baie vir die grond beteken.
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
Pieter E

Re: REEN METER:

Post by Pieter E »

Gistermiddag 41mm swaar re?n by ons geval, laasnag nog 15mm en vanoggend al weer bietjie gere?n! Riviere vol geloop en saaidamme amper weggespoel.

Lyk my die Karoo begin nou lyk soos die Vrystaat en Transvaal.

Groete

Pieter E
Freek
Hero Member
Hero Member
Posts: 1941
Joined: Tue Jan 13, 2009 8:50 am

Re: REEN METER:

Post by Freek »

;D Wie hat gekla oor droogte?  ;D
SAVE A RHINO, SHOOT A POACHER!
Pieter E

Re: REEN METER:

Post by Pieter E »

Freek

Ek moet s? ek was een van hulle. Maar ons moet mos maar kla as dit nie re?n nie. Ons s? darem ook as dit goed gaan!

Pieter E
Freek
Hero Member
Hero Member
Posts: 1941
Joined: Tue Jan 13, 2009 8:50 am

Re: REEN METER:

Post by Freek »

Pieter ek grap net, ons is almal dankbaar vir die reen. ;D Ek's seker daar in die Karoo kan hy maar nog baie gooi.
SAVE A RHINO, SHOOT A POACHER!
Dawie
Hero Member
Hero Member
Posts: 1270
Joined: Wed Dec 03, 2008 2:21 pm

Re: REEN METER:

Post by Dawie »

Nag van 24-02-2009

Rondom Laingsburg gisternag 28mm tot 57mm op party plekke gere?n.

D
Freek
Hero Member
Hero Member
Posts: 1941
Joined: Tue Jan 13, 2009 8:50 am

Re: REEN METER:

Post by Freek »

Julle moet net laat weet wanneer kan ek begin "Canoes" op stuur na julle wereld toe. Ek laai hulle by die lorrie vragte... ;D
SAVE A RHINO, SHOOT A POACHER!
britsman
Hero Member
Hero Member
Posts: 792
Joined: Sun Feb 01, 2009 3:06 pm

Re: REEN METER:

Post by britsman »

Christo,
            Het dit ophou reen daar by julle? Hoevel het julle gehad?

            brits
If guns are outlawed. Only outlaws will have guns.
User avatar
Christo
Hero Member
Hero Member
Posts: 3311
Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm

Re: REEN METER:

Post by Christo »

Britsman

Hulle s? ons bly in die Boland maar dit is net op papier(kaart). Ceres het tot 155mm gemeet, die ouens dieper in die KBveld 110-140mm maar ek is seker ek moet in die karoo bly, hier is net 38mm gemeet. Oorgenoeg vir my op een slag maar dit is maar soos dit is, die werkers s? hier is 'n oliekol op die plaas.

O ja, as ek weer binne 2 weke soveel re?n kry gaar ek meer as 4milj. kubieke meter op op een slag. Lyk dan nogal rof maar dis lekker.  ;D  ;D  ;D


Christo
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
britsman
Hero Member
Hero Member
Posts: 792
Joined: Sun Feb 01, 2009 3:06 pm

Re: REEN METER:

Post by britsman »

Christo,
          Jy maak ons jaloers.Dit daal tot so -6 in die oggende nou hier by ons. Kry julle ryp en wanneer ?

brits
If guns are outlawed. Only outlaws will have guns.
User avatar
Christo
Hero Member
Hero Member
Posts: 3311
Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm

Re: REEN METER:

Post by Christo »

Elke oggend as dit nie re?n. Kan d......rs kyk raak hier maar al die goggas (insekte) vrek ook daarvan. Altans ek hoop so.
Ergste -11

Christo
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
Ambessa

Re: REEN METER:

Post by Ambessa »

Hallo Christo

...wat foeter julle teen -11 buitekant rond...  ... dit is mos leeuweer?

Ambessa
User avatar
Christo
Hero Member
Hero Member
Posts: 3311
Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm

Re: REEN METER:

Post by Christo »

Ambessa

Gebeur darem nie te gereeld nie.

Christo
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
Post Reply