Vervanging van Prochrono skerm???
- LUAN
- Hero Member

- Posts: 3124
- Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
Vervanging van Prochrono skerm???
Manne is daar enige plek wat skerms verkoop vir die chronies? Ek het een wat se skerm nou so bietjie swart is en moet reg gemaak word. Ek wil nie die hele blerrie chrony vervang nie asb dit kos geld
. Oom Kassie by S&O kan my nie help. Of is daar plekke oorsee wat ek kan koop? asb help
-
FCLoretz
- Hero Member

- Posts: 3043
- Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am
Re: Vervanging van Prochrono skerm???
Vat die chrony na 'n elektronika reg maak, laat hulle net die LCD skerm vir jou vervng. Hulle sal hom moet oopmaak om te kyk of hulle dieselfde soort skerm het.
Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Vervanging van Prochrono skerm???
Google prochrono en jy behoort die vervaardiger se details te kry. Stuur hulle 'n e-pos en kyk of hulle jou kan help.
Die swart word is deel van Afrika se probleem.
Die swart word is deel van Afrika se probleem.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br