VARKJAGTER HIER
- varkjagter
- Full Member

- Posts: 184
- Joined: Wed Jan 11, 2012 12:24 pm
VARKJAGTER HIER
DAGSE KERELS
MY NAAM IS ANDRIES EN EK WOON IN FLORAUNA PRETORIA NOORD .ELKE PERSOON HET N DOEL OP AARDE EN MYNE IS OM TE SKIET EN TE JAG.EK DOEN ALLE VORMS VAN SKIET / JAG , VAN VOELJAG , BOSVELD JAG, VLAKTE JAG , BOOG JAG .
EK GENIET LANGAFSTAND GONG SKIET GEWELDIG
EK HOOP EK KAN MY VYF SENT BYDRA OP DIE FORUM.
SOOS MY FORUM NAAM SE GENIET EK VARK JAG DIE MEESTE , DIS LEKKER OM N OT TE POT
GROET VAN HUIS TOT HUIS
VARKJAGTER

.22 BRNO 1947
25-06 RUGER HAWKEYE
308 TIKKA VARMINTER
375 RUGER ALASKAN
12 BR MOSSBERG
12 BR SILVERPIGEON
300 aac blackout ar 15
223 DOUBLESTAR AR
9mm cz shadow
6.5 x 55 tikka sup var
6.5 X 55 TIKKA VAR
25-06 RUGER HAWKEYE
308 TIKKA VARMINTER
375 RUGER ALASKAN
12 BR MOSSBERG
12 BR SILVERPIGEON
300 aac blackout ar 15
223 DOUBLESTAR AR
9mm cz shadow
6.5 x 55 tikka sup var
6.5 X 55 TIKKA VAR
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: VARKJAGTER HIER
Welkom by ons. Blykbaar is die skryf van hoofletters 'n manier van skreeu - jy het ons wakker.
Behalwe jou belangstelling in skiet lyk dit my is jou ander gawe die van digter of rymelaar. Doe so voort - alles moet nie aldag ernstig wees nie. Met herlaai en tegniese vrae is hierdie die forum om op te wees.

.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- VdWalt
- Hero Member

- Posts: 3412
- Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm
Re: VARKJAGTER HIER
Welkom hier.
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4596
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: VARKJAGTER HIER
Baie welkom hier.
The Pig Whisperer
The Pig Whisperer
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: VARKJAGTER HIER
Welkom, Varkjagter!
- Dweetster
- Sr. Member

- Posts: 455
- Joined: Mon May 07, 2012 5:34 pm
Re: VARKJAGTER HIER
Welkom vark-maat. 
- johann
- Sr. Member

- Posts: 343
- Joined: Mon Dec 27, 2010 8:17 pm
Re: VARKJAGTER HIER
Welkom hier, hoop jy geniet dit hier saam met ons.
Groete Johann
Groete Johann
25-06 Remington
- varkjagter
- Full Member

- Posts: 184
- Joined: Wed Jan 11, 2012 12:24 pm
Re: VARKJAGTER HIER
dankie vir al die verwelkomings , lyk my hier gaan daai nitro breinselle gestimuleer word !!
.22 BRNO 1947
25-06 RUGER HAWKEYE
308 TIKKA VARMINTER
375 RUGER ALASKAN
12 BR MOSSBERG
12 BR SILVERPIGEON
300 aac blackout ar 15
223 DOUBLESTAR AR
9mm cz shadow
6.5 x 55 tikka sup var
6.5 X 55 TIKKA VAR
25-06 RUGER HAWKEYE
308 TIKKA VARMINTER
375 RUGER ALASKAN
12 BR MOSSBERG
12 BR SILVERPIGEON
300 aac blackout ar 15
223 DOUBLESTAR AR
9mm cz shadow
6.5 x 55 tikka sup var
6.5 X 55 TIKKA VAR
- Victor
- Jr. Member

- Posts: 66
- Joined: Thu Jul 19, 2012 9:33 am
Re: VARKJAGTER HIER
Welkom ek woon ook in Florauna
- varkjagter
- Full Member

- Posts: 184
- Joined: Wed Jan 11, 2012 12:24 pm
Re: VARKJAGTER HIER
naand oom victor
ek hou van jou gewere se jaarmodele ,hulle het seker stories te vertel
groete
varkjagter
ek hou van jou gewere se jaarmodele ,hulle het seker stories te vertel
groete
varkjagter